Kondensmelk - Christien Neser
Price: 10.37 USD
Add to cart
Instant Download from ebook-reader, digital version
Instant Download from ebook-reader, digital version
top quality provided by
for Adobe Digital Editions
Works on PC, Mac and modern smartphones and tablets!
- Create an Adobe account.
- Install/update Adobe Digital Edition.
-
Buy this book on TRADEBIT.COM.
See the How-To!
We have reader Apps for
Android™ and iOS™ (iPhone™ or iPad™).
File Data:
| Contact Seller: | ebook-reader, Member since 09/08/2010 |
| URL: |
|
| Embed: |
|
| Resell product: | click here |
Description:
(ID 108333097)
User tags: christien neser, juvenile fiction, love, romance, girls, women
Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorlê. En daar is 'n paar baie goeie redes waarom sy so voel: 1. Beskaafde mense hou nie vakansie in 'n tent in die diepste bosse van Botswana nie. 2. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. 3. Zero selfoonontvangs. 4. Die familie en haar pa en ma se universiteitsvriende, die Mosterts, kom sak en pak saam. 5. Die Mosterts se twee irriterende, beterweterige, chauvinistiese, kondensmelkdrinkende seuns, Divan en Alex. Twee dorpsjapies. Twee koshuisbrakke. Wat haar boonop ignoreer. Vir háár, Elle-Belle. Geen normale ou met gesonde hormone het haar nog ooit geïgnoreer nie. Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop 'n nare geheim oor haar ouers ... en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken.
Author: Neser, Christien
Publisher: LAPA Publishers
Illustration: N
Language: AFR
Title: Kondensmelk
Pages: 00000 (Encrypted EPUB) / 00000 (Encrypted PDF)
On Sale: 2010-06-22
SKU-13/ISBN: 9780799345032
Category: Juvenile Fiction : Love & Romance
Category: Juvenile Fiction : Girls & Women
Author: Neser, Christien
Publisher: LAPA Publishers
Illustration: N
Language: AFR
Title: Kondensmelk
Pages: 00000 (Encrypted EPUB) / 00000 (Encrypted PDF)
On Sale: 2010-06-22
SKU-13/ISBN: 9780799345032
Category: Juvenile Fiction : Love & Romance
Category: Juvenile Fiction : Girls & Women
User tags: christien neser, juvenile fiction, love, romance, girls, women
Preview
More Files From This User
Related Files
Koshuiskoffie - Christien Neser
Gravitas. Die naam alleen klink al klaar vir Elle soos 'n doodsvonnis. Want terwyl haar ouers 'n jaar lank oorsee werk, moet sy na 'n ander skool toe...

