download process

Afrika: Feit, fiksie of fabel - Rob Marsh

Download
Price: 12.84 USD
ePub format
Apps only
non-refundable!


Download

Instant Download from ebook-reader, digital version


Pay for Afrika: Feit, fiksie of fabel - Rob Marsh
top quality provided by
ingram
for Adobe Digital Editions

Works on PC, Mac and modern smartphones and tablets!
  1. Create an Adobe account.
  2. Install/update Adobe Digital Edition.
  3. Buy this book on TRADEBIT.COM.
    See the How-To!

Standard iOS and Android reader apps work, too!
Size: 0.333 MB   - code:ingram:9780799346039 -

File Data:

Contact Seller:
ebook-reader, US, Member since 09/08/2010

URL:

Embed:
Create JavaScript Mobile Tag Widgets for your homepage

Resell product:

Description:

(ID 108333113)
Afrika: Feit, fiksie of fabel kyk na die eiesoortige dinge, plekke, mense en diere wat in Afrika was, en is. Hierdie uiters interessante en feitlike boek kan aanslag vind by die algemene mark en ook deur akademiese instansies gebruik word. Dit bevat onder andere inligting oor al die UNESCO Wêrelderfenisgebiede in Afrika, en vele noemenswaardige en vreemde dinge soos: • Die Selekant • Die geheim van die Krugermiljoene • Opgrawings van fossiele • Legendes soos die Farao se vloek • Die storie van "Able Seaman Just Nuisance" • Die Ennedi tier • Die vlieënde Hollander • Die Mokele Mbembe dinosourus • Die Dogon, mense van die sterre • Ghana se uitsoek doodskiste • Die Vredefort meteoriet koepel • Mauritanië: waar groot die beste is • Die Reënkoningin • Die Sardienloop • Die monstervis van die Kongo, en die lysie hou aan... Die inskrywings is in kort bondige brokke verdeel en dus is die boek maklik om ter enige tyd op te tel en bietjie vir bietjie deur te lees. Hierdie onopgesmukte feite-skatkis sal baie maklik op die koffietafel of bedkassie ʼn tuiste vind vir ʼn geruime tyd. Die interessante en informatiewe teks verseker ʼn wye gehoor - van lekker-lees, uitbrei van algemene kennis tot toesprake en redenaars voorbereiding.

Author: Marsh, Rob
Publisher: LAPA Publishers
Illustration: N
Language: AFR
Title: Afrika: Feit, fiksie of fabel
Pages: 00000 (Encrypted EPUB) / 00000 (Encrypted PDF)
On Sale: 2010-06-24
SKU-13/ISBN: 9780799346039
Category: Travel : Africa - General
Category: History : Africa - General


More Files From This User

Related Files