XLogin

Password lost?  

Facebook Options


Sign up
download process

Koester jou baba - , Ann Richardson

Price: 13.99 USD
Download
Now
Add to cart
Instant Download from ebook-reader, digital version

Pay for Koester jou baba - , Ann Richardson
top quality provided by
ingram
for Adobe Digital Editions

Works on PC, Mac and modern smartphones and tablets!
  1. Create an Adobe account.
  2. Install/update Adobe Digital Edition.
  3. Buy this book on TRADEBIT.COM.
    See the How-To!

We have reader Apps for
Android™ and iOS™ (iPhone™ or iPad™).

File Data:

Contact Seller: ebook-reader, Member since 09/08/2010
URL: Twitter this Tweet this
Embed: Create JavaScript Mobile Tag Widgets for your homepage
Resell product: click here

Description:

(ID 108353673)
Van al die bababoeke in Suid-Afrika is Koester jou Baba al die afgelope sewe jaar die topverkoper. Dit is reeds in verskeie tale vertaal en is in 2008 en 2009 met die internasionale prestige-toekenning (VK se Praktiese Voorskoolse Toekenning: Goud) bekroon. Met 100 000 kopieë in druk het die tyd vir 'n herdruk aangebreek. Die boek se toeganklike styl en die fokus op baba se slaap, kalmte en ontwikkeling word steeds in die nuwe uitgawe bespreek maar die outers Meg Faure en Ann Richardson het ook die teks bygewerk om die jongste navorsing in te sluit en ma's en professionele persone se vrae en versoeke te beantwoord. Wat is nuut? ? Hoekom babas verskil - hulle hanteer sensoriese inligting verskillend wat hul persoonlikhede beïnvloed en die manier waarop hulle op hul nuwe wêreld reageer. ? Hoe ouers hul baba kan help om kalm-tevrede te bly. ? Meer inligting oor die verhouding tussen moegheid en huil. ? Borsvoeding word in baie meer detail bespreek. ? 'n Uitgebreide afdeling oor koliek, hoekom jong babas huil en hoe om koliek stap-vir-stap te hanteer. ? 'n Bygewerkte masseer-afdeling wat op nuwe teorieë oor die verskillende masseertegnieke gebaseer is. ? Nageboortelike depressie is volledig bygewerk en geherdefinieer volgens huidige denkrigtings. ? Die konsep van peri-natale nood word verduidelik. Die nuwe uitgawe van Koester jou Baba sal beslis so gewild soos altyd wees onder ouers omdat dit praktiese oplossings vir algemene babakwessies bied. Tog sal die nuwe inligting ouers ekstra insigte gee om hul babas se sensoriese behoeftes selfs beter te hanteer.
Words: family word, word family

Author: Faure, Megan
Author: Richardson, Ann
Publisher: Metz Press
Illustration: N
Language: AFR
Title: Koester jou baba
Pages: 00000 (Encrypted PDF)
On Sale: 2010-05-03
SKU-13/ISBN: 9781920268657
Category: Family & Relationships : Parenting - Child Rearing
Category: Family & Relationships : Parenting - Motherhood
Category: Family & Relationships : Parenting - General

User tags: megan faure, ann richardson, family, relationships, parenting, child rearing, motherhood

Preview

More Files From This User

Related Files

Baby Sense - , Ann Richardson

Baby sense has over the past seven years remained the best selling baby care book in South Africa, has been translated into several languages and has twice w......


Mp3 Gladly Playe Wyth Stryngs - 228

On this CD, both traditional and not-so-traditional Celtic songs are performed in a very unique Celtic blend of Hammered Dulcimers, violin, guitar and bass. ......