XLogin

Password lost?  

Facebook Options


Sign up
download process

Roepstem van die Horison

Price: 8.99 USD
Download
Now
Add to cart
Instant Download from invest61, digital version

Pay for Roepstem van die Horison
  • Size: 1.4296 MB   Platform: Indy

File Data:

Contact Seller: invest61, Member since 01/19/2010
URL: Twitter this Tweet this
Embed: Create JavaScript Mobile Tag Widgets for your homepage
Resell product: click here

Description:

(ID 126620366)
Roepstem van die Horison is 'n versameling ware jag- en natuurverhale uit die ondervindinge van Johann Bacher (1937 2007). Johann Bacher was 'n polisieman van beroep wat altyd na aan die natuur geleef het, maar voorts 'n besondere mens in die sin dat hy 'n uitstekende sportman was met Springbokkleure in amateurstoei en provinsiale kleure in stoei, boks, atletiek en swem, 'n gesinsman, natuurkenner, jagter van formaat, maar ook skrywer en digter.

Hierdie boek bestaan nie net uit jagtersverhale nie, maar bevat ook 'n unieke jagtersfilosofie wat soos 'n goue draad deur die boek verweef is. Verder kleur die skrywer die wonder van die natuur en die skepping in met sy unieke skryfstyl en sorg hy dat sy liefde vir die Afrika-natuur ook by die leser sal aansteek. Die boek bevat vervolgens onontbeerlike praktiese veldwenke vir die jagter asook die natuurliefhebber.

Titel: Roepstem van die Horison
Skrywer: Johann Bacher
Uitgewer: CruGuru
Taal: Afrikaans
Bladsye: 230
E-boek Tipe: Aflaaibare PDF
ISBN: 978-1-920265-84-7

User tags: jagverhale, avontuur, natuurlewe

More Files From This User