download process

Veilig en vreesloos - Naomi van Wyk

Instant Download
Price:
9.03
USD

ePub format - non-refundable!



Instant Download from ebook-reader, digital version

Pay for Veilig en vreesloos - Naomi van Wyk
Provided by
ingram
Adode Digital Editions format only - **non-refundable**

Works on PC, Mac and modern smartphones and tablets!
  1. Create an Adobe account.
  2. Install/update Adobe Digital Edition.
  3. Buy this book on TRADEBIT.COM.
    See the How-To!
  4. **non-refundable**

Standard iOS and Android reader apps work, too!
0.173 MB File

Dit is maklik om jou kind teen die meeste gevare te beskerm. Jy stuur hulle vir swemlesse, hou hulle hande vas as julle die straat kruis en sit valhelms op as julle fietsry. Maar hoe beskerm jy jou kinders teen seksuele misbruik? Veilig en vreesloos bied aan ouers die basiese beginsels en veiligheidsmaatreëls sodat jy, jou kinders van voorskool tot tienerfase teen seksuele misbruik kan beskerm . Die boek fokus nie op die terapie en behandeling van kinders wat reeds seksueel misbruik is nie, maar op die voorkoming daarvan. Die boek sluit onder meer in: • Feite en statistieke oor seksuele misbruik. • Oorsig oor presies wat seksuele misbruik is en hoe die oortreder lyk. • Persoonlike veiligheid op elke ontwikkelingsfase van die kind - van vooskool tot tiener. • Internet- en selfoonveiligheid. • Raad indien seksuele misbruik wel plaasgevind het. • Hulpbronne. • Hoe om te verhoed dat jou kind self 'n seksuele oortreder word.

Author: van Wyk, Naomi
Publisher: LAPA Publishers
Illustration: N
Language: AFR
Title: Veilig en vreesloos
Pages: 00000 (Encrypted EPUB) / 00000 (Encrypted PDF)
On Sale: 2010-06-24
SKU-13/ISBN: 9780799346664
Category: Family & Relationships : Parenting - General
Category: Family & Relationships : Abuse - Child Abuse


(ID 108333129)

File Data:

Contact Seller:
ebook-reader, US, Member since 09/08/2010

URL:

Embed:
Create JavaScript Mobile Tag Widgets for your homepage

Resell product:

More Files From This User

Related Files


Tradebit Reviews

Tradebit is the worlds largest marketplace for digital files, with over 2.5 million satisfied customers and millions of digital products. Online for over 12 years, Tradebit is the best place to find files like music, video tutorials, repair manuals, and more. If you're curious about how much our users love Tradebit, read reviews from real buyers!