download process

Vrae Wat God Ons Vra - Trevor Hudson

Not Available

This file is no longer available on Tradebit.

Pay for Vrae Wat God Ons Vra - Trevor Hudson
2.751 MB File

Eerder as om altyd vir antwoorde te soek in die Bybel, stel Trevor Hudson voor dat ons begin nadink oor die vrae wat God vra. God wil 'n gespreksverhouding met ons hê, en Hy begin daardie gesprek deur aan ons vrae te vra. God gee ook aan ons groter waardigheid deur ons toe te laat om met die vrae te worstel, eerder as om net eenvoudig antwoorde aan ons te gee. Vrae wat God ons vra verken tien vrae - vyf uit die Ou en vyf uit die Nuwe Testament - wat God aan individue in die Bybel gevra het en ook aan ons vra. Dit sluit in: Waar is jy? Wat is jou naam? Wat maak jy hier? Wie sê jy is Ek? Wil jy gesond word? Waarom huil jy? Daar is 'n veel groter krag om ons te verander in 'n vraag as in 'n reguit antwoord - elke hoofstuk bevat voorstelle hoe jy persoonlik God se vraag in die konteks van jou eie lewe kan verken en die lewensveranderende krag daarvan kan ervaar. Dit bevat ook vrae vir groepbespreking. Vrae wat God ons vra is gebind in 'n handige geskenkformaat, met pragtige volkleur foto's gedruk op glanspapier.

Author: Hudson, Trevor
Publisher: Struik Christian Media
Illustration: N
Language: AFR
Title: Vrae Wat God Ons Vra
Pages: 00208 (Encrypted EPUB)
On Sale: 2010-12-15
SKU-13/ISBN: 9781415303085
Category: Non-Classifiable : Non-Classifiable


(ID 265072521)

File Data:

Contact Seller:
ebook-reader, US, Member since 09/08/2010

URL:

Embed:
Create JavaScript Mobile Tag Widgets for your homepage

More Files From This User

Related Files


Tradebit Reviews

Tradebit is the worlds largest marketplace for digital files, with over 2.5 million satisfied customers and millions of digital products. Online for over 12 years, Tradebit is the best place to find files like music, video tutorials, repair manuals, and more. If you're curious about how much our users love Tradebit, read reviews from real buyers!