download process

Die Kans - Karen Kingsbury

Not Available

This file is no longer available on Tradebit.

Pay for Die Kans - Karen Kingsbury
1.381 MB File

Jare gelede, op die dag voor Ellie van Georgia na Kaliforniƫ verhuis het, het sy en haar beste vriend, Nolan, onder die Spaanse mos van 'n eikeboom gesit en briewe aan mekaar geskryf wat verseƫl is in 'n geroeste, metaal houer. Die plan was om elf jaar later terug te keer en dit te lees. Maar met die verloop van tyd het baie dinge verander. Ellie is vervreemd van die geloof waarmee sy grootgeword het en is 'n enkelouer wat in 'n armsalige woonstel bly en finansieel sukkel. Haar enigste herinnering aan haar ou vriend Nolan, nou 'n NBA ster wie se persoonlike tragedies sy geloof en mededingendheid versterk het, is wanneer sy na sy wedstryde op televisie kyk. Soos wat Ellie en Nolan se lewenspaaie hul nader aan 'n versoening bring, skets Karen Kingsbury 'n treffende verhaal van hartverskeurende verlies, die krag van geloof en die herstel van wonde wat net deur liefde genees kan word.

Author: Kingsbury, Karen
Publisher: Struik Christian Media
Illustration: N
Language: AFR
Title: Die Kans
Pages: 00368 (Encrypted EPUB) / 00368 (Encrypted PDF)
On Sale: 2013-04-01
SKU-13/ISBN: 9781415322383
Category: Non-Classifiable : Non-Classifiable


(ID 265073325)

File Data:

Contact Seller:
ebook-reader, US, Member since 09/08/2010

URL:

Embed:
Create JavaScript Mobile Tag Widgets for your homepage

More Files From This User

Related Files


Tradebit Reviews

Tradebit is the worlds largest marketplace for digital files, with over 2.5 million satisfied customers and millions of digital products. Online for over 12 years, Tradebit is the best place to find files like music, video tutorials, repair manuals, and more. If you're curious about how much our users love Tradebit, read reviews from real buyers!