download process

JAN - My Franse kosverhaal - Jan Hendrik van der Westhuizen

Not Available

This file is no longer available on Tradebit.

Pay for JAN - My Franse kosverhaal - Jan Hendrik van der Westhuizen
51.05 MB File

JAN - My Franse kosverhaal is 'n gedenkskrif en feesviering wat voortspruit uit JAN - die welbekende restaurant in die suide van Frankryk. DiƩ restaurant is 'n vertoonstuk van die tradisionele Suid-Afrikaanse gasvryheid wat begin het op 'n plaas in die Suid-Afrikaanse platteland, en voortvloei na die glansryke Franse Riviera. JAN het bewys dat drome waar kan word en dat jy eenvoudige bestanddele in 'n meesterstuk kan omskep wanneer jy jou passie uitleef. Elke hoofstuk weerspieƫl die gemoed en inspirasie van wat by JAN voorgesit word. Die versameling van meer as 90 resepte strek van plaaslikgebakte brode, amuse bouche en watertandhoofdisse met vleis en vis, tot by die maaltye wat sjefs na 'n lang werkdag in die warm kombuis geniet.

Author: Westhuizen, Jan Hendrik van der
Publisher: Struik Lifestyle
Illustration: n
Language: AFR
Title: JAN - My Franse kosverhaal
Pages: 00256 (Encrypted EPUB) / 00256 (Encrypted PDF)
On Sale: 2016-05-12
SKU-13/ISBN: 9781432306953
Category: Cooking : Regional & Ethnic - French


(ID 279505562)

File Data:

Contact Seller:
ebook-reader, US, Member since 09/08/2010

URL:

Embed:
Create JavaScript Mobile Tag Widgets for your homepage

More Files From This User

Related Files


Tradebit Reviews

Tradebit is the worlds largest marketplace for digital files, with over 2.5 million satisfied customers and millions of digital products. Online for over 12 years, Tradebit is the best place to find files like music, video tutorials, repair manuals, and more. If you're curious about how much our users love Tradebit, read reviews from real buyers!