download process

Die respektabele meneer Hartslief - Chris Karsten

Not Available

This file is no longer available on Tradebit.

Pay for Die respektabele meneer Hartslief - Chris Karsten
2.398 MB File

Elie Hartslief is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand. Wanneer sy saggeaarde broer Basie se lyk langs 'n afgeleƫ pad gevind word, word die Hartslief-clan van Brixton egter genoodsaak om laer te trek. Elie is die brein; Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart; neef Boela met die slaghuis die spiere; en die verfynde kok Moks met sy helderkleurige mohican en mediwietkoekies die bek. Hulle kom egter teen gedugte teenstanders te staan: die berugte King of Sleaze en sy huurmoordenaar Lood - 'n man met 'n passie vir saksofoonmusiek en 'n aanleg om mense op kreatiewe maniere dood te maak.

Author: Karsten, Chris
Publisher: Human & Rousseau
Illustration: n
Language: AFR
Title: Die respektabele meneer Hartslief
Pages: 00400 (Encrypted EPUB)
On Sale: 2014-10-17
SKU-13/ISBN: 9780798167840
Category: Fiction : Suspense


(ID 280367922)

File Data:

Contact Seller:
ebook-reader, US, Member since 09/08/2010

URL:

Embed:
Create JavaScript Mobile Tag Widgets for your homepage

More Files From This User

Related Files


Tradebit Reviews

Tradebit is the worlds largest marketplace for digital files, with over 2.5 million satisfied customers and millions of digital products. Online for over 12 years, Tradebit is the best place to find files like music, video tutorials, repair manuals, and more. If you're curious about how much our users love Tradebit, read reviews from real buyers!