download process

Agter die skerms: Seks en dwelms in TV-land - Christo Gerlach

Not Available

This file is no longer available on Tradebit.

Pay for Agter die skerms: Seks en dwelms in TV-land - Christo Gerlach
0.417 MB File

Met hierdie ware verhaal onthul die akteur en televisie-vervaardiger Christo Gerlach die skokkende werklikhede agter die glans van die vermaaklikheidsbedryf. Hy het ver gekom sedert sy onskuldige Vrystaatse jeug. As akteur in televisiereekse soos Piet-my-vrou, Sterretjie en Transkaroo, tot vervaardiger van top-reekse soos Idols, Glitterati en Tonge los is hy kop eerste in 'n verloklike, gevaarlike wêreld gedompel. Hy ontbloot sonder skroom wat agter die skerms van Suid-Afrika se vermaaklikheidsbedryf aangaan en praat reguit oor sy verslawings aan kokaïene en Stilnox. Dan is daar die skim van Alfredo - die man wat in sy donkerste ure deel van sy vernietiging was. Christo se reis neem hom van diepste wanhoop tot uiteindelike redding.

Author: Gerlach, Christo
Publisher: Tafelberg
Illustration: N
Language: AFR
Title: Agter die skerms: Seks en dwelms in TV-land
Pages: 00200 (Encrypted EPUB)
On Sale: 2012-03-30
SKU-13/ISBN: 9780624054443
Category: Biography & Autobiography : Entertainment & Performing Arts


(ID 281282654)

File Data:

Contact Seller:
ebook-reader, US, Member since 09/08/2010

URL:

Embed:
Create JavaScript Mobile Tag Widgets for your homepage

More Files From This User

Related Files


Tradebit Reviews

Tradebit is the worlds largest marketplace for digital files, with over 2.5 million satisfied customers and millions of digital products. Online for over 12 years, Tradebit is the best place to find files like music, video tutorials, repair manuals, and more. If you're curious about how much our users love Tradebit, read reviews from real buyers!