download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Story / Literature eBooks


Die Weg Van Die Ongetemde Hart: N Padkaart Vir 'n Man Se Reis - John Eldredge

Elke man het 'n behoefte om geken te word - en homself te ken - as 'n ware man. Om by hierdie punt te kom, is daar 'n oer-oue pad wat elke man (en seun) moet loop, 'n inisiasie wat hy moet voltooi om die twee vrae te beantwoord wat in sy hart bra......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.00 USD
XSeller keywords: john eldredge, non, classifiable

Talent Is Nie Genoeg Nie: Ontdek Die Keuses Wat Jou Verder Sal Vat As Jou Natuurlike Aanleg - John C. Maxwell

Talent is nie genoeg nie is die ontbrekende sleutel wat menses al help om hul volle potensiaal te bereik deur hul talente optimal te ontwikkel. Dit is 'n onmisbare hulpmiddel vir elke persoon wat sy of haar unieke gawes met oorgawe wil uitleef. A......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.00 USD
XSeller keywords: john c. maxwell, non, classifiable

Beproefde Beginsels Vir Leiers: Maak Die Meeste Van Jou Potensiaal En Bemagtig Jou Span - John C. Maxwell

Drie van John Maxwell se klassieke titels oor leierskap is nou vir die eerste keer saam in 'n omnibus beskikbaar: 21 Onweerlegbare wette van leierskap, Word die leier wat jy kan wees en 17 Onbetwisbare wette van spanwerk. Die basiese beginsels wat......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.00 USD
XSeller keywords: john c. maxwell, non, classifiable

Jou Bekoorlike Hart - Staci Eldredge

Jou bekoorlike hart wys jou hoekom God die enigste Een is wat daardie begeertes volmaak kan bevredig en nooi jou uit om jou vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry. Author: Eldredge, Staci Publisher: Struik Christian Media Illu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.00 USD
XSeller keywords: stasi eldredge, non, classifiable

'n Tyd Om Lief Te He: N Verhaal Van Onvoorwaardelike Toewyding - Karen Kingsbury

Na een-en-twintig jaar se getroude lewe en 'n amper-egskeiding, is John en Abby Reynolds weer bymekaar en gelukkiger as ooit. Hulle is oortuig dat hulle al die uitdagings wat hulle in die gesig staar - hul kinders se probleme end die politiek rond......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.00 USD
XSeller keywords: karen kingsbury, non, classifiable

Geliefde Rebel - John Eldredge

Lesers word genooi om die ryk emosionele lewe van Christus te ontdek. Eldredge help ook die lesers om te sien hoe hulle hierdie ware Jesus kan deelmaak van hul lewens en Hom elke dag te kan ervaar. Hierdie boek sal lesers se aanbiddingslewe verryk......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.00 USD
XSeller keywords: john eldredge, non, classifiable

Die Geheimenisse Van God: Ontsluit Die Skatte Wat Hy Vir Jou Bedoel Het - Henry Cloud

Die geheimenisse van God is 'n Christelike alternatief vir The Secret en ontsluit geheime oor God, geluk, verhoudings en die vervulling van ons lewensdoel. Op sy eerlike en praktiese manier behandel dr. Cloud beproefde geestelike waarhede wat elke......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.00 USD
XSeller keywords: dr cloud, henry, non

23 Minute In Die Hel: Een Man Se Verhaal Van Wat Hy Gesien, Gehoor En Gevoel Het In Die Plek Van Foltering - Bill Wiese

Wonder jy ook soms oor die hel - bestaan dit regtig en indien wel, waar is dit en hoe lyk dit daar? Bill Wiese beantwoord hierdie en ander vrae in 23 Minute in die hel. Hy glo God her die hel aan hom gewys sodat hy mense wat nog nie hul lewens vir......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.00 USD
XSeller keywords: bill wiese, non, classifiable

Word Bevry Van Intimidasie: Verbreek Die Subtiele Houvas Op Jou Lewe - John Bevere

Word bevry van intimidasie help gelowiges om intimidasie te eien en die houvas daarvan op hul lewens te verbreek. Bevere verduidelik hoe 'n opregte vrees vir die Here ons skuiling bied teen 'n lewe sonder hoop. Hierdie boek wil jou nie leer om jou......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.00 USD
XSeller keywords: john bevere, non, classifiable

Hoe Om In Moeilike Tye Te Oorleef: Hou Van Aan God Se Beloftes En Behaal Oorwinning - John Hagee

'Hoe om in moeilike tye te oorleef' is uiters relevant in die hedendaagse onstuimige tye waarin ons leef. Dit bevat onder meer toepaslike inligting oor die huidige ekonomiese krisis en hoe ons God se beloftes kan verstaan en sy uitkoms kan smaak, ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.00 USD
XSeller keywords: john hagee, non, classifiable

Leer Ken Die Bybel In 30 Dae: Verbeter Jou Begrip Van Die Bybel, Kulturele Tradisies In Die Bybel, Bybelse- En Wêreldgeskiedenis, Bekende Bybelstories - J. Stephen Lang

In net 30 dae kan jy jou begrip van die Bybel verbeter! Die topverkoperskrywer, J. Stephen Lang, help om die Bybel meer toegangklik te maak met sy gemaklike skryfstyl en inslaggewende agter-die-skerms inligting. Author: Lang, J. Stephen Publisher......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.00 USD
XSeller keywords: j. stephen lang, non, classifiable

'n Nuwe Dag, 'n Nuwe Jy: 366 Dagstukkies Om Jou Lewe Elke Dag Te Geniet - Joyce Meyer

In hierdie dagstukkieboek beklemtoon Joyce Meyer die belangrikheid daarvan om elke oggend 'n paar minute met God deur te bring. Author: Meyer, Joyce Publisher: Struik Christian Media Illustration: N Language: AFR Title: 'n Nuwe dag, 'n nuwe jy: 3......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.00 USD
XSeller keywords: joyce meyer, non, classifiable

Wen Die Stryd In Jou Gedagtes: 100 Dagstukkies Wat Jou Denke Sal Vernuwe - Joyce Meyer

Wen die stryd in jou gedagtes bied kort, kragtige boodskappe wat jy daagliks kan lees. Word versterk en oorwin die stryd in jou gedagtes! Author: Meyer, Joyce Publisher: Struik Christian Media Illustration: N Language: AFR Title: Wen Die Stryd in......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.00 USD
XSeller keywords: joyce meyer, non, classifiable

Hou Aan, Styg Uit: Gister Se Beproewing - Vandag Se Oorwinnings - Paula White

Dit maak nie saak hoe chaoties jou lewe is nie, God het steeds 'n goeie plan en doel vir jou. Paula weet dat dit nie gaan oor wat met ons gebeur nie, maar oor dit wat in ons gebeur. In Hou aan, styg uit leer sy lesers dat mislukking nie finaal is ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.00 USD
XSeller keywords: paula white, non, classifiable

In 'n Oogwink: In 'n Oogwink Kan Alles Verander...en Dat Wat? - , Deborah Bedford

Sarah Harper sal enigiets doen om sukses te behaal. Sy staan nie vir enigiets of enigiemand terug nie. By die werk moet sy net eenvoudig bo uitkom; by die huis dryf sy haarself om 'n superma te wees. Die pas waarteen sy leef is so vinnig soos die ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.00 USD
XSeller keywords: joyce meyer, non, classifiable

Praat Mekaar Se Taal: Ontsyfer Jou Maat Se Kommunikasiekode: Liefde Vir Haar, Respek Vir Hom - Emerson Eggerichs

In sy rewolusionęre benadering om egpare hul vernietigende kommunikasiepatrone te help deurbreek, onthul Dr Emmerson die een geheim tot jou maat se taal. Author: Eggerichs, Emerson Publisher: Struik Christian Media Illustration: N Language: AFR T......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.00 USD
XSeller keywords: emerson eggerichs, non, classifiable

Browse Catalog

Story / Literature