download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Educational eBooks


Education And Ngos

Education and NGOs discusses the role of sectors outside the mainstream in relation to improving access to education, with particular focus on the underprivileged. International case study examples offer insights into the work of non-governmental ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
32.99 USD

Bugs! Bugs! Bugs! - Bob Barner

Pretty ladybugs, fluttering butterflies, creepy daddy longlegs, and roly-poly bugs are some of the familiar creatures featured in this whimsically illustrated insect album. Complete with an "actual size" chart and bug-o-meter listing fun facts abo......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD

Dagbreek Met God: U Luister Na My Stem In Die Môre, Here, In Die Môre Terwyl Ek Voor U Verskyn En Op U Wag. Psalm 5:4 - Johann Els

Luisteraars ken reeds vir Johann Els as die geliefde stem op die radio wat die Woord oopbreek en dit vir mense prakties maak. In die vroe oggendoordenking praat hy oor elke-dag-issues wat mense raak. Author: Els, Johann Publisher: Carpe Diem Med......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.60 USD
XSeller keywords: johann els, religion, christian life

God Se Beste Vir My: U Goedheid En Liefde Sal My Lewe Lank By My Bly. Psalm 23:6 - , Riekert Botha

55 geliefde skrywers, soos Riekert Botha, Isak Burger, Est Geldenuys en ander se oordenkings is nou in een grootdruk Bybeldagboek byeengebring om jou elke dag die sekerheid te gee dat Hy net die beste vir jou wil h en gee, maak nie saak wat jou ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.60 USD
XSeller keywords: isak burger, riekert botha, religion

God Is Groot: N Bybeldagboek Vir Vroue Deur 52 Vroue Wat Oor God Se Goedheid Getuig - , Liesel Krause-wiid

In hierdie dagboek het 52 vroue oor 'n bre spektrum bymekaargekom om vir jou te vertel van die buitengewone dinge wat God in hlle lewens gedoen het. Elkeen het 'n week se dagstukkies geskryf met die sentrale tema: God se grootheid en goedheid. ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.46 USD

Mal Oor Jou Man: Die Geheim Om Hom Beter Te Verstaan - Floris Knouwds

Aan die begin was sy andersheid vir jou oulik, nou irriteer sy gewoontetjies jou. Maar dis dalk die bril waardeur jy kyk wat maak dat jy sukkel om hom te aanvaar. Mal oor jou man se slimfoonboek sal jou net die nodige wysheid gee om julle lewe saa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
2.00 USD
XSeller keywords: floris knouwds, family, relationships

Mamma Het 'n Breek Nodig: Hoe Om 'n Slegte Dag Beter Te Maak - Susan Coetzer

In Mamma het 'n breek nodig maak Susan Coetzer vensters oop op 'n ma se wreld. Op pittige wyse praat sy oor tye soos wanneer haar enigste kuiken saam met sy plle oorsee gaan vakansie hou en die lewenslesse wat sy by 'n vyfjarige dogtertjie kon l......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.40 USD

5 Minute Voor En Ná Die Dood: Antwoorde Oor Die Dood Het En Die Lewe Hierna - Isak Burger

Die dood is deel van die lewe. 'n Werklikheid wat mense seermaak, maar ook die begin is van alles wat hierna gebeur. En ds waaroor mense so baie vrae het. 5 minute voor en n die dood ontrafel die geheime en misterie van doodgaan. Dit praat regui......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.33 USD
XSeller keywords: isak burger, religion, christian life

5 Minutes Before And After Death: Answers About Death And Life Hereafter - Isak Burger

Death is an inevitable part of life. A reality that hurts. But it is also the beginning of the life hereafter. And that is exactly where all our questions arise ... 5 Minutes Before and After Death unravels the secrets and mysteries of death. It i......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.33 USD
XSeller keywords: isak burger, religion, christian life

Dink Jouself Dun: Verloor Gewig Met Dié Nuwe Manier Van Dink - Catherine Van Heerden

Sielkundige en lewensafrigter, Catherine van Heerden, gaan saam met jou op 'n reis waar "traveling light" die doelwit is! Hetsy fisiek of emosioneel. Want alles begin mos in jou kop! En dit is dalk net die plek waar jy moet begin om die verskil oo......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.60 USD

Slimfoonboek: Hoe Om 'n Superkind Groot Te Maak: Skep 'n Toekoms Vir Jou Kind - Kobus Neethling

Leer hoe om jou kind beter te verstaan en kreatief gereed te kry vir die toekoms, sommer op jou slimfoon, met hierdie slimfoonboek ('n verkorte weergawe van die oorspronklike boek). Besef hoekom heelbreindenke nodig is om jou kinders "die beste" t......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
2.00 USD

Te Besig Met Besigwees?: Leer Om In 40 Weke Al Die Balle In Die Lug Te Hou ... - , Riekert Botha

Die boek bestaan uit 40 temas, wat week vir week deurgewerk kan word. By elke tema is daar 'n praktiese vraag of opdrag om jou aan die dink te sit, met 'n spasie waar jy jou eie idees kan neerpen, sodat jy 'n meer produktiewe en minder besige lewe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.86 USD
XSeller keywords: gustav gous, riekert botha, self

Finesse Voelgoedboekie Van Hoop: Hoe Om Op Te Staan Na Seerkry, Pyn En Teleurstelling - Alta Strauss

Hierdie boekie is geskryf deur vroue net soos jy. Vroue wat hulle harte vreesloos oopgemaak het om vir jou te vertel hoe hulle as oorwinnaars aan die ander kant uitgestap het. Die boekie sal jou hoop gee en jou bemagtig om 'n lewe van oorgawe en o......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.33 USD

Slimfoonboek: Watter Kleur Is Jou Persoonlikheid?: Weet Wie Jý Is En Verstaan Ander Beter - Lynette Beer

Nadat jy Watter kleur is jou persoonlikheid? gelees het, sal jy weet wie jy is sodat jy jou sterk eienskappe kan laat tel. Jy sal ander mense regtig verstaan en elkeen se unieke kleur in jou lewe verwelkom. Author: Beer, Lynette Publisher: Carpe ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
2.00 USD
XSeller keywords: lynette beer, self, help

Wat Sê Jy?: Daar Is Krag In Jou Woorde - , Greta Serfontein

Liesel Krause-Wiid en 40 vrouedominees skryf saam aan hierdie boek om vroue te leer dat hulle woorde ander mense se lewens kan verander. Hulle laat jou besef dat dit soms beter is om twee keer te dink voor jy praat, want daar is skeppende en verni......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
4.66 USD

Slimfoonboek: Bid Só Vir 'n Wonderwerk: N 40-dag-gebedsuitdaging - Lodewyk Spies

Die goeie nuus is: Wonderwerke het nie net in die Bybelse tyd gebeur nie. Dit gebeur vandag nog! En God wil vir jou ook 'n wonder laat gebeur. In hierdie verkorte weergawe van Bid s vir 'n wonderwerk kry jy 30 dae de gebedsinspirasie. Author: Sp......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
2.00 USD

Browse Catalog

Educational