download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Educational eBooks


God Van Wonders (eboek): Persoonlike Getuienisse Oor God Se Wonderwerkende Krag In Mense Se Lewens - Angus Buchan

God is 'n God van wonders. En net soos Hy in Bybelse tye sy krag en liefde op wonderbaarlike wyse bewys het, doen Hy dit ook vandag. Die 40 aangrypende ware verhale wat Angus Buchan in GOD VAN WONDERS deel, vertel van gebede wat beantwoord is in v......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.99 USD

Verander Jou Gesindheid, Verander Jou Lewe (eboek): Verander Jou Lewe ... Binne 30 Dae - Deborah Smith Pegues

"Gesindheid is alles!" Maar kan dit regtig so 'n groot verskil in jou persoonlike en professionele lewe maak as jy 'n positiewe gesindheid kies? Topverkoper-outeur Deborah Smith Pegues kyk in VERANDER JOU GESINDHEID, VERANDER JOU LEWE na 30 gesind......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

Stres In Die Werkplek (eboek): Bybelse Beginsels Vir Balans In Die Werkplek En Raad Vir Wanneer Elke Dag 'n Blou Maandag Is! - Henk Gous

Werk is dikwels 'n liefde-haat-saak. Jy kan nie sonder jou werk nie, maar is dit nie die ding waaroor jy die meeste kla nie? In STRES IN DIE WERKPLEK sal Henk Gous jou wys hoe jy ook by die werk in God se teenwoordigheid kan wees en so vreugde kan......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: henk gous, religion, christian life

Een Cappuccino En 'n Creme Soda, Asseblief (eboek): 'n Oorwinningsgids Vir Enkelma's - , Magriet Smit

50 van alle kinders in SA word groot in enkelma-huishoudings. Watter raad is daar as jou kind skielik een van die 9 miljoen kinders in ons land word wat sonder 'n pa grootword? Elize Parker en Magriet Smit bied hulp in EEN CAPPUCCINO EN 'N CREME S......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: elize parker, magriet smit, religion

Populer (eboek): N Ware Verhaal Oor Hoe Die Gejaag Na Gewildheid 'n Lewe Kan Verwoes - Tindell Baldwin

Is dit nie BORING om 'n Christen te wees nie? Die gewilde meisies lyk of hulle sveel meer pret het! Dit is wat Tindell Baldwin ook op 15 gedink het. Sy't haar geestelike opvoeding gegroet en was reg om alles te doen wat nodig was om gewild te wee......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.99 USD

Net 24 Uur! (eboek): Plaas Jesus Eerste Te Midde Van 'n Besige Lewe - Kevin Deyoung

Ons almal het dit al gehoor. Ons almal het dit al ges. Ons is net t besig. Te dikwels kry besig-wees die oorhand oor ons. Kevin DeYoung pak die probleem kort en kragtig aan in NT 24 UUR! Jy het immers nie tyd om 'n dik boek te lees nie! Author......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD

Pa's En Seuns (eboek): Jou Verlede Bepaal Nie Jou Toekoms Nie - Angus Buchan

PA'S EN SEUNS uit die pen van bekende skrywer en evangelis Angus Buchan moedig pa's aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Die boek moedig terselfdertyd ook seuns aan om hul verhouding met hulle pa te koester en s......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: angus buchan, family, relationships

Van Futloos Tot Fantasties! (eboek): ... Want Jy Is Allesbehalwe Gewoon In God Se Oe - , Johan Smith

Jy is allesbehalwe gewoon in God se o - dit is die boodskap van Stephan Joubert en Johan Smith in VAN FUTLOOS TOT FANTASTIES! Hierdie boek bied 'n verrykende perspektief op onderwerpe wat tot elke vrou spreek, soos die waarde wat een persoon kan ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD

Kies Liefde ... (eboek): Want Dit Verander Die Koers Van Jou Lewe - Stormie Omartian

Om in elke situasie liefde aan ander te bewys, is 'n keuse. Maar voor dit kan gebeur, moet jy ook kies om God se liefde vir j te aanvaar. Dit is op hierdie liefdeskeuses wat Stormie Omartian fokus in KIES LIEFDE ... Jy kn 'n verskil maak in die......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.99 USD

Die Krag Van Onstuitbare Geloof (eboek): Jou Sleutel Tot 'n Vervulde Lewe - Nick Vujicic

Wreldbekende motiveringspreker Nick Vujicic verduidelik in DIE KRAG VAN ONSTUITBARE GELOOF hoe almal wat 'n ongelooflike lewe wil h op probleme kan reageer en onstuitbaar kan word. In hierdie boekie, aangepas uit Nick se topverkoper-boek ONSTUIT......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
1.99 USD

Jy Het 'n Keuse (eboek): 'n Vrou Se Gids Om Die Regte Besluite Te Neem - Elizabeth George

Jy as vrou staan elke dag voor honderde besluite. Hoe hou jy jou prioriteite reg, stel doelwitte en beplan effektief? Elizabeth George bied in JY HET 'N KEUSE Bybelsgebaseerde riglyne en honderde wenke om jou hiermee te help. 'n Bonus in hierdie b......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.99 USD

In Ritme Met God (eboek): Ontdek Jou Identiteit In Christus En Vervul Jou Lewensdoel - Heinz Winckler

Wat maak jou wie jy werklik is? So baie jong mans soek vandag hul identiteit in die wreld. IN RITME MET GOD is Heinz Winckler se persoonlike getuienis en verduidelik waarom die soeke na jou roeping begin by wie jy is in Christus. Dt, s Heinz, i......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.99 USD

Beleef Die Grootheid Van God (eboek): N Ontdekking Van God Se Karakter Deur Gebed - Ann Spangler

God word nie gefrustreerd nie, Hy is nooit verras nie en Hy gee nooit moed op nie ... Dit is maar net sommige van 17 karaktereienskappe van God wat Ann Spangler onder o neem in BELEEF DIE GROOTHEID VAN GOD. Di dagboek bestaan uit 17 weke met dag......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.99 USD

Gee Jou Stres 'n Uitklophou (eboek): 30 Dae Tot Sinvolle Stresbeheer - Deborah Smith Pegues

Weerhou stres jou dalk daarvan om die rus, pret en goeie gesondheid wat jy so graag wil h te ervaar? Nou kan jy jou stres 'n uitklophou gee en 'n stresvrye lewe as prys inpalm. In GEE JOU STRES 'N UITKLOPHOU se 30 praktiese hoofstukke gebruik Deb......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

Pas Op Wat Jy Se! (eboek): Ontdek Die Krag Van Jou Woorde En Bou Beter Verhoudings - Deborah Smith Pegues

Wie het nie al die verkeerde ding op die verkeerde tyd ges nie? Of het jy stilgebly toe jy eerder moes gepraat het? Gedragskundige Deborah Smith Pegues wys jou in PAS OP WAT JY S! hoe om jou tong vr jou te laat werk eerder as tn jou. In 30 pr......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

Ek Glo (eboek): Leef Die Storie Van Die Bybel Om Meer Soos Jesus Te Word - Randy Frazee

Hoe moet jy dink, optree en lewe om soos Jesus te wees? Die 30 hoofstukke in EK GLO is in drie oorhoofse temas verdeel en fokus op 10 sleutelgeloofsbelydenisse van die Christelike geloof, 10 sleutelgewoontes van 'n volgeling van Jesus en 10 sleute......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.99 USD

Die 10 Sekonde-reel (eboek): Se Ja Vir Jesus - Dis So Maklik! - Clare De Graaf

DOEN NET DIE VOLGENDE DING WAT JY REDELIK SEKER IS GOD WIL H JY MOET DOEN. Hierdie 10 sekonde-rel wys jou hoe om meer bewus te word van God se stem en die Gees te gehoorsaam. Moenie tob nie, doen dit net! Author: De Graaf, Clare Publisher: CHRI......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD

Browse Catalog

Educational