download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Educational eBooks


Pienk Tekkies: Dagstukke Vir Meisies - , Karlien Van Jaarsveld

Leandie du Randt, Joe Forster, Karlien van Jaarsveld, Hendri Hofmeyer, Stass van Onbeskaamd, Vicki Fourie, Simon Nortmann, Melinda Bam, Antonie Bougas, en nog baie ander praat reguit oor goed soos selfaanvaarding, liefde, haat, dinge by die skool......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.40 USD

Sielsgedagtes: Met Oordenkings Soos Uitgesaai Op Rsg - , Stephan Joubert

Wanneer jy so oorweldig word, hoor jy nie meer God se Stem nie. Sonder hierdie konneksie met jou Skepper, voel 'n mens alleen en sonder hoop, toegegooi met probleme en frustrasies. Sielsgedagtes bied jou riglyne vir jou dag en beloftes waaraan jy......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.60 USD

Beloftes Van Hoop: ... Want U, Here, U Is My Hoop, Op U, Here, Het Ek Van Jongs Af Vertrou. Psalm 71:5 - Johan Smit

Beloftes van hoop kyk op 'n ander manier na die wreld. Nie deur 'n bril van moedeloosheid nie, maar deur die bril van die Woord. Al die oordenkings gaan nie net oor hoop nie, maar elkeen word gedra deur hemelse beloftes wat waar en betroubaar is.......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.60 USD
XSeller keywords: johan smit, religion, christian life

Leef, Lag En Loof: Dagstukke Om Jou Gees Te Voed En Jou Hart Te Verbly - , Natasha Joubert

Vroue soos Liesel Krause-Wiid, Natasha Joubert, Liza Brnner, Cordelia en ander gewone vroue wat glo skryf saam om jou weer die lewe se lekker kant te wys. Die Woord word werklik in die alledaagse dinge. Vriendinne wat saam lag en oor die lewe won......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.60 USD

Rites Of Passion: Raw Emotions Of A Divorce - Catherine Van Heerden

In Rites of Passion Catherine tells the gut-wrenching real life story of the man and marriage that almost broke her. In prose and poetry she describes the pain that relationships can cause - and how to walk away and gain inner strength. Author: H......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
4.80 USD

Met Oorwinning Die Rubikon Oorgesteek: Die Sewe Ankers In Die Eindtyd - Danie Van Tonder

Verwond met oorwinning die Rubikon oorgesteek bestaan uit twee gedeeltes. Die eerste gedeelte vertel jou van 'n werklike aangrypende, ware gebeurtenis op die sendingveld. Die tweede gedeelte vertel ons van die wreld aan die anderkant van die Rubi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.00 USD

365 Wyshede Uit Die Pen Van Nina Smit: Oor Vriendskap, Vreugde En Vrouwees - Nina Smit

Hierdie aanhalings vertel van God wat sy arms om jou wanneer die kommer te veel word. Hulle sal die lag in jou wakkermaak n jou onwrikbaar laat vertrou in jou hemelse versorging. En jy sal bemoedig voel om weer voluit te lf as vrou, ma en vrien......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.40 USD
XSeller keywords: nina smit, religion, christian life

365 Wyshede Uit Die Pen Van Isak Burger: Oor Jesus, Godsdiens En Geestelike Groei - Isak Burger

Hierdie aanhalings vertel van Jesus wat jou verlos en jou lewe sin en betekenis gee. Hulle sal jou oortuig dat die dood niks is om te vrees nie. Dat die hemel iets is om na uit te sien. En dat jy op pad soontoe gedra word deur God se liefde. Auth......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.40 USD
XSeller keywords: isak burger, religion, christian life

365 Wyshede Uit Die Pen Van Hettie Brittz: Oor Dissipline, Gesag En Ouerskap - Hettie Brittz

Hierdie aanhalings leer jou om jou kind se unieke temperament te verstaan. Hulle gee wenke om met gesag op te tree wat getuig van God se liefde. En hulle verseker jou jy kn jou boompie op die regte manier buig en snoei. Author: Brittz, Hettie Pu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.40 USD

365 Wyshede Uit Die Pen Van Gretha Wiid: Oor Getroudwees, Liefde En Seks - Gretha Wiid

Hierdie aanhalings ruk jou tot stilstand oor hoe om ontrouheid te vergewe en te voorkom. Hulle gee jou moed om beter verhoudings met jou man, kinders en selfs jou skoonma te bou. En hoe jy alles - van seks tot geld - in balans kan hou soos God jou......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.40 USD
XSeller keywords: gretha wiid, religion, christian life

365 Wyshede Uit Die Pen Van Andries Enslin: Oor Die Woord, Geloof En Liefde Vir God - Andries Enslin

Hierdie aanhalings praat in maklike taal tot in jou hart en verseker jou dat God teenwoordig is in alle aspekte van jou dag. Hulle sal jou oortuig om anders te dink en leef volgens die riglyne van die Woord. Om verhoudings te h wat die Koninkryk ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.40 USD

Skei Maak Seer: Uit Die Hart Van 'n Man, Oor Die Pyn Van Egskeiding - Johan De Lange

In Skei maak seer deel Johan de Lange sy kennis en storie. Sommige lesse het hy te laat geleer ... Maar miskien is dit vir ander getroudes presies die regte tyd om sy woorde te lees. Author: Lange, Johan de Publisher: Carpe Diem Media Illustratio......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.33 USD
XSeller keywords: johan de lange, family, relationships

Wilderniwenke Vir Vroue: Hartseer, Leiding En Ander Teleurstellings - Wanda Bam

Wilderniswenke vir vroue is 'n oorlewingsgids deur en uit elke wildernis - terug na lewe in blydskap, volheid, vryheid met sy Gees as kompas. Uit haar eie worsteling wys Wanda Bam jy KAN die wildernisstreke van die lewe oorkom, as jy net WIL. Met ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.60 USD
XSeller keywords: wanda bam, religion, christian life

365 Wyshede Uit Die Pen Van Susan Coetzer: Oor Vrede, Geluk En 'n Geseënde Lewe - Susan Coetzer

Hierdie aanhalings vertel van die Pottebakker wat uit elke einde 'n nuwe begin skep. Van die Gees wat jou harde hart sag maak sodat jy heling en geluk kan vind. En dat vrede begin by die bewustheid van God se heilige teenwoordigheid binne-in jou w......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.40 USD

Dít Het Jesus Nooit Gesê Nie: ... En Waarom Jy Dit Nie Moet Glo Nie - Andries Enslin

Jy het soms jou eie idees oor hoe geloof werk en wat dit beteken om 'n Christen te wees. Maar is dit hoe Jesus dit sien? Andries Enslin gee vir jou die regte antwoorde op dit wat jy al soveel jare glo waar is, maar nie is nie Author: Enslin, Andr......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.06 USD

Aangename Kennis Here: Elkeen Se Lewe Vertel 'n Storie - , Wanda De Kock Bam

Lees wie die Here is, waarvan Hy hou en hoe Hy mense verras. Jy leer net 'n deeltjie van Hom regtig ken deur wat jy ervaar. Nou kan jy 'n klomp hartsopenbaringe bymekaar sit, en 'n groter prentjie geteken kry in jou binneste. WARE VERHALE, OPREG......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.86 USD

Browse Catalog

Educational