download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Educational eBooks


Hy Wen, Sy Wen (eboek): Hanteer Huwelikskonflik Op Die Regte Manier - Willard F. Jr. Harley

Sal dit nie wonderlik wees as jy n elke konfliksituasie voel dat die uitkoms in jou guns was nie? En is dit moontlik dat julle albei gelyktydig so kan voel? Dr. Willard Harley s in HY WEN, SY WEN dit is beslis moontlik. Hierdie boek sal paartjie......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD

Wanneer "jammer" Nie Genoeg Is Nie (eboek): Hoe Om Reg Te Maak Waar Jy Verbrou Het - , Jennifer Thomas

Jy het verbrou, maar jou verskoning word nie aanvaar nie. Hoekom nie? In WANNEER "JAMMER" NIE GENOEG IS NIE wys Gary Chapman en Jennifer Thomas dat mense op verskillende maniere benader moet word wanneer jy jammer s. Ontdek opnuut vyf praktiese m......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD

Leef In God Se Wil (eboek): N Bybelstudie Oor Rut Wat Jou Lewe Kan Verander - Stonecroft Ministries

Baie mense wonder wat God eintlik wil h hulle moet doen. Dit is tyd om op te hou angstig wees oor God se wil en na sy Woord te draai vir leiding. In LEEF IN GOD SE WIL, 'n Bybelstudie bestaande uit 7 studies, kan jy Rut se verhaal bestudeer en jy......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD

Al Sou Die Vyeboom Nie Bot Nie (eboek): N Bybelstudie Oor Habakuk - Riekert Botha

AL SOU DIE VYEBOOM NIE BOT NIE is 'n Bybelstudie in 8 studies oor die boek Habakuk. Riekert Botha lei jou om raak te sien dat jy jou in God kan verbly al val die wreld om jou uitmekaar. Riekert nooi jou ook uit om jou eie weergawe van Habakuk 3:......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
4.99 USD

Verander Jou Huwelik Deur Gebed (eboek): Beskerm Julle Verhouding Sodat Dit 'n Leeftyd Sal Hou - Stormie Omartian

Op haar tipiese reguit en hoopvolle manier takel Stormie Omartian vyftien ernstige kwessies wat enige huwelik kan bedreig, onder andere kommunikasie, finansile druk, ontrouheid, depressie en seksuele frustrasie. Deur Bybelse insigte en persoonlik......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

Wat Maak Jou Gelukkig? (eboek): N Gebalanseerde Perspektief Op Lewensvreugde - Henk Gous

Henk Gous bevestig in WAT MAAK JOU GELUKKIG? dat mense dikwels op die verkeerde plek soek vir geluk: in geld, of werk, of 'n huwelik. Hy steun op navorsing uit die sielkunde, Bybelse beloftes en eie ervaring om te wys dat die bekendste plekke waar......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: henk gous, religion, christian life

So Glo Ons (eboek): Gelowig Nagedink Oor God, Die Bybel En Ons Leefwereld - Piet Meiring

Waarvan is jy seker? In 'n tyd waar so baie dinge in die kerk en samelewing op losse skroewe staan, soek al meer mense na vastigheid. SO GLO ONS is deur 'n aantal vooraanstaande teolo geskryf vir die mense wat hulle geloof en getuienis erns......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD

Wie Se Geld Is Dit? (eboek): Dit Behoort Aan Hom. Jy Dra Dit Net. Skielik Verander Alles! - , David Kopp

Bruce Wilkinson vertel in WIE SE GELD IS DIT? hoe jy iemand se lewe kan verander en terselfdertyd God openbaar. Ontdek die wonderlike hulpbron wat klein genoeg is om in jou beursie of handsak te pas, maar terselfdertyd groot genoeg is om iemand se......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD
XSeller keywords: bruce wilkinson, david kopp, religion

Onder Die Waterlyn (eboek): Sterk Geestelike Fondamente Vir Effektiewe Leierskap - Gordon Macdonald

Gordon MacDonald moedig leiers in ONDER DIE WATERLYN aan om 'n meer effektiewe leier te word deur 'n sterk geestelike fondament te bou. Hierdie samestelling artikels, wat in LEADERSHIP JOURNAL verskyn het, is Bybelsgebaseerd, bied geestelike leidi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD

Salf Vir Jou Siel (eboek): 40 Dagstukke Van Vertroosting - Solly Ozrovech

SALF VIR JOU SIEL is 'n samestelling met 40 bemoedigende dagstukke deur die immergewilde Solly Ozrovech en sal troos gee in hartseertye. Temas wat God se troos sal tuisbring, is byvoorbeeld: hoop op 'n eindbestemming; jy lewe, al sterwe jy; groter......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD

Hoop Vir Jou Hart (eboek): 40 Dagstukke Oor Die Anker Van Jou Geloof - Solly Ozrovech

HOOP VIR JOU HART is Solly Ozrovech se antwoord vir daardie tye wanneer iemand regtig op soek is na hoop. Die samestelling bevat 40 bemoedigende dagstukke. Temas wat weer nuwe hoop sal laat ontvlam, is byvoorbeeld: hoe om te oorwin; wanneer slegs ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD

N Reis Na Die Lig (eboek): Vind Herstel En Hoop Na Die Dood Van 'n Geliefde - Marge Stathakis

'N REIS NA DIE LIG is 'n waardevolle hulpmiddel vir enigeen wat die onbeskryflike pyn van verlies n die dood van 'n geliefde moet hanteer. Met vrae in elke hoofstuk om oor jou eie ervarings en gedagtes te besin, is dit 'n onontbeerlike reisgenoot......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD

Jou Lewe Sonder Beperkings (eboek): Styg Uit Bo Jou Omstandighede - Nick Vujicic

In JOU LEWE SONDER BEPERKINGS vertel Nick Vujicic hoekom 'n mens nooit moet toelaat dat omstandighede jou lewe beheer nie. By God is daar altyd hoop, en jy moet hierdie hoop met albei hande aangryp. Hierdie kragtige sakpas-boekie is aangepas uit N......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
1.99 USD

Gee My Jou Hart (eboek): N Uitnodiging Tot 'n Intieme Geestelike Verhouding Met God - Elza Meyer

GEE MY JOU HART sal elke leser opnuut laat besef wat dit beteken om waarlik die bruid van Christus te wees. Elza Meyer bespreek hierdie intimiteitsverhouding tussen God en gelowiges aan die hand van temas soos "Die diepte van God se verbondsliefde......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD
XSeller keywords: elza meyer, religion, christian life

Vyande Van Jou Hart (eboek): Word Bevry Van Die Vier Negatiewe Emosies Wat Jou Beheer - Andy Stanley

In VYANDE VAN JOU HART bied Andy praktiese Bybelse raad en 'n besprekingsgids om jou te help om beheer te neem van die gevoelens wat jou kan beheer (skuld, woede, gierigheid en afguns) en so jou lewensuitkyk en verhoudings te herstel. Author: Sta......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD

Browse Catalog

Educational