download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Educational eBooks


Pa's En Seuns (eboek): Jou Verlede Bepaal Nie Jou Toekoms Nie - Angus Buchan

PA'S EN SEUNS uit die pen van bekende skrywer en evangelis Angus Buchan moedig pa's aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Die boek moedig terselfdertyd ook seuns aan om hul verhouding met hulle pa te koester en s......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: angus buchan, family, relationships

Van Futloos Tot Fantasties! (eboek): ... Want Jy Is Allesbehalwe Gewoon In God Se Oe - , Johan Smith

Jy is allesbehalwe gewoon in God se o - dit is die boodskap van Stephan Joubert en Johan Smith in VAN FUTLOOS TOT FANTASTIES! Hierdie boek bied 'n verrykende perspektief op onderwerpe wat tot elke vrou spreek, soos die waarde wat een persoon kan ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD

Kies Liefde ... (eboek): Want Dit Verander Die Koers Van Jou Lewe - Stormie Omartian

Om in elke situasie liefde aan ander te bewys, is 'n keuse. Maar voor dit kan gebeur, moet jy ook kies om God se liefde vir j te aanvaar. Dit is op hierdie liefdeskeuses wat Stormie Omartian fokus in KIES LIEFDE ... Jy kn 'n verskil maak in die......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.99 USD

Die Krag Van Onstuitbare Geloof (eboek): Jou Sleutel Tot 'n Vervulde Lewe - Nick Vujicic

Wreldbekende motiveringspreker Nick Vujicic verduidelik in DIE KRAG VAN ONSTUITBARE GELOOF hoe almal wat 'n ongelooflike lewe wil h op probleme kan reageer en onstuitbaar kan word. In hierdie boekie, aangepas uit Nick se topverkoper-boek ONSTUIT......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
1.99 USD

Jy Het 'n Keuse (eboek): 'n Vrou Se Gids Om Die Regte Besluite Te Neem - Elizabeth George

Jy as vrou staan elke dag voor honderde besluite. Hoe hou jy jou prioriteite reg, stel doelwitte en beplan effektief? Elizabeth George bied in JY HET 'N KEUSE Bybelsgebaseerde riglyne en honderde wenke om jou hiermee te help. 'n Bonus in hierdie b......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.99 USD

In Ritme Met God (eboek): Ontdek Jou Identiteit In Christus En Vervul Jou Lewensdoel - Heinz Winckler

Wat maak jou wie jy werklik is? So baie jong mans soek vandag hul identiteit in die wreld. IN RITME MET GOD is Heinz Winckler se persoonlike getuienis en verduidelik waarom die soeke na jou roeping begin by wie jy is in Christus. Dt, s Heinz, i......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.99 USD

Beleef Die Grootheid Van God (eboek): N Ontdekking Van God Se Karakter Deur Gebed - Ann Spangler

God word nie gefrustreerd nie, Hy is nooit verras nie en Hy gee nooit moed op nie ... Dit is maar net sommige van 17 karaktereienskappe van God wat Ann Spangler onder o neem in BELEEF DIE GROOTHEID VAN GOD. Di dagboek bestaan uit 17 weke met dag......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.99 USD

Gee Jou Stres 'n Uitklophou (eboek): 30 Dae Tot Sinvolle Stresbeheer - Deborah Smith Pegues

Weerhou stres jou dalk daarvan om die rus, pret en goeie gesondheid wat jy so graag wil h te ervaar? Nou kan jy jou stres 'n uitklophou gee en 'n stresvrye lewe as prys inpalm. In GEE JOU STRES 'N UITKLOPHOU se 30 praktiese hoofstukke gebruik Deb......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

Pas Op Wat Jy Se! (eboek): Ontdek Die Krag Van Jou Woorde En Bou Beter Verhoudings - Deborah Smith Pegues

Wie het nie al die verkeerde ding op die verkeerde tyd ges nie? Of het jy stilgebly toe jy eerder moes gepraat het? Gedragskundige Deborah Smith Pegues wys jou in PAS OP WAT JY S! hoe om jou tong vr jou te laat werk eerder as tn jou. In 30 pr......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

Ek Glo (eboek): Leef Die Storie Van Die Bybel Om Meer Soos Jesus Te Word - Randy Frazee

Hoe moet jy dink, optree en lewe om soos Jesus te wees? Die 30 hoofstukke in EK GLO is in drie oorhoofse temas verdeel en fokus op 10 sleutelgeloofsbelydenisse van die Christelike geloof, 10 sleutelgewoontes van 'n volgeling van Jesus en 10 sleute......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.99 USD

Die 10 Sekonde-reel (eboek): Se Ja Vir Jesus - Dis So Maklik! - Clare De Graaf

DOEN NET DIE VOLGENDE DING WAT JY REDELIK SEKER IS GOD WIL H JY MOET DOEN. Hierdie 10 sekonde-rel wys jou hoe om meer bewus te word van God se stem en die Gees te gehoorsaam. Moenie tob nie, doen dit net! Author: De Graaf, Clare Publisher: CHRI......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD

Begin - Nou Is Die Tyd (eboek): Beveg Vrees. Ontsnap Middelmatigheid. Maak 'n Verskil. - Jon Acuff

Leef jy gewone of uitnemende lewe? Kan jy kies en jou lewe verander? In BEGIN - NOU IS DIE TYD moedig Jon Acuff jou aan om te begin en jou grootste drome uit te leef. Moenie wegskram vir vrees of in 'n sinlose lewe verval nie. Jy kan 'n verskil ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.99 USD
XSeller keywords: jon acuff, religion, christian life

Leef Stroom-op! (eboek): Leef Positief Met 'n Fil 4:8-bril In 'n Uitdagende Wêreld - Ewald Van Rensburg

Daar sal ltyd goed wees om oor te kla ... Maar daar sal ook ltyd iets wees om voor dankbaar te wees ... Dit gaan alles oor hoe jy daarna kyk. Dt is Ewald van Rensburg se boodskap in LEEF STROOM-OP! Hierdie boek sal jou laat uitstaan met 'n nuwe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD

Ek Behoort Aan Die Kerk (eboek): Ontdek Die Gesindheid Wat 'n Verskil Maak - Thom S. Rainer

EK BEHOORT AAN DIE KERK deur topverkoper-outeur Thom S. Rainer spreek die probleem van onaktiewe of halfhartig toegewyde kerklidmate aan. Dit verduidelik wat verwag word van di wat by die liggaam van gelowiges aansluit. Wanneer iemand se gesindhe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
1.99 USD

Hoor Die Hartklop Van God (eboek): 366 Kragtige Oordenkings Wat Jou Elke Dag Sal Inspireer - Andries Enslin

HOOR DIE HARTKLOP VAN GOD deur bekende prediker Andries Enslin bestaan uit 366 kragtige oordenkings wat jou waarlik sal inspireer. Met di volkleur-boekie met temas soos God is liefde, diensbaarheid, vreugde en geestelike fiksheid sal lesers daagl......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD

Op Soek Na God Se Hart (eboek): Saam Met Rooikappie, Karwagte, Sepies En Survivors - Lindie Strydom

Baie mense s bekering of "om jou hart vir God te gee" is die einddoel van ons bestaan, vir Lindie Strydom is dit egter die wegspringplek. In OP SOEK NA GOD SE HART deel sy die insigte wat sy gekry het op haar reis om werklik God se hart te leer k......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD

Liefde Sonder Beperkings (eboek): N Aangrypende Verhaal Van Ware Liefde Wat Alles Oorwin - , Kanae Vujicic

Wanneer dit by die liefde kom, voel jy dalk net so onvolmaak soos Nick Vujicic. Nick en sy vrou, Kanae, het 'n besonder inspirerende verhaal wat hulle nou met die wreld deel in LIEFDE SONDER BEPERKINGS. Di boek, met pragtige kleurfoto's van die ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.99 USD
XSeller keywords: nick vujicic, kanae vujicic, religion

Hy Wen, Sy Wen (eboek): Hanteer Huwelikskonflik Op Die Regte Manier - Willard F. Jr. Harley

Sal dit nie wonderlik wees as jy n elke konfliksituasie voel dat die uitkoms in jou guns was nie? En is dit moontlik dat julle albei gelyktydig so kan voel? Dr. Willard Harley s in HY WEN, SY WEN dit is beslis moontlik. Hierdie boek sal paartjie......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD

Browse Catalog

Educational