download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Educational eBooks


Die Wederkoms (eboek): N Bybelse Kyk Na Die Laaste Dae - Stephan Joubert

Stephan Joubert kyk in DIE WEDERKOMS na die bespiegelings oor die einde van die wreld in 2012 vanuit 'n Bybelse perspektief. Hy bespreek in hierdie aktuele boek temas soos: "Is 21 Desember 2012 die einde?"; "Kan jy die tekens van die tyd regtig r......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD

Die Mighty Men-verhaal (eboek): Die Aangrypende Verhaal Van Hoe Een Man Se Gehoorsaamheid Aan God Herlewing In 'n Hele Land Ontketen Het En Gewone Man - Angus Buchan

DIE MIGHTY MEN-VERHAAL vertel op boeiende wyse hoe een man se gehoorsaamheid aan God herlewing gebring het in Suid-Afrika en duisende lewens vir altyd verander het. Meer as 40 persoonlike getuienisse van mans wat by hierdie konferensies aangeraa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.99 USD

Die Huweliksdaad (eboek): Ervaar Die Skoonheid En Vreugde Van Seksuele Liefde In Die Huwelik - , Beverly Lahaye

God wil h die huweliksdaad moet die mees voortreflike ervaring wees wat twee mense met mekaar kan deel. Tim en Beverly LaHaye gee in DIE HUWELIKSDAAD riglyne, doelwitte, beginsels en navorsingsresultate wat getroudes sal help om hulle seksuele ve......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: tim lahaye, beverly lahaye, religion

Word Stil Voor God (eboek): 40 Dae Tot 'n Inniger Lewe Saam Met God - , Andries Enslin

In WORD STIL VOOR GOD stel Marius Nel en Andries Enslin jou bekend aan die gebedspraktyk wat deur die woestynvaders ontwikkel is, naamlik: lees in die teenwoordigheid van God die Skrifgedeelte, bepeins daaroor sodat jy kan sien wat God vir jou wil......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: marius nel, andries enslin, religion

Vreugde-vrou (eboek): Inspirasie Vir Vroue Wat Betekenisvol Wil Leef - , Johan Smith

Stephan Joubert en Johan Smith daag jou met VREUGDE-VROU uit om jou vrouwees te vier en uit jou gemaksone te beweeg. Di boek rus jou toe om God se hande en voete in 'n stukkende wreld te wees en s God se plan vir jou lewe te vervul. Temas in di......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD

Geestelike Oorlogvoering (eboek): Toerusting Vir Die Geestelike Stryd Van Elke Gelowige - Bennie Mostert

Is jy voorbereid vir die geestelike stryd? In GEESTELIKE OORLOGVOERING gee Bennie Mostert die nodige toerusting om staande te bly teen die aanvalle van die duiwel. Dis tyd om die realiteite van jou geestelike lewe te aanvaar. Hierdie boek wys jou ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD

Woede Is 'n Keuse (eboek): Hoe Om 'n Kragtige Emosie Op 'n Gesonde Manier Te Hanteer - Gary Chapman

In WOEDE IS 'N KEUSE bied dr. Gary Chapman nuttige en soms verrassende insig oor hoekom jy kwaad word en wat jy daaromtrent kan doen. Woede is onvermydelik, maar dit hoef nie jou lewe te oorheers nie en kn positief gebruik word. Author: Chapman,......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD

Pitkos Met 'n Punch (eboek): 365 Dae Saam Met Jesus - Ewald Van Rensburg

In PITKOS MET 'N PUNCH gee Ewald van Rensburg in 365 dagstukke vir jou daaglikse "kos" met interessante opskrifte soos: Vandag se special (Skrifgedeelte), die hoofmaaltyd (oulike storie), Red Hot Chilli Peppers (iets om jongmense uit te daag) en '......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

Om Dogters Groot Te Maak (eboek): Praktiese Raad En Aanmoediging Vir Diegene Wat Help Bou Aan Die Volgende Generasie Vroue - James Dobson

In OM DOGTERS GROOT TE MAAK bespreek James Dobson inligting, benaderings, oplossings en aanbevelings gegrond op die nuutste navorsing, tesame met raad wat al die toets van die tyd deurstaan het. Hy fokus op die invloed van ouers, onderwysers en po......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD

Agter Die Doellyn (eboek): Glorieryke Oomblikke In Springbokrugby Met Getuienisse En Lewensverhale Deur Victor Matfield, Pierre Spies, Beast Mtawarira

Rugby is 'n weerspieling van die wese en hartklop van die mense van Suid-Afrika. AGTER DIE DOELLYN bied 'n oorsig oor die hoogtepunte in die Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis en getuienisse en lewensverhale van spelers soos Victor Matfield, Pierre......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD

Die Moed Om Vir Vandag Te Leef (eboek): ... Want God Laat Die Lewe Hier En Nou Gebeur, Een Dag Op 'n Slag - Stephan Joubert

Die meeste mense is so gefokus op mre dat hulle vandag vergeet. Maar wat s God van vandag? Na deeglike Skrifstudie maak Stephan Joubert sy drie ontdekkings bekend. Hierdie boek is 'n moet-lees vir almal wat graag wil ontdek hoe hulle genoeg moed......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
4.99 USD

N Lewe Sonder Beperkings (eboek): Inspirasie Vir 'n Ongelooflike Lewe - Nick Vujicic

Nick Vujicic, wat sonder arms f bene gebore is, vertel in sy boek 'N LEWE SONDER BEPERKINGS hoe hy sy fisiese gestremdheid moes oorkom en van die emosionele eise wat dit as kind, tiener en jong volwassene aan hom gestel het. Nick se praktiese raa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

Die A-z Van Openbaring (eboek): N Allesomvattende Perspektief Op Die Boek Openbaring - Jan Du Rand

Openbaring is een van daardie boeke in die Bybel waaruit daar nie baie gepreek word nie, maar tog het mense se belangstelling daarin deur die jare toegeneem. In DIE A-Z VAN OPENBARING gee prof Jan du Rand 'n omvattende uiteensetting van hierdie By......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.99 USD

21 Maniere Om Jou Huwelik Te Verwoes (eboek): ... En Nog Meer Maniere Om 'n Gelukkige Huwelik Te Verseker - , Beatrix Van Rensburg

Baie huweliksmaats sukkel om gelukkig te wees, al is hulle lief vir mekaar. Die ho egskeidingsyfer ontmoedig paartjies en maak dat hulle makliker wil moed opgee. 21 MANIERE OM JOU HUWELIK TE VERWOES fokus op slaggate wat jy in jou huwelik te wagt......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

52 Wenwenke Vir Ouers (eboek): Wees Vir Jou Kinders 'n Wandelende Getuie Van God Se Vaderliefde - Johan Smith

Wil jy jou kinders se geestelike welstand 'n groter prioriteit in jou lewe maak? 52 WENWENKE VIR OUERS sal jou bystaan in hierdie belangrike taak. Kom ontdek saam met Johan Smith hoe om beleggings te maak wat tot in ewigheid dividende sal lewer. ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD
XSeller keywords: johan smith, religion, christian life

Hoe Om Jou Lewe Te Verwoes Voor Jy 16 Is (eboek): N Wake-up Call Vir Jongmense - Johan Smith

Ontdek die 15 dinge wat jou lewe kan verwoes voor jy 16 is. Di boek uit die pen van gewilde skrywer en jeugwerker Johan Smith is 'n EYE-OPENER en soms selfs skokkend. Dit is egter 'n moet-h vir tieners, jeugwerkers en elkeen wat erns maak met on......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.99 USD

Die Heilige Gees In Ons (eboek): Beleef Die Krag En Werking Van Die Heilige Gees In Jou Lewe - Tienie Prinsloo

Verstaan jy wat dit beteken om met die Heilige Gees vervul te wees? Weet jy watter verskil die Heilige Gees se teenwoordigheid in jou lewe kan maak? DIE HEILIGE GEES IN ONS antwoord hierdie en nog vele ander vrae. Word opnuut bewus van die lewensv......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD

90 Minute In Die Hemel (eboek): N Ware Verhaal Van Dood En Lewe - , Cecil Murphey

Hierdie is die ware verhaal van dominee Don Piper wat n 'n motorongeluk dood verklaar is. Vir die volgende 90 minute hoor hy wonderlike musiek, ontmoet hy mense wat sy geestelike lewe benvloed het en ervaar hy die wonderlike saligheid van die he......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: don piper, cecil murphey, biography

Waarom Ek Gespring Het (eboek): N Vrou Se Ware Verhaal Van 'n Wanhopige Verlede Na 'n Hoopvolle Toekoms - , Wanda Dyson

Op 19 Julie 2004 het 'n vrou besluit om van die Tower Drive-brug af te spring. In 'n wonderoomblik het 'n polisieman nadergehardloop, sy hand uitgesteek en die vallende Tina Zahn se gewrig raak gegryp. Ander polisiebeamptes het hom kom help en die......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD
XSeller keywords: tina zahn, wanda dyson, biography

Browse Catalog

Educational