download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Educational eBooks


Wat Maak Jou Gelukkig? (eboek): N Gebalanseerde Perspektief Op Lewensvreugde - Henk Gous

Henk Gous bevestig in WAT MAAK JOU GELUKKIG? dat mense dikwels op die verkeerde plek soek vir geluk: in geld, of werk, of 'n huwelik. Hy steun op navorsing uit die sielkunde, Bybelse beloftes en eie ervaring om te wys dat die bekendste plekke waar......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: henk gous, religion, christian life

So Glo Ons (eboek): Gelowig Nagedink Oor God, Die Bybel En Ons Leefwereld - Piet Meiring

Waarvan is jy seker? In 'n tyd waar so baie dinge in die kerk en samelewing op losse skroewe staan, soek al meer mense na vastigheid. SO GLO ONS is deur 'n aantal vooraanstaande teoloŽ geskryf vir die mense wat hulle geloof en getuienis erns......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD

Wie Se Geld Is Dit? (eboek): Dit Behoort Aan Hom. Jy Dra Dit Net. Skielik Verander Alles! - , David Kopp

Bruce Wilkinson vertel in WIE SE GELD IS DIT? hoe jy iemand se lewe kan verander en terselfdertyd God openbaar. Ontdek die wonderlike hulpbron wat klein genoeg is om in jou beursie of handsak te pas, maar terselfdertyd groot genoeg is om iemand se......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD
XSeller keywords: bruce wilkinson, david kopp, religion

Onder Die Waterlyn (eboek): Sterk Geestelike Fondamente Vir Effektiewe Leierskap - Gordon Macdonald

Gordon MacDonald moedig leiers in ONDER DIE WATERLYN aan om 'n meer effektiewe leier te word deur 'n sterk geestelike fondament te bou. Hierdie samestelling artikels, wat in LEADERSHIP JOURNAL verskyn het, is Bybelsgebaseerd, bied geestelike leidi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD

Salf Vir Jou Siel (eboek): 40 Dagstukke Van Vertroosting - Solly Ozrovech

SALF VIR JOU SIEL is 'n samestelling met 40 bemoedigende dagstukke deur die immergewilde Solly Ozrovech en sal troos gee in hartseertye. Temas wat God se troos sal tuisbring, is byvoorbeeld: hoop op 'n eindbestemming; jy lewe, al sterwe jy; groter......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD

Hoop Vir Jou Hart (eboek): 40 Dagstukke Oor Die Anker Van Jou Geloof - Solly Ozrovech

HOOP VIR JOU HART is Solly Ozrovech se antwoord vir daardie tye wanneer iemand regtig op soek is na hoop. Die samestelling bevat 40 bemoedigende dagstukke. Temas wat weer nuwe hoop sal laat ontvlam, is byvoorbeeld: hoe om te oorwin; wanneer slegs ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD

N Reis Na Die Lig (eboek): Vind Herstel En Hoop Na Die Dood Van 'n Geliefde - Marge Stathakis

'N REIS NA DIE LIG is 'n waardevolle hulpmiddel vir enigeen wat die onbeskryflike pyn van verlies nŠ die dood van 'n geliefde moet hanteer. Met vrae in elke hoofstuk om oor jou eie ervarings en gedagtes te besin, is dit 'n onontbeerlike reisgenoot......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD

Jou Lewe Sonder Beperkings (eboek): Styg Uit Bo Jou Omstandighede - Nick Vujicic

In JOU LEWE SONDER BEPERKINGS vertel Nick Vujicic hoekom 'n mens nooit moet toelaat dat omstandighede jou lewe beheer nie. By God is daar altyd hoop, en jy moet hierdie hoop met albei hande aangryp. Hierdie kragtige sakpas-boekie is aangepas uit N......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
1.99 USD

Gee My Jou Hart (eboek): N Uitnodiging Tot 'n Intieme Geestelike Verhouding Met God - Elza Meyer

GEE MY JOU HART sal elke leser opnuut laat besef wat dit beteken om waarlik die bruid van Christus te wees. Elza Meyer bespreek hierdie intimiteitsverhouding tussen God en gelowiges aan die hand van temas soos "Die diepte van God se verbondsliefde......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD
XSeller keywords: elza meyer, religion, christian life

Vyande Van Jou Hart (eboek): Word Bevry Van Die Vier Negatiewe Emosies Wat Jou Beheer - Andy Stanley

In VYANDE VAN JOU HART bied Andy praktiese Bybelse raad en 'n besprekingsgids om jou te help om beheer te neem van die gevoelens wat jou kan beheer (skuld, woede, gierigheid en afguns) en so jou lewensuitkyk en verhoudings te herstel. Author: Sta......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD

Die Krag Van 'n Vrou Wat Bid - Oordenkings (eboek): Nuwe Maniere Om Vir Jouself, Jou Man En Jou Huwelik Te Bid - Stormie Omartian

DIE KRAG VAN 'N VROU WAT BID - OORDENKINGS bestaan uit 100 splinternuwe oordenkings en gebede deur Stormie Omartian spesiaal vir die huwelik. Die gebede fokus op allerlei temas na aan jou as vrou se hart, soos wanneer jy God moet vertrou en wannee......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.99 USD

Die Krag Van Gebed In Donker Dae (eboek): Ervaar God Se Kragtige Verandering In Jouself, Jou Land En Sy Mense - Stormie Omartian

In DIE KRAG VAN GEBED IN DONKER DAE, Ň handige boekie, bespreek Stormie Omartian vrae oor hoe om vir jou land te bid. Sy gee voorbeelde van gebede wat jy kan bid vir jou regering en gemeenskapleiers, die dapper mans en vroue wat ons moet beskerm (......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD

Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders - Gebedeboek (eboek) - Stormie Omartian

OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS - GEBEDEBOEK raak kwessies aan waaroor elke ouer bekommerd is. Hierdie 60 gebede vir ouers is geneem uit OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS en sal ouers lei in hulle gebede vir hulle volwasse kinders. Met hierdie......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD

N Handvol Hoop (eboek): N Reis Van Gebrokenheid Na Heelword ... - Lizette Murray

Met 'N HANDVOL HOOP vertel Lizette Murray van haar eie ervarings op die reis na heling nŠ die dood van haar seun, maar deel ook insigte wat sy bekom het deur die bemoeienis met gebrokenes wat ten spyte van hulle stukkend-wees skerfies hoop aangee.......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

N Nuwe Hemel En 'n Nuwe Aarde (eboek): N Opwindende Ontdekkingstog Deur Openbaring - Ewald Van Rensburg

Ewald van Rensburg neem jou in 'N NUWE HEMEL EN 'N NUWE AARDE in 365 dae op 'n reis deur die uitdagende boek Openbaring op 'n manier wat jy goed sal begryp. Elke dagstuk is verdeel in drie dele sodat jy Openbaring as 'n "C(HRISTEN)S(PEUR)I(NSIGBUR......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.99 USD

Engele Is Werklik (eboek): Inspirerende Ware Verhale En Bybelse Antwoorde - Judith Macnutt

ENGELE IS WERKLIK is 'n inspirerende boek met ware verhale en Bybelse antwoorde oor engele. Judith MacNutt leer jou meer oor hoe engele lyk, wat hulle doen en die hemelse hiŽrargie. Wanneer jy begin verstaan hoe belangrik engele vir God en ook in ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD

Browse Catalog

Educational