download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Educational eBooks


Jou Geestelike Nalatenskap (eboek): Hoe Om Betekenisvolle Geloof In Jou Kinders Te Kweek En Dit Na Toekomstige Geslagte Oor Te Dra - James Dobson

Dit maak nie saak in watter stadium jy is as 'n ouer of grootouer nie, jy kan 'n geestelike nalatenskap nalaat wat jou kinders en kleinkinders met 'n rotsvaste nalatenskap van geloof sal toerus. Author: Dobson, James Publisher: Struik Christian M......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.45 USD

Jou Identiteit In Christus (eboek): 100 Waarhede Wat Jou Lewe Kan Verander - Joseph Prince

Wat ons glo is kragtig! Author: Prince, Joseph Publisher: Struik Christian Media Illustration: N Language: AFR Title: Jou identiteit in Christus (eBoek): 100 Waarhede wat jou lewe kan verander Pages: 00304 (Encrypted EPUB) On Sale: 2015-05-01 SKU......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.45 USD

Leef Gesond, Wees Gelukkig (eboek): 12 Sleutels Vir Fisieke En Emosionele Gesondheid - Joyce Meyer

In Leef gesond, wees gelukkig gee Joyce Meyer twaalf sleutels wat sal keer dat jy in swak gewoontes verval. Sy bied vyf maniere om jou fisieke en geestelike welstand te bevorder, en gee nuttige hulpbronne. Author: Meyer, Joyce Publisher: Struik C......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.95 USD
XSeller keywords: joyce meyer, health, fitness

Goeie Leiers Vra Die Regte Vrae (eboek): Jou Grondslag Vir Suksesvolle Leierskap - John C Maxwell

In Goeie leiers vra die regte vrae verken John C. Maxwell die proses van hoe om 'n suksesvolle leier te word deur die regte vrae te vra en tot jou voordeel aan te wend. Wat is die vrae wat leiers hulleself behoort te vra? Watter vrae moet hulle hu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.95 USD

Die Bloedmaan-profesie (eboek): Bybelse Profesie, Israel En Die Vier Bloedmane - Mark Hitchcock

In Bybel-profesieŽ word die maan beskryf dat dit donker word en bloedrooi word. Wat is die betekenis van hierdie tekens in die hemelruim? Author: Hitchcock, Mark Publisher: Struik Christian Media Illustration: N Language: AFR Title: Die bloedmaan......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.45 USD

Ek Kan, Ek Sal (eboek): 8 Onteenseglike Eienskappe Van 'n Wenner - Joel Osteen

In Ek kan, ek sal fokus Joel Osteen op die agt onweerlegbare karaktertrekke en eienskappe van hoogs suksesvolle mense. Hierdie persoonlike kwaliteite is getoets oor tyd en alle tipes omstandighede. Hierdie praktiese lewensbeginsels is die wegwyser......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.45 USD
XSeller keywords: joel osteen, religion, christian life

Waag Dit Al Is Jy Bang (eboek): Jy Kan Jou Vrese Oorkom En Die Lewe Geniet - Joyce Meyer

In Waag dit, al is jy bang verduidelik Joyce Meyer hoe Christene die verlammende krag van vrees kan oorwin deur bloot die Here aan te roep. 'Moenie vrees nie' kom regdeur in die Bybel voor. God weet sy kinders sal met vrees gekonfronteer word, maa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.45 USD
XSeller keywords: joyce meyer, religion, christian life

Hoor God Se Stem (eboek): 366 Dagstukkies Vir Geestelike Groei - Elize Parker

Hoor God se stem is 'n pragtige hardeband dagstukkieboek wat veel meer is as net 'n mooi boek wat op jou koffietafel of bedkassie pryk - dit sal jou gees verryk en vir voortdurende geestelike groei sorg. Dit is ook 'n spesiale geskenk vir enige¨en......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.45 USD
XSeller keywords: elize parker, religion, devotional

Hearing God Speak (ebook): 365 Daily Devotions For Spiritual Growth - Elize Parker

Hearing God Speak is a beautiful devotional that will be so much more than just a pretty book on your coffee table - it will enrich your soul and ensure your ongo¨ing spiritual growth. It is also a special gift to anyone who wants to grow in their......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.45 USD
XSeller keywords: elize parker, religion, devotional

Man Tot Man (eboek): N Lewensgids Vir Jong Manne In 'n Leeuwêreld - John & Samuel Eldredge

Die kern van Man tot Man is 'n opregte gesprek tussen 'n verwarde jong man en 'n ouer man wat wysheid en insig gee oor die tydlose kwessies op die pad na volwassenheid. Die sentrale tema is geskoei op die Masai-tradisie waar 'n seun eers beskou wo......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.45 USD

Waag Dit Om Weer Te Hoop (eboek): Laat God Weer Jou Passie Aanwakker En Jou Drome Herstel - Dutch Sheets

In 'n toenemend negatiewe wÍreld waar drome en hoop verydel word en waar verhoudings dikwels gespanne of gebroke is, smag 'n mens dikwels na persoonlike, geestelike bemoediging. In Waag dit om weer te hoop, topverkoperskrywer Dutch Sheets se nuwe ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.45 USD

Wees Die Pa Wat Sy Nodig Het (eboek): Die Onuitwisbare Invloed Wat 'n Pa Op Sy Dogter Se Lewe Het - Kevin Leman

Wees die pa wat sy nodig het is 'n oproep aan pa's om die liefdevolle, aktief betrokke pa te word wat 'n dogter nodig het vir sukses in haar lewe en verhoudings. Author: Leman, Kevin Publisher: Struik Christian Media Illustration: N Language: AFR......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.45 USD
XSeller keywords: kevin leman, religion, christian life

Vier Bloed-mane (eboek): God Se Tekens In Die Hemel Verander Die Geskiedenis - John Hagee

In Vier Bloed-mane ondersoek Pastor John Hagee die bonatuurlike verband tussen sekere hemelse gebeurtenisse en Bybelse profesie. GeÔnspireer deur NASA-projeksies en opgetekende geskiedenis, onthul Hagee die direkte verband tussen die vier opkomen......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.45 USD

God Is Nie Kwaad Vir Jou Nie (eboek): Jy Kan Sy Liefde, Aanvaarding En Vergifnis Ervaar - Joyce Meyer

God is nie kwaad vir jou nie sal diegene help wat nog nie waarlik God se liefde ervaar het nie, omdat hulle bang is vir sy woede en verwerping. Joyce verken die oorsprong van hierdie verwarring, sodat sy liefde op 'n nuwe vlak ondervind kan word. ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.45 USD
XSeller keywords: joyce meyer, religion, christian life

Browse Catalog

Educational