download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Educational eBooks


Hoop - Ons Lewensanker (eboek): Om Te Lewe Met Ware Hoop In Moeilike Tye - Adrio Konig

Adrio Knig ondersoek in HOOP - ONS LEWENSANKER die lyn van hoop wat deur die Ou Testament en Nuwe Testament loop tot vandag. God bewys keer op keer dat Hy sy mense sal onderhou. Hy sluit af met die seker wete dat ons hoop nie gegrond is op omstan......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.99 USD

Begin Die Reis (eboek): Die Belangrikste Lewensbesluit Wat Jy Ooit Kan Neem - Angus Buchan

Jy weet jy moet God se boodskap met ander deel, maar hoe doen jy dit effektief? Angus Buchan lei lesers in hierdie taak in BEGIN DIE REIS deur spesifiek te fokus op redding, groei in God en God se groot opdrag. Ingesluit is verse uit die Bybel oor......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
1.99 USD

Maak 'n Kopskuif (eboek): Jou Denke Beinvloed Jou Gesondheid, Geluk En Geestelike Lewe. - Caroline Leaf

Jy kan jou hele lewe verander deur jou denke te beheer. Dr. Caroline Leaf wys jou in MAAK 'N KOPSKUIF h om dit te doen. Die boek bestaan uit 2 dele. Deel 1 verduidelik hoe om jou brein se volle potensiaal te ontsluit. Deel 2 is 'n praktiese 21......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.99 USD

Lewende Water ... Lewende Geloof (eboek): Kragtie Leringe Van Die Topverkoper-outeur Van Gesant Van God - , Paul Hattaway

God het die vermo om swaarkry in vreugde te verander. LEWENDE WATER ... LEWENDE GELOOF is 'n versameling vertellings van vervolging en herlewing in China uit broer Yun se eie lewe. Die boek beklemtoon dat radikale geloof bedoel is vir alle kinder......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD

Gebed - 'n Kragtige Wapen (eboek): Oorwin Enige Stryd Deur Gebed - Stormie Omartian

Ons is in die middel van die oorlog tussen goed en kwaad, en gebed is ons kragtigste wapen. Vir elke Christen wat 'n sinvolle gebedslewe wil h, wys topverkoper-outeur Stormie Omartian in GEBED - 'N KRAGTIGE WAPEN hoe om met krag en doelgerigtheid......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.99 USD
XSeller keywords: prayer, christian life, religion

Waarvoor Is Jy Bang? (eboek): Oorwin Jou Vrees In Geloof - David Jeremiah

Almal is bang vir iets. Sommige vrese val ons net vir 'n oomblik aan en ander kan mense vir 'n leeftyd bybly en uiteindelik hulle lewens oorneem. Dr. David Jeremiah kyk in WAARVOOR IS JY BANG? na nege vrese wat die hart van alle vrese saamvat en v......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.99 USD

7 Ritmes Binne 7 Dae (eboek): ... Vir Totaal Toegewyde, Geesvervulde Volgelinge Van Jesus - , Tom Smith

In vandag se gejaagde lewe is dit belangriker as ooit om in pas te kom met Jesus. Andries Enslin en Tom Smith bespreek in 7 RITMES BINNE 7 DAE maniere om toegewyde en Geesvervulde volgelinge van Jesus te word deur jou lewensritme te verander. God ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

Openbaring Ontsluit (eboek): N Verrassende Perspektief Op Die Laaste Boek In Die Bybel - Riekert Botha

Hoeveel mense het al Openbaring gelees en lles verstaan? Tog s Riekert Botha Openbaring kn verstaan word en in OPENBARING ONTSLUIT bied hy 'n verrassende, vars perspektief op die laaste boek in die Bybel. Jy moet heeltyd een vraag in gedagte ho......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD

God Se Droom Vir Jou Lewe (eboek): Wees Uniek Soos Hy Jou Gemaak Het - Stasi Eldredge

In GOD SE DROOM VIR JOU LEWE moedig Stasi Eldredge jou aan om jou gedagtes oor jouself uit die verlede neer te l en God se drome vir jou aan te gryp. Die belangrikste reis wat enige vrou kan onderneem, is die reis om haar ware self te word deur G......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.99 USD

Jy Maak Saak (eboek): Whatever ... En Ander Verskonings Wat Nie Gaan Werk Nie - Paige Omartian

Wie het ges jy is te jonk om 'n verskil te maak? Volg jou drome - di wat God vir jou bedoel het! Dt is Paige Omartian, skoondogter van topverkoper-outeur Stormie Omartian, se boodskap in JY MAAK SAAK. Sy wil jou wys dat God 'n doel vir elkeen h......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD
XSeller keywords: teenagers, life stages, relationships

Leuens Wat Vroue Glo (eboek): En Die Waarheid Wat Hulle Vrymaak - Nancy Leigh Demoss

In LEUENS WAT VROUE GLO openbaar Nancy Leigh DeMoss leuens wat algemeen voorkom in Christenvroue se lewe. Van hierdie leuens sluit in leuens oor God, sonde, prioriteite, die huwelik, gesin en emosies. Sy praat eerlik oor vroue se wanpersepsies en ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

Conversations With God (ebook): Prayers For Fostering A Deeper Relationship With God - Angus Buchan

CONVERSATIONS WITH GOD is the latest offering from well-known author and evangelist Angus Buchan, in which he shares his thoughts on getting back to basics and spending time with God in prayer. Readers will find encouragement to prioritize issues ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD
XSeller keywords: christian, prayerbooks, prayer

Viooltjies Vir My Vriendin (eboek): Uit My Hart Se Tuin, Want Jy Is Kosbaar - Nina Smit

In VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN neem Nina Smit vroue op 'n tuinwandeling van kleur, geur, nostalgie en diepe oordenking. Di boek, met sy tweekleur-teks en illustrasies in pers en groen, n plek vir notas, is die ideale geskenk vir elke vrou. Autho......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

Detoks Vir Die Siel (eboek): Word Vry Van Toksiese Invloede - Craig Groeschel

Ons kry dikwels onwetend 'n gereelde dosis geestelike gifstowwe in wat 'n bedreiging is vir ons verhouding met God. Ons moet leer om "NEE" te s hiervoor. DETOKS VIR DIE SIEL werp lig op toksiese gedrag, emosies en invloede sodat jy as Christen be......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD
XSeller keywords: general, christian life, religion

Bevryding Deur Gebed (eboek): Oorwin Persoonlike En Geestelike Struikelblokke Deur Naby God Te Leef - Neil T. Anderson

Neil T. Anderson moedig jou as Christen aan om verby die ritueel van gebed te beweeg en werklik 'n verhouding met God na te streef. Ontdek in BEVRYDING DEUR GEBED hoe om saam met die Gees te wandel deur jou laste te deel, dankbaarheid te betoon en......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: prayer, christian life, religion

Die Binnekamer (eboek): Kom Vind Innerlike Krag By God Vir 'n Lewe Van Oorwinning - Angus Buchan

In DIE BINNEKAMER bevestig die bekende evangelis Angus Buchan hoe belangrik dit is dat jy tyd maak vir God en 'n spesiale ruimte inrig waar jy God kan ontmoet. Hierdie stilword by God sorg vir 'n inniger wandel met die Here omdat jy op Hom alleen ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD
XSeller keywords: general, prayer, christian life

Browse Catalog

Educational