download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Educational eBooks


52 Dinge Wat Ma's Moet Weet (eboek): Ontdek Wat Jou Kinders Nodig Het, En Maak 'n Lewenslange Verskil - Angela Thomas

In 52 DINGE WAT MA'S MOET WEET deel Angela 52 inspirerende riglyne om ma's te help om vreugde en sen in hul rol as ma te ervaar. Die 52 praktiese riglyne sal jou help om vir jou kinders te gee wat hulle werklik van 'n jou as ma nodig het terwyl j......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: family, christian life, religion

Lei My, O Heilige Gees - Gebedeboek (eboek): Die Hunkering Om God Se Stem Te Hoor - Stormie Omartian

Die 60 gebede in LEI MY, O HEILIGE GEES - GEBEDEBOEK, geneem uit LEI MY, O HEILIGE GEES, sal jou hart inspireer om met God te praat, maar ook mooi te luister na die leiding wat Hy jou gee. Author: Omartian, Stormie Publisher: CHRISTELIKE UITGEWER......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD
XSeller keywords: prayer, christian life, religion

Lei My, O Heilige Gees (eboek): Die Hunkering Om God Se Stem Te Hoor - Stormie Omartian

Stormie Omartian kyk in LEI MY, O HEILIGE GEES na een van die kragtigste geskenke wat God gee aan di wat in Hom glo: die Heilige Gees. Sy nooi lesers op 'n reis in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees in elke aspek van hul lewe. Auth......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD

Leef 'n Geesvervulde Lewe (eboek): Mag Julle Hoop Al Hoe Sterker Word Deur Die Krag Van Die Heilige Gees! Romeine 15:13 - Dirkie Van Der Spuy

Die 30 oordenkings in LEEF 'N GEESVERVULDE LEWE sal elke leser inspireer om die derde Persoon van die Drie-eenheid, die Heilige Gees, te leer ken en Hom te nooi om aan die stuur van jou lewe te staan sodat jy waarlik 'n Geesvervulde lewe kan leef.......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD
XSeller keywords: general, christian life, religion

Die Krag Van Die Heilige Gees (eboek): Skielik Was Daar 'n Geluid Uit Die Hemel Soos Van 'n Geweldige Stormwind, En Dit Het Die Hele Vertrek Gevul Waa - Angus Buchan

DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES deur Angus Buchan is genspireer deur die wonderbaarlike gebeure van 2012 se Fees van die Tabernakels in die En-Gedi-woestyn naby Jerusalem. Angus Buchan beskryf hierdie werklike teenwoordigheid van die Heilige Gees e......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

In Die Stilte Van Verlies (eboek): Ontdek God Se Genade Waar Liefde En Pyn Ontmoet - Jerry Sittser

Verlies. Dit is 'n woord wat baie mense vrees en waarvan baie min mense kan wegkom. 'n Tragiese ongeluk het drie generasies van Jerry Sittser se familie geis en hom agtergelaat met 'n ongelooflike gevoel van verlies. IN DIE STILTE VAN VERLIES sal......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: bereavement, grief, death

N Man Van Geloof (eboek): Wees Standvastig, Onwankelbaar, Altyd Oorvloedig In Die Werk Van Die Here. 1 Kor. 15:58 - John Osteen

Vir oomblikke van stryd en versoeking het John Osteen een boodskap: Dit is tyd vir standvastige geloof. 'N MAN VAN GELOOF, met sepia-drukwerk, is inspirerende boodskappe wat John gelewer het wat sewe eienskappe van standvastige geloof bespreek, on......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, men's issues, christian life

N Dogter Na God Se Hart (eboek): Help Jou Dogter Om Die Vrou Te Word Wat God Wil He Sy Moet Wees - Elizabeth George

Jou dogter het net een ma - jy! Dit beteken jy moet 'n voorbeeld vir haar stel. Met Bybelse insig en haar eie ondervinding as ouer lei Elizabeth George in 'N DOGTER NA GOD SE HART elke ma in die ontwikkeling van haar dogter se geestelike lewe met ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: general, parenting, relationships

Eenduisend Geskenke (eboek): ... En Meer Om Voor Dankbaar Te Wees - Ann Voskamp

Ann Voskamp nooi lesers in haar genade-oorlaaide lewe van boerdery, ouerskap en skryfwerk in. In EENDUISEND GESKENKE moedig Ann jou aan om jou daaglikse seninge te waardeer en 'n transformerende reis te onderneem saam met God deur boek te hou van......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, christian life, religion

Gesond. Gelukkig. Sonder Giere! (eboek): 7 Stappe Tot 'n Lewe Van Vervulling, Gekoester In God Se Liefde - Lisa Morrone

Oorgewig, lui, ongedissiplineerd en moeg? GESOND. GELUKKIG. SONDER GIERE! bied gesondheidsplan van sewe stappe wat nie net jou fisiese voorkoms sal verbeter nie, maar ook langtermyn-lewensverandering sal teweegbring wat jou weer lewenslus sal ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, christian life, religion

Wees 'n Vrou Van Gebed - Gebedeboek (eboek): 30 Dae Tot 'n Kragtiger Gebedslewe - Stormie Omartian

In WEES 'N VROU VAN GEBED - GEBEDEBOEK is daar 60 gebede wat lesers sal help om vryheid, heelheid en ware sukses te vind. En dit kan net bereik word deur 'n intieme gebedsverhouding met God. Elke gebed in hierdie boekie het ook 'n teksvers waaraan......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD
XSeller keywords: prayer, christian life, christian

Die Hart Van Die Vyf Tale Van Die Liefde (eboek) - Gary Chapman

Gary Chapman het tot die gevolgtrekking gekom dat die liefde hoofsaaklik vyf tale praat. Kom ontdek jou eie liefdestaal asook di van jou maat en jy sal verstom staan oor die verandering wat dit in jou verhouding kan teweegbring. Dis 'n boek wat l......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
1.99 USD

So Lief Het God Die Wereld Gehad ... (eboek): Gedagtes Oor Die Ware Betekenis Van Paasfees - Christelike Uitgewersmaatskappy

SO LIEF HET GOD DIE WRELD GEHAD ... bestaan uit 15 kort hoofstukke met Skrifgedeeltes asook aanhalings deur bekende Suid-Afrikaanse sowel as internasionale skrywers oor Jesus se lewe en sterwe. Hierdie spesiale geskenkboekie met sepia-foto's dra ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
1.99 USD
XSeller keywords: inspirational, christian life, lent

God Se Storie, Jou Storie (eboek): Ontdek God Se Plan Vir Jou Lewe Ten Spyte Van Verwarring En Onsekerheid - Max Lucado

Max Lucado neem jou op 'n onvergeetlike reis deur die Nuwe Testament. Jou geloofsreis sal lewendig word namate jy in GOD SE STORIE, JOU STORIE ontdek hoe die Bybel God se plan vir jou lewe onthul. Vind inspirasie deur te sien hoe jou dag-tot-dag-v......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD

In Pas Met God Se Wil (eboek): Avonture In Die Soek En Vind Van God Se Wil - Stepahn Joubert

Is ons as mense bloot pionne op God se hemelse skaakbord? IN PAS MET GOD SE WIL deur Stephan Joubert bied in 2 dele antwoorde op ons vrae oor God se wil; deel 1 bevat 25 stellings oor God se wil terwyl deel 2 31 oordenkings bied oor God se wil in ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
4.99 USD

Browse Catalog

Educational