download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Educational eBooks


Jy Kan 'n Verskil Maak (eboek): Geloofsverhale Van Gewone Mense Wat Buitengewoon Leef - Stephan Joubert

Jy kan 'n verskil maak in hierdie wreld - ja, JY! Stephan Joubert kyk in JY KAN 'N VERSKIL MAAK na die dinge wat jou terughou terwyl dit eintlik binne jou vermo is om 'n verskil te maak in ander se lewens. Bekendes soos Lindie Strydom en Tom Smi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD

Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe (eboek): Vir Koelkop Ouers - Jannie Putter

Vandag se kinders ervaar meer druk op alle vlakke van die lewe en word blootgestel aan drank, dwelms en emosionele probleme. Jannie Putter wys jou as ouer in WENPLAN VIR JOU KIND SE LEWE hoe om koelkop te bly en jou kinders te lei tot oorwinning. ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.99 USD
XSeller keywords: general, parenting, relationships

Waarom Soveel Bybelvertalings? (eboek): Die Hoe, Wat En Waarom Van Bybelvertalings - Jan Van Der Watt

Hoekom is daar soveel Bybelvertalings? Watter vertaling is rg? In WAAROM SOVEEL BYBELVERTALINGS? vertel Jan van der Watt die fassinerende verhaal agter die Bybel wat 'n mens in jou hand hou. Dit bring elke leser onder die besef van wat 'n groot v......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

Die Lewe Na Die Dood (eboek): Wat Jy Moet Weet Oor Die Hemel, Die Hiernamaals En Amper-dood-ervarings - Hank Hanegraaff

Gaan almal hemel toe en wat gebeur in die hemel? Bekende teoloog Hank Hanegraaff verduidelik in DIE LEWE N DIE DOOD die verband tussen ons fisiese lewe op aarde en ons ewige toekoms. Hy beantwoord in hierdie boek 60 vrae wat jy beslis al oor die ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
12.99 USD

Staan Jou Man (eboek): Hoe Ek Die Stryd Teen Boelies Oorkom Het, En Hoe Jy Dit Ook Kan Doen - Nick Vujicic

Nick Vujicic is elke boelie se droom ... Hy verstaan beter as enigiemand hoe dit voel as ander op jou pik. Maar hy het daarteen opgestaan en vandag leer hy ander hoe om hierdie traumatiese ervaring te bowe te kom. STAAN JOU MAN sal elke jongmens d......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.99 USD
XSeller keywords: bullying, social issues, christian

Vreugde Vir Jou Hart (ebook): Koester-oomblikke Vir Die Siel Van 'n Vrou - Milanie Vosloo

VREUGDE VIR JOU HART is 'n pragtige volkleur-boekie waarin gewilde outeur Milanie Vosloo vroue verseker van God se onvoorwaardelike liefde en trou. Die 20 stukkies word afgerond met 'n gebed en kerngedagte, en sal elke vrou laat met die gedagte da......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD

Hoop - Ons Lewensanker (eboek): Om Te Lewe Met Ware Hoop In Moeilike Tye - Adrio Konig

Adrio Knig ondersoek in HOOP - ONS LEWENSANKER die lyn van hoop wat deur die Ou Testament en Nuwe Testament loop tot vandag. God bewys keer op keer dat Hy sy mense sal onderhou. Hy sluit af met die seker wete dat ons hoop nie gegrond is op omstan......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.99 USD

Begin Die Reis (eboek): Die Belangrikste Lewensbesluit Wat Jy Ooit Kan Neem - Angus Buchan

Jy weet jy moet God se boodskap met ander deel, maar hoe doen jy dit effektief? Angus Buchan lei lesers in hierdie taak in BEGIN DIE REIS deur spesifiek te fokus op redding, groei in God en God se groot opdrag. Ingesluit is verse uit die Bybel oor......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
1.99 USD

Maak 'n Kopskuif (eboek): Jou Denke Beinvloed Jou Gesondheid, Geluk En Geestelike Lewe. - Caroline Leaf

Jy kan jou hele lewe verander deur jou denke te beheer. Dr. Caroline Leaf wys jou in MAAK 'N KOPSKUIF h om dit te doen. Die boek bestaan uit 2 dele. Deel 1 verduidelik hoe om jou brein se volle potensiaal te ontsluit. Deel 2 is 'n praktiese 21......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.99 USD

Lewende Water ... Lewende Geloof (eboek): Kragtie Leringe Van Die Topverkoper-outeur Van Gesant Van God - , Paul Hattaway

God het die vermo om swaarkry in vreugde te verander. LEWENDE WATER ... LEWENDE GELOOF is 'n versameling vertellings van vervolging en herlewing in China uit broer Yun se eie lewe. Die boek beklemtoon dat radikale geloof bedoel is vir alle kinder......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD

Gebed - 'n Kragtige Wapen (eboek): Oorwin Enige Stryd Deur Gebed - Stormie Omartian

Ons is in die middel van die oorlog tussen goed en kwaad, en gebed is ons kragtigste wapen. Vir elke Christen wat 'n sinvolle gebedslewe wil h, wys topverkoper-outeur Stormie Omartian in GEBED - 'N KRAGTIGE WAPEN hoe om met krag en doelgerigtheid......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.99 USD
XSeller keywords: prayer, christian life, religion

Waarvoor Is Jy Bang? (eboek): Oorwin Jou Vrees In Geloof - David Jeremiah

Almal is bang vir iets. Sommige vrese val ons net vir 'n oomblik aan en ander kan mense vir 'n leeftyd bybly en uiteindelik hulle lewens oorneem. Dr. David Jeremiah kyk in WAARVOOR IS JY BANG? na nege vrese wat die hart van alle vrese saamvat en v......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.99 USD

7 Ritmes Binne 7 Dae (eboek): ... Vir Totaal Toegewyde, Geesvervulde Volgelinge Van Jesus - , Tom Smith

In vandag se gejaagde lewe is dit belangriker as ooit om in pas te kom met Jesus. Andries Enslin en Tom Smith bespreek in 7 RITMES BINNE 7 DAE maniere om toegewyde en Geesvervulde volgelinge van Jesus te word deur jou lewensritme te verander. God ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

Openbaring Ontsluit (eboek): N Verrassende Perspektief Op Die Laaste Boek In Die Bybel - Riekert Botha

Hoeveel mense het al Openbaring gelees en lles verstaan? Tog s Riekert Botha Openbaring kn verstaan word en in OPENBARING ONTSLUIT bied hy 'n verrassende, vars perspektief op die laaste boek in die Bybel. Jy moet heeltyd een vraag in gedagte ho......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD

God Se Droom Vir Jou Lewe (eboek): Wees Uniek Soos Hy Jou Gemaak Het - Stasi Eldredge

In GOD SE DROOM VIR JOU LEWE moedig Stasi Eldredge jou aan om jou gedagtes oor jouself uit die verlede neer te l en God se drome vir jou aan te gryp. Die belangrikste reis wat enige vrou kan onderneem, is die reis om haar ware self te word deur G......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.99 USD

Jy Maak Saak (eboek): Whatever ... En Ander Verskonings Wat Nie Gaan Werk Nie - Paige Omartian

Wie het ges jy is te jonk om 'n verskil te maak? Volg jou drome - di wat God vir jou bedoel het! Dt is Paige Omartian, skoondogter van topverkoper-outeur Stormie Omartian, se boodskap in JY MAAK SAAK. Sy wil jou wys dat God 'n doel vir elkeen h......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD
XSeller keywords: teenagers, life stages, relationships

Leuens Wat Vroue Glo (eboek): En Die Waarheid Wat Hulle Vrymaak - Nancy Leigh Demoss

In LEUENS WAT VROUE GLO openbaar Nancy Leigh DeMoss leuens wat algemeen voorkom in Christenvroue se lewe. Van hierdie leuens sluit in leuens oor God, sonde, prioriteite, die huwelik, gesin en emosies. Sy praat eerlik oor vroue se wanpersepsies en ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

Conversations With God (ebook): Prayers For Fostering A Deeper Relationship With God - Angus Buchan

CONVERSATIONS WITH GOD is the latest offering from well-known author and evangelist Angus Buchan, in which he shares his thoughts on getting back to basics and spending time with God in prayer. Readers will find encouragement to prioritize issues ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD
XSeller keywords: christian, prayerbooks, prayer

Browse Catalog

Educational