download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Educational eBooks


Wees 'n Vrou Van Gebed - Gebedeboek (eboek): 30 Dae Tot 'n Kragtiger Gebedslewe - Stormie Omartian

In WEES 'N VROU VAN GEBED - GEBEDEBOEK is daar 60 gebede wat lesers sal help om vryheid, heelheid en ware sukses te vind. En dit kan net bereik word deur 'n intieme gebedsverhouding met God. Elke gebed in hierdie boekie het ook 'n teksvers waaraan......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD
XSeller keywords: prayer, christian life, christian

Die Hart Van Die Vyf Tale Van Die Liefde (eboek) - Gary Chapman

Gary Chapman het tot die gevolgtrekking gekom dat die liefde hoofsaaklik vyf tale praat. Kom ontdek jou eie liefdestaal asook di van jou maat en jy sal verstom staan oor die verandering wat dit in jou verhouding kan teweegbring. Dis 'n boek wat l......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
1.99 USD

So Lief Het God Die Wereld Gehad ... (eboek): Gedagtes Oor Die Ware Betekenis Van Paasfees - Christelike Uitgewersmaatskappy

SO LIEF HET GOD DIE WRELD GEHAD ... bestaan uit 15 kort hoofstukke met Skrifgedeeltes asook aanhalings deur bekende Suid-Afrikaanse sowel as internasionale skrywers oor Jesus se lewe en sterwe. Hierdie spesiale geskenkboekie met sepia-foto's dra ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
1.99 USD
XSeller keywords: inspirational, christian life, lent

God Se Storie, Jou Storie (eboek): Ontdek God Se Plan Vir Jou Lewe Ten Spyte Van Verwarring En Onsekerheid - Max Lucado

Max Lucado neem jou op 'n onvergeetlike reis deur die Nuwe Testament. Jou geloofsreis sal lewendig word namate jy in GOD SE STORIE, JOU STORIE ontdek hoe die Bybel God se plan vir jou lewe onthul. Vind inspirasie deur te sien hoe jou dag-tot-dag-v......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD

In Pas Met God Se Wil (eboek): Avonture In Die Soek En Vind Van God Se Wil - Stepahn Joubert

Is ons as mense bloot pionne op God se hemelse skaakbord? IN PAS MET GOD SE WIL deur Stephan Joubert bied in 2 dele antwoorde op ons vrae oor God se wil; deel 1 bevat 25 stellings oor God se wil terwyl deel 2 31 oordenkings bied oor God se wil in ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
4.99 USD

Die Storie (eboek): N Aaneenlopende Verhaal Van God En Sy Mense - Christelike Uitgewersmaatskappy

Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. DIE STORIE is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in 'n chronologiese verhaal......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, other translations, bibles

Die Hemel Is Werklik (eboek): N Klein Seuntjie Se Verhaal Oor Sy Reis Na Die Hemel En Terug - , Lynn Vincent

DIE HEMEL IS WERKLIK is die ware verhaal van 'n vierjarige seuntjie van 'n leraar van 'n klein dorpie in Nebraska wat tydens 'n noodoperasie uit sy bewussyn na die hemel gaan. Hy oorleef die operasie en begin n die tyd vertel van hoe hy kon afkyk......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: general, christian life, religion

Soul Surfer - Op Golwe Van Geloof (eboek): Die Ware Verhaal Van Geloof Wat Alles Oorwin - Bethany Hamilton

Bethany Hamilton het 'n haai-aanval oorleef en haar verhaal inspireer almal wat dit hoor. SOUL SURFER - OP GOLWE VAN GELOOF is haar verhaal van geestelike standvastigheid en geloof wat alles oorwin. Sy ry die golf van geloof voor die wreld - hier......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD

Die Geesteswereld (eboek): Perspektief Op Die Onsienlike Wereld Rondom Ons - Isak Burger

Isak Burger l 'n wreld bloot buite die grens van die mens se sintuiglike veld van waarneming: die geesteswreld in 'n ander dimensie as di waarin ons dinge beleef. Hy werp lig op engele en hulle rol in ons lewe, Satan en sy demone se mag in die......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

Goeie Nuus Vir Elke Dag (eboek): 365 Kort Oordenkings Vir Lang Dae - Stephan Joubert

Goeie nuus is iets wat in vandag se lewe maar skaars is; totdat jy weer God se Woord bestudeer. In GOEIE NUUS VIR ELKE DAG word die leser met 365 kort oordenkings weer herinner aan die feit dat daar goeie nuus is ten spyte van die sleg in die lewe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: devotional, christian life, religion

Alle Paaie Lei Na Jesus (eboek): Hoe Die Groot Temas Van Die Bybel Op Jesus Uitloop - Adrio Konig

Is die Bybel regtig so 'n deurmekaar boek? ALLE PAAIE LEI NA JESUS deur bekende skrywer Adrio Knig wil aan lesers wys hoe die groot temas van die Bybel op Jesus uitloop. Volgens Knig is een van die merkwaardigste kenmerke van Jesus se lewe dat ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD

Hemel Toe En Terug (eboek): N Dokter Se Verstommende Vertelling Van Haar Dood, Die Hemel, Engele En 'n Nuwe Lewe - Mary C. Neal

'n Kajak-ongeluk tydens 'n Suid-Amerikaanse avontuur neem dr. Mary Neal op 'n reis hemel toe - waar sy God se vrede, vreugde en engele ervaar - en terug na die lewe op aarde. Word in HEMEL TOE EN TERUG herinner aan die hoop, wonder en belofte van ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, christian life, religion

Die Beste Ding Since Popcorn (eboek): Van 'n Raw-deal Na 'n God-deal - Maretha Maartens

Die mees verbasende roman wat jy vanjaar gaan lees. 'n Storie wat niemand verwag het nie. Sinies, eerlik, snaaks, eietyds, onkonvensioneel, meesleurend. Author: Maartens, Maretha Publisher: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Illustration: N Language: AFR T......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD

Vyf Tale Van Die Liefde (eboek): Wys Jou Liefde En Toewyding In Die Taal Wat Jou Lewensmaat Kan Verstaan - Gary Chapman

Gary Chapman het tot die gevolgtrekking gekom dat die liefde hoofsaaklik vyf tale praat. Kom ontdek jou eie liefdestaal asook di van jou maat en jy sal verstom staan oor die verandering wat dit in jou verhouding kan teweegbring. Dis 'n boek wat l......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, relationships, family

Depressie - Simptome, Oorsake En Genesing (eboek): Oorkom Die Emosionele Pyn En Leef 'n Gelukkige, Vervullende Lewe - , Paul Meier

In DEPRESSIE - SIMPTOME, OORSAKE EN GENESING ondersoek drs. Minirth en Meier die komplekse verhouding tussen jou geestelike lewe en sielkundige gesondheid. As jy of iemand vir wie jy lief is met depressie worstel, sal die praktiese voorstelle en B......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: depression, mood disorders, help

Onstuitbaar (eboek): Die Fenomenale Krag Van Geloof In Aksie - Nick Vujicic

Deur stories uit sy eie lewe en die ervarings van ander, verduidelik wreldbekende motiveringspreker Nick Vujicic in ONSTUITBAAR hoe almal wat 'n ongelooflike lewe wil h op probleme kan reageer en onstuitbaar kan word. Hy fokus veral op moeilike ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD

Die Bybel Nlv Nt (eboek) - , Andrie Du Toit

Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) se hersiene uitgawe bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Hierdie uitgawe bevat die volledige teks van die NUWE LEWENDE V......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
1.99 USD
XSeller keywords: general, portions, nt

Browse Catalog

Educational