download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Educational eBooks


Die Storie (eboek): N Aaneenlopende Verhaal Van God En Sy Mense - Christelike Uitgewersmaatskappy

Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. DIE STORIE is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in 'n chronologiese verhaal......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, other translations, bibles

Die Hemel Is Werklik (eboek): N Klein Seuntjie Se Verhaal Oor Sy Reis Na Die Hemel En Terug - , Lynn Vincent

DIE HEMEL IS WERKLIK is die ware verhaal van 'n vierjarige seuntjie van 'n leraar van 'n klein dorpie in Nebraska wat tydens 'n noodoperasie uit sy bewussyn na die hemel gaan. Hy oorleef die operasie en begin ná die tyd vertel van hoe hy kon afkyk......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: general, christian life, religion

Soul Surfer - Op Golwe Van Geloof (eboek): Die Ware Verhaal Van Geloof Wat Alles Oorwin - Bethany Hamilton

Bethany Hamilton het 'n haai-aanval oorleef en haar verhaal inspireer almal wat dit hoor. SOUL SURFER - OP GOLWE VAN GELOOF is haar verhaal van geestelike standvastigheid en geloof wat alles oorwin. Sy ry die golf van geloof voor die wêreld - hier......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD

Die Geesteswereld (eboek): Perspektief Op Die Onsienlike Wereld Rondom Ons - Isak Burger

Isak Burger lê 'n wêreld bloot buite die grens van die mens se sintuiglike veld van waarneming: die geesteswêreld in 'n ander dimensie as dié waarin ons dinge beleef. Hy werp lig op engele en hulle rol in ons lewe, Satan en sy demone se mag in die......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

Goeie Nuus Vir Elke Dag (eboek): 365 Kort Oordenkings Vir Lang Dae - Stephan Joubert

Goeie nuus is iets wat in vandag se lewe maar skaars is; totdat jy weer God se Woord bestudeer. In GOEIE NUUS VIR ELKE DAG word die leser met 365 kort oordenkings weer herinner aan die feit dat daar goeie nuus is ten spyte van die sleg in die lewe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: devotional, christian life, religion

Alle Paaie Lei Na Jesus (eboek): Hoe Die Groot Temas Van Die Bybel Op Jesus Uitloop - Adrio Konig

Is die Bybel regtig so 'n deurmekaar boek? ALLE PAAIE LEI NA JESUS deur bekende skrywer Adrio König wil aan lesers wys hoe die groot temas van die Bybel op Jesus uitloop. Volgens König is een van die merkwaardigste kenmerke van Jesus se lewe dat ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD

Hemel Toe En Terug (eboek): N Dokter Se Verstommende Vertelling Van Haar Dood, Die Hemel, Engele En 'n Nuwe Lewe - Mary C. Neal

'n Kajak-ongeluk tydens 'n Suid-Amerikaanse avontuur neem dr. Mary Neal op 'n reis hemel toe - waar sy God se vrede, vreugde en engele ervaar - en terug na die lewe op aarde. Word in HEMEL TOE EN TERUG herinner aan die hoop, wonder en belofte van ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, christian life, religion

Die Beste Ding Since Popcorn (eboek): Van 'n Raw-deal Na 'n God-deal - Maretha Maartens

Die mees verbasende roman wat jy vanjaar gaan lees. 'n Storie wat niemand verwag het nie. Sinies, eerlik, snaaks, eietyds, onkonvensioneel, meesleurend. Author: Maartens, Maretha Publisher: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Illustration: N Language: AFR T......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD

Vyf Tale Van Die Liefde (eboek): Wys Jou Liefde En Toewyding In Die Taal Wat Jou Lewensmaat Kan Verstaan - Gary Chapman

Gary Chapman het tot die gevolgtrekking gekom dat die liefde hoofsaaklik vyf tale praat. Kom ontdek jou eie liefdestaal asook dié van jou maat en jy sal verstom staan oor die verandering wat dit in jou verhouding kan teweegbring. Dis 'n boek wat l......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, relationships, family

Depressie - Simptome, Oorsake En Genesing (eboek): Oorkom Die Emosionele Pyn En Leef 'n Gelukkige, Vervullende Lewe - , Paul Meier

In DEPRESSIE - SIMPTOME, OORSAKE EN GENESING ondersoek drs. Minirth en Meier die komplekse verhouding tussen jou geestelike lewe en sielkundige gesondheid. As jy of iemand vir wie jy lief is met depressie worstel, sal die praktiese voorstelle en B......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: depression, mood disorders, help

Onstuitbaar (eboek): Die Fenomenale Krag Van Geloof In Aksie - Nick Vujicic

Deur stories uit sy eie lewe en die ervarings van ander, verduidelik wêreldbekende motiveringspreker Nick Vujicic in ONSTUITBAAR hoe almal wat 'n ongelooflike lewe wil hê op probleme kan reageer en onstuitbaar kan word. Hy fokus veral op moeilike ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD

Die Bybel Nlv Nt (eboek) - , Andrie Du Toit

Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) se hersiene uitgawe bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Hierdie uitgawe bevat die volledige teks van die NUWE LEWENDE V......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
1.99 USD
XSeller keywords: general, portions, nt

30 Dinge Wat Elke Ouer Moet Weet (eboek): ... En Aan Hulle Kinders Moet Oordra - , Nina Smit

30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET deur Johan en Nina Smit bevat kosbare lewenswaarhede wat jy as ouer hoop om jou kinders oor die lewe te leer. Sommige van die onderwerpe wat bespreek word, sluit in "Weet jy wie jy is?", "Bly in beheer van jou geld......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, parenting, relationships

Off Course: Inside The Mad, Muddy World Of Obstacle Course Racing - Erin Beresini

From a young journalist and seasoned athlete, a funny, fist-pumping ride through the wacky world of obstacle course racing (Tough Mudder, Spartan Race, etc.) Author: Beresini, Erin Publisher: Houghton Mifflin Harcourt Illustration: n Language: EN......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
25.00 USD
XSeller keywords: jogging, running, general

Citybursts!: Get Your Feet Laid For $450 . . . And Other Tales Of Girls In The City - Alexandra Koslow

What do you get when you mix one part savvy girl insight with one part saucy glam-art illustrations? A hip, hilarious trip through city life as we know it.Anyone who has watched an episode of Sex and the City knows that single urban life is harder......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD
XSeller keywords: adult, topic, humor

A Little Character Goes A Long Way: A 35-year Collection Of Ziggy Favorites - Tom Wilson

"Ziggy must be part of me, because he feels as if he's been with me all my life." --Tom WilsonNo matter where you are, no matter what's going on in your life, Ziggy has been there. For the past 35 years, readers around the world have pic......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD
XSeller keywords: cartoons, comic strips, form

Browse Catalog

Educational