download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Educational eBooks


101 Dae Van Lof (eboek): Ek Wil Die Here Loof. Met Alles In My Wil Ek Die Here Se Grootheid Prys. Ps. 103:1 - Johan Smith

Jy kan nou inspirasie vind uit die Psalms! Johan Smith het in 101 DAE VAN LOF spesiaal oordenkings geskryf vir volwassenes wat op spesifieke Psalms fokus. Daar is 'n Skrifgedeelte uit DIE BOODSKAP, 'n oordenking, inspirerende aanhaling en 'n gebed......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: devotional, christian life, religion

Leef 'n Lewe Sonder Beperkings (eboek): Oordenkings Om Die Beste In Die Lewe Te Ervaar - Nick Vujicic

Nick Vujicic wil hÍ alle mense moet elke dag die versekering van hoop en krag van God ervaar. In die 50 oordenkings in LEEF 'N LEWE SONDER BEPERKINGS deel Nick Vujicic sy wysheid om jou te help om jou struikelblokke met vertroue en dapperheid aan ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eboek): Die Bybel Uitgele Vir Eietydse Toepassing - , Marius Nel

DIE BYBELLENNIUM - 'N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit in eietydse taal en beelde vir hierdie geslag wat die Bybel sÍ. Dit plaas die Bybelteks in sy historiese en kultuurhistoriese konteks en bevat 'n lys van vaktaalterme en aktuele temas. Dit is 'n b......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
27.99 USD

Is Die Bybel Betroubaar? (eboek): Wat Dan Van Al Die Probleme? - Adrio Konig

Adrio KŲnig gee in IS DIE BYBEL BETROUBAAR? 'n indiepte-verduideliking van 'n wye verskeidenheid Bybelse besprekingspunte. Hy kyk na wat ons oor die Bybel glo, asook probleme, teorieŽ en verskille wat ons in die Bybel kry. Die laaste hoofstuk gee ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
12.99 USD

Gegryp Deur Christus (eboek): Ervaar Die Spiritualiteit Van Paulus - Willem Nicol

Die 26 hoofstukke van GEGRYP DEUR CHRISTUS sal jou lei om jou eie ervaring rondom Paulus se lewe te bou. Temas wat bespreek word, sluit in: die boodskap wat alles omkeer; wyse keuses en besluite; en die wonder van verbondenheid met mekaar. Elke ho......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD

In Lig En Lewe (eboek): 101 Kragtige Oordenkings Wat Jou Geloof Sal Versterk - Retah Mcpherson

Die bekende Retah McPherson bied in IN LIG EN LEWE 101 oordenkings, verdeel in 10 tematiese afdelings, vir gelowiges om hul geloof te versterk. Sy beklemtoon dat ons eers in gees en waarheid met God moet verbind voordat ons werklik as mense van Go......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.99 USD
XSeller keywords: prayer, devotional, christian life

Die Hemel Verander Alles (eboek): Leef Elke Dag Met Die Ewigheid In Gedagte - , Sonja Burpo

DIE HEMEL VERANDER ALLES is 'n kragtige boek wat ons wys dat God se wonderlike geskenk van die hemel altyd vir ons wag - al ervaar ons hoeveel swaarkry in die lewe op aarde. Todd en Sonja Burpo, wie se seuntjie Colton hemel toe is tydens 'n operas......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: general, devotional, christian life

Die God Wat Ek Leer Ken Het (eboek): ... En Hoe Dit My Lewe Verander Het - Arnold Mol

DIE GOD WAT EK LEER KEN HET is 'n duidelike en insiggewende uitdrukking van Bybelse waarhede oor die God wat Arnold Mol leer ken het uit sy geestelike ervarings, en spruit voort uit sy begeerte om die feite met lesers te deel. Onderwerpe word besp......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD

88 Kwelvrae Wat Gelowiges Pla (eboek): ... En Bybelse Antwoorde - Jan Van Der Watt

Jan van der Watt en ander bekende skrywers gee in 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA Bybelse antwoorde op 88 aktuele vrae waaroor Christene dikwels wonder. Die boek is in temas ingedeel met vrae onder elke tema vir maklike naslaan. Stephan Joubert, Her......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

My Jesus-storiebybel (eboek): Elke Storie Fluister Sy Naam - Sally Lloyd-jones

MY JESUS-STORIEBYBEL is 'n unieke Kinderbybel met eiesoortige illustrasies in helder kleure. Die 44 verhale uit die Ou en Nuwe Testament maak God se reddingsplan vir kinders persoonlik terwyl hulle leer dat die koms van Jesus die goue draad is wat......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.99 USD
XSeller keywords: general, bible stories, religion

52 Dinge Wat Ma's Moet Weet (eboek): Ontdek Wat Jou Kinders Nodig Het, En Maak 'n Lewenslange Verskil - Angela Thomas

In 52 DINGE WAT MA'S MOET WEET deel Angela 52 inspirerende riglyne om ma's te help om vreugde en seŽn in hul rol as ma te ervaar. Die 52 praktiese riglyne sal jou help om vir jou kinders te gee wat hulle werklik van 'n jou as ma nodig het terwyl j......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: family, christian life, religion

Lei My, O Heilige Gees - Gebedeboek (eboek): Die Hunkering Om God Se Stem Te Hoor - Stormie Omartian

Die 60 gebede in LEI MY, O HEILIGE GEES - GEBEDEBOEK, geneem uit LEI MY, O HEILIGE GEES, sal jou hart inspireer om met God te praat, maar ook mooi te luister na die leiding wat Hy jou gee. Author: Omartian, Stormie Publisher: CHRISTELIKE UITGEWER......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD
XSeller keywords: prayer, christian life, religion

Lei My, O Heilige Gees (eboek): Die Hunkering Om God Se Stem Te Hoor - Stormie Omartian

Stormie Omartian kyk in LEI MY, O HEILIGE GEES na een van die kragtigste geskenke wat God gee aan diť wat in Hom glo: die Heilige Gees. Sy nooi lesers op 'n reis in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees in elke aspek van hul lewe. Auth......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD

Leef 'n Geesvervulde Lewe (eboek): Mag Julle Hoop Al Hoe Sterker Word Deur Die Krag Van Die Heilige Gees! Romeine 15:13 - Dirkie Van Der Spuy

Die 30 oordenkings in LEEF 'N GEESVERVULDE LEWE sal elke leser inspireer om die derde Persoon van die Drie-eenheid, die Heilige Gees, te leer ken en Hom te nooi om aan die stuur van jou lewe te staan sodat jy waarlik 'n Geesvervulde lewe kan leef.......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD
XSeller keywords: general, christian life, religion

Die Krag Van Die Heilige Gees (eboek): Skielik Was Daar 'n Geluid Uit Die Hemel Soos Van 'n Geweldige Stormwind, En Dit Het Die Hele Vertrek Gevul Waa - Angus Buchan

DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES deur Angus Buchan is geÔnspireer deur die wonderbaarlike gebeure van 2012 se Fees van die Tabernakels in die En-Gedi-woestyn naby Jerusalem. Angus Buchan beskryf hierdie werklike teenwoordigheid van die Heilige Gees e......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD

In Die Stilte Van Verlies (eboek): Ontdek God Se Genade Waar Liefde En Pyn Ontmoet - Jerry Sittser

Verlies. Dit is 'n woord wat baie mense vrees en waarvan baie min mense kan wegkom. 'n Tragiese ongeluk het drie generasies van Jerry Sittser se familie geŽis en hom agtergelaat met 'n ongelooflike gevoel van verlies. IN DIE STILTE VAN VERLIES sal......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: bereavement, grief, death

N Man Van Geloof (eboek): Wees Standvastig, Onwankelbaar, Altyd Oorvloedig In Die Werk Van Die Here. 1 Kor. 15:58 - John Osteen

Vir oomblikke van stryd en versoeking het John Osteen een boodskap: Dit is tyd vir standvastige geloof. 'N MAN VAN GELOOF, met sepia-drukwerk, is inspirerende boodskappe wat John gelewer het wat sewe eienskappe van standvastige geloof bespreek, on......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: general, men's issues, christian life

Browse Catalog

Educational