download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Educational eBooks


Leeg: God Se Troos Na Swangerskapverlies Of Miskraam - , Braam Klopper

Saam met swangerskap kom hoop en drome. Maar vir vir sommige spat dié drome wreed aan skerwe met 'n miskraam of stilgeboorte, wat vrae laat soos: Waarom, Here? Leeg is 'n praktiese gids saamgestel deur 'n dokter, 'n pastoor en 'n pastorale terapeu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.00 USD

Ena Murray Oordenkings - Ena Murray

In dié hersiene, bygewerkte uitgawe (bygewerk met nuwe stukkies en gedigte uit haar boek Roosknop vir 'n engel - verse vir 'n vrou) van Ena Murray Oordenkings kom lę sy weer besoek af by haar duisende vriende - hierdie keer met 'n dwingende uitn......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.00 USD
XSeller keywords: ena murray, religion, general

Ontdek God In Die Stories Van Mense - Benescke Janse Van Rensburg

In Ontdek God in die stories van mense deel Benescke haar ontdekkings oor God se karakter met haar lesers. Sy rangskik hierdie ontdekkings van A tot Z volgens die karaktereienskap van God wat uit die gebeure na vore tree. Die toeganklike A-tot-Z-......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.00 USD

Hakotel: Die Muur - Marzanne Leroux-van Der Boon

Die nou al bekende Krige-gesin uit die vorige boeke in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks maak weer hul verskyning in hierdie sewende boek in die reeks. Author: Boon, Marzanne Leroux-Van der Publisher: Lux Verbi Illustration: N ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.00 USD
XSeller keywords: , religion, general

Ek Kies Steeds Die Kerk - Neels Jackson

Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As 'n mens jou op van dié kritiek moet verlaat, het die kerk, in besonder die Afrikaanse kerke, geen geloofwaardigheid meer nie. En tog is daar steeds elke Sondag honderdduisende Afrikaanse mense in di......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.00 USD
XSeller keywords: neels jackson, religion, general

Ctrl Z My Lewe - Cheréne Pienaar

Noudat Lucky se ma weer OK is, weet sy skielik nie wat sy met haarself moet aanvang nie. Dan kry sy 'n Whatsapp-boodskap van haar pa wat sy skaars ken. Hy nooi haar na Barcelona en Lucky pak 'n rugsak, los haar ma en sussie in Bloem en gaan ... ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.00 USD
XSeller keywords: cheréne pienaar, religion, general

Surprised By The Man On The Borrowed Donkey: Ordinary Blessings - Denise Ackermann

Well-known and respected theologian Prof. Denise Ackermann shares her search for answers in this gripping, thought-provoking book. Honest and revealing, she grapples with her faith in Jesus in this, her "biography of faith" - faith in "the man on......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
24.00 USD
XSeller keywords: denise ackermann, religion, general

Die Wonder Van Die Goddelike Liefde - Chris Norden Van Der Merwe

Ons węreld word ten diepste gekwel deur morele verwarring en betekenisloosheid. Of ons dit nou wil weet of nie, ons lewe word deur waardes bepaal en ons besluite berus daarop. Hoewel materiële welvaart vandag dikwels as die hoogste waarde beskou w......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.00 USD

Die Laaste Sewe Dae - Murray Janson

Die Bybel praat van eeue en jare en maande en weke en dae. Maar meestal van dae, omdat selfs die eeue tog ook maar dae is. Tog lees ons in die Bybel ook van weke wat stadig verbygegaan het omdat hulle so vol was, of wat eintlik nooit verbygegaan h......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
12.00 USD
XSeller keywords: murray janson, religion, general

Oorkom Jou Vrees: Oordenkings Oor Hoe Om Vreesloos Te Leef - Benescke Janse Van Rensburg

Oorkom jou vrees is die vierde boek in Lux Verbi se nuwe Bybelstudiereeks, Ontdek God in die Bybel. Hierdie nuwe boek fokus op die vele maniere waarop vrees die gelowige se lewe kan beďnvloed en hoe om hierdie verskillende vrese te oorkom. Benesck......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.00 USD

Browse Catalog

Educational