download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Educational eBooks


Die Groot Gebedeboek

Die groot gebedeboek bevat meer as 500 klassieke en eietydse gebede. Meer as 300 mense - van verskillende tye en kulture - stort in aangrypende gebede hul emosies, probleme, worsteling n hul liefde vir en verwondering oor God uit. Publisher: Lux......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.81 USD
XSeller keywords: religion, general

Jou Geldsake - Hein Kruger

Hein Kruger, bekende entrepreneur en geldkenner, verduidelik in maklike geselstrant hoe ons as Christene ons geldsake kan regruk en bestuur. Di boek wys jou jy kn ontslae raak van skuld, reg begroot, jou besteding beheer, jou geld ten beste bel......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
12.06 USD
XSeller keywords: hein kruger, religion, christian life

Die Ewigheid In My Hart: 'n Gebed Vir Elke Dag Uit Die Psalms - Barend Vos

In die hart van God se Woord is die Psalms - liedere en gebede van 'n ou volk opgeteken met al hulle uitbundige vreugde, diepe hartseer, worstelinge, onbegrip en moedeloosheid. Sveel hiervan is steeds van toepassing op vandag. Dus is die gebede i......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.72 USD
XSeller keywords: barend vos, religion, christian life

Haar Ma Se Kind - Helena Hugo

Dora is 'n steunpilaar in die gemeenskap, maar as gevolg van haar werk as verpleegsuster en liefdesdade as kerksuster is sy op die rand van ineenstorting. Sal sy Jo-Anne se aksie oorleef? Author: Hugo, Helena Publisher: Lux Verbi Illustration: n ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.82 USD
XSeller keywords: helena hugo, religion, general

Oase - Stefani Serfontein

Sarah word uit haar huisie in Kaapstad ontvoer. Sal Ariel daarin slaag om haar te vind? En sal kaptein Rassie Erasmus sy vooropgestelde idees en sinisme kan agterlaat en Sarah opspoor? Kaptein Erasmus se briljante IT-kenner Danil help die persone......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.35 USD
XSeller keywords: stefani serfontein, religion, general

Mara - Lisette Van De Heg

Mara is 'n aangrypende verhaal van vrede maak met God, en hoe die liefde triomfeer. Author: Heg, Lisette van de Publisher: Lux Verbi Illustration: n Language: AFR Title: Mara Pages: 00304 (Encrypted EPUB) On Sale: 2015-04-01 SKU-13/ISBN: 9780796......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.55 USD
XSeller keywords: lisette van de heg, religion, general

Regardt: Dis Nie Luck Nie - Net Genade - Regardt Van Den Bergh

Regardt se lewe het glad nie naby God begin het nie, maar hy het die pad na Hom gevind. Hy vertel van sy kinderjare tot waar sy lewe op die kruin van sy rolprentloopbaan, n 'n onverskillige lewe met drank en 'n vergeefse soeke na 'n dieper sin, h......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.55 USD

Vir Ewig En Altyd Saam: 'n Reis Van Liefde, Verlies En Hoop - Danny Fourie

Danny Fourie en Adri-Louise van Renen, het mekaar laat in hul lewe ontmoet en lief geraak vir mekaar. Kort n hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir 'n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek met kanker. Sy bied aan om ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.82 USD

Dink Jouself Gelukkig: Verander Jou Denkie Verander Jou Lewe - Pieter Van Jaarsveld

Jy kn floreer - hierdie praktiese gids plaas 'n lewe van geluk binne elkeen se bereik. Author: Jaarsveld, Pieter van Publisher: Lux Verbi Illustration: n Language: AFR Title: Dink jouself gelukkig: Verander jou denkie Verander jou lewe Pages: 00......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.55 USD

In Gesprek Met God - Milanie Vosloo

Hierdie lieflike gebedeboek is die ideale geskenk vir vroue van enige ouderdom. Die sewe onderafdelings: Waar's U?; In stryd met God; Gevind; Ontmoetings; Stukkende ek; Met God in pyn en Tuiskoms is tydlose gebede vanuit Milanie Vosloo se hart. Di......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.41 USD
XSeller keywords: milanie vosloo, religion, general

Gebede Vir Elke Vrou - Nina Smit

Gebede vir elke vrou bevat wonderlike gebede in tye van swaarkry, eensaamheid, moedeloosheid en hartseer; asook gebede vir jou huwelik, oor en vir jou kinders en oor vriendskap. Author: Smit, Nina Publisher: Lux Verbi Illustration: n Language: AF......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.23 USD
XSeller keywords: nina smit, religion, general

Go'el Yisra'el - Marzanne Leroux-van Der Boon

Go'el Yisra'el, Verlosser van Israel, is die vyfde titel in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks. Geliefde karakters soos Marc en Rivkah keer terug en lesers sal hulself opnuut verdiep in hul lief en leed. Author: Boon, Marzanne L......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.55 USD
XSeller keywords: , religion, general

Browse Catalog

Educational