download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Die Seewind Se Lied - Elza Rademeyer

In Die seewind se lied besluit Elmien Maritz sy gaan Hartenbos toe. Nie om vakansie te hou nie, maar om die duistere verlede van Schalk Schoeman, die man met wie haar ma kort tevore halsoorkop getroud is, te ondersoek. Sy is nie voorbereid op wat ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: elza rademeyer, fiction, romance

Storms Van Die Liefde - Elza Rademeyer

In Storms van die liefde ontvou 'n liefdesverhaal by Mosselbaai se groot olieboorprojek. Die tergende vraag ontstaan: waar sal Esbeth geluk vind - by Richard, haar vermiste man; by die charismatiese, ryk Gustav; of by De Wet, die verliefde diamant......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: elza rademeyer, fiction, romance

Spoelgoud - Annelize Morgan

In Spoelgoud verhuis Beth in die vroe 1870's na Pelgrimsrus. Hier ervaar sy eerstehands die onsekere geluk en beproewings van 'n delwersgemeenskap - armoede en harde werk is haar voorland, maar dit s 'n nuwe begin . . . Author: Morgan, Anneliz......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: annelize morgan, fiction, romance

Die Uurglas Wentel - Louisa Du Toit

In Die uurgals wentel worstel die inwoners van Victorina, die ietwat verwaarloosde maar steeds sierlike woning, met intense problem soos drankmisbruik, buite-egtelike verhoudings en familietwiste. Dan word die uurglas omgekeer, en saam daarmee alm......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: louisa du toit, fiction, romance

Krake - Peet Van Staden

As hy die finansile state het, kan hy begin. Dan kom die werklike kragmeting: sy stadige, planmatige, geduldige kyk met forensiese X-straalvisie na wat skelm rekenmeesters en regsadviseurs hul base help verdoesel. Hy kyk nie net na wat daar is ni......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: peet van staden, fiction, mystery

Oorsee - Tertius Kapp

Hulle het deur die woesteny geswerwe op soek na nuwe weiveld vir hul skaap en bees. N baie jare het hulle gekom in die land wat deur die Asem op die Water aan hulle gebelowe is. Maar die Vuur onder die Aarde het die versoeking oor hulle pad gebri......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.00 USD
XSeller keywords: tertius kapp, drama, general

Skemeruur - Susanna M. Lingua

Skemeruur, waarin Lynne Steenberg albei haar ouers in 'n motorongeluk verloor, en boonop daarna uitvind dat sy 'n aangenome kind is. En so begin haar soektog na haar regte moeder . . . n ware liefde. Author: Lingua, Susanna M. Publisher: Melodi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: susanna m. lingua, fiction, romance

Die Kralebruid - Sarah Du Pisanie

In Die kralebruid word Isa deur die Ouni-stam op 'n eiland grootgemaak en aan 'n ontdekkingsreisiger gegee in ruil vir krale. Hy besef nie hy is volgens tradisie nou met haar getroud nie en sy verstaan nie hoekom hy afsydig is teenoor haar nie. Bo......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: sarah du pisanie, fiction, romance

Katrientjie - Sarah Du Pisanie

Katrientjie is 'n opwindende verhaal van 'n jong meisie wat vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur 'n bende rowers ontvoer word. Author: Pisanie, Sarah du Publisher: Jasmyn Illustration: N Language: AFR Title: Katrientjie Pa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: sarah du pisanie, fiction, romance

Onrus Op Oshakati - Ena Murray

In Onrus op Oshakati hoop dokter Linda Maartens dat sy kan ontvlug van die donker wolk wat oor haar professionele naam hang, maar dan beland sy in 'n lewensgevaarlike situasie . . . Author: Murray, Ena Publisher: Jasmyn Illustration: N Language: ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Die Man Met Die Geel O - Ena Murray

In Die man met die geel o gee die werkgewers van geheime agent majoor Brand Brm aan hom die opdrag om saam met 'n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en hom in die proses s skandelik te gedra dat hy oneervol uit die weermag on......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Sandroos Uit Meob - Sarah Du Pisanie

As Ansa maar net nooit haar vrouwees in 'n swart nonnegewaad probeer verskuil het nie; as sy net nie 'n leuenweb oor Braam Venter geweef het nie . . . Maar dit was ter wille van suster Theresa, ter wille van oorlewing. Want hoe moes hulle anders u......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: sarah du pisanie, fiction, romance

Ver Pad Na Königsee - Ettie Bierman

Die pragtige Ezette Nel met haar blink, swart hare en besonderse turkoois o, is 'n Afrikaans-onderwyseres by 'n horskool. Hoewel die skool se druk buitemuurse program baie van haar tyd in beslag neem, het sy twee groot voorliefdes: sy is hartsto......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ettie bierman, fiction, romance

Browse Catalog

Entertainment