download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Verstevlei - Jaco Fouché

Soos 'n Don Quijote van ouds dool Renier Proot deur die Suid-Afrikaanse landskap: van 'n uitsiglose bestaan in 'n woonstel in Vereeniging en Huis Genade waar sy suster Michelle opgeneem is, tot die plaas Verstevlei in die Boland waar hy hulp en st......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: jaco fouché, fiction, general

'n Man Van Min Belang - Chris Karsten

Naaswenner in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd (2012) Op 'n fynbosplaas in die Langkloof word die oorskot van vier jongmense gevind. Onder dié wat antwoorde soek, is die amper-afgetrede joernalis Luther en die Struggle-veteraan Mosm......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.00 USD
XSeller keywords: chris karsten, fiction, general

Wenkbrou - Deborah Steinmair

Soos Die neus, 'n komiese aksie-fantasie cum speurverhaal, met dieselfde hoofkarakters: die eksentrieke Aga en Jesse, op 'n speurtog in die vreemde wêreld van 'n Amish-agtige sekte in die Oos-Vrystaat. Wanneer Jesse verneem dat die kleinseun van m......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: deborah steinmair, fiction, mystery

Houd-den-bek - André P Brink

In 1825 vind die sg "Bokkeveldse Opstand" plaas, ontketen deur 'n belofte van vryheid wat nie bewaarheid word nie. Die roman is 'n "koor van stemme", maar die hooffiguur is die slaaf Galant. Op aangrypende wyse groei 'n persoonlike opstand uit tot......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: andré p brink, fiction, historical

Duiwelskloof - André P Brink

In die ontoeganklike Duiwelskloof in die Swartberge van die Klein Karoo het 'n verdwaalde groep Voortrekkers onder leiding van die befoeterde patriarg Lukas Lermiet, die Siener, hulle gaan vestig. Author: Brink, André P Publisher: Human & Roussea......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: andré p brink, fiction, general

The Skin Collector - Chris Karsten

Abel harvests and treats the skins of small animals which he trades for the authentic African and South American masks and tsantsas sold in his gallery in the city. For his fiftieth birthday he has special plans. He wants a new face for himself, o......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.00 USD
XSeller keywords: chris karsten, fiction, suspense

Skoenlapper - Irma Venter

Iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet die joernalis Alex Derksen vir Ranna, 'n vryskutfotograaf wat nie oor haar verlede wil praat nie. Wanneer die lyk van 'n IT-biljoenêr na vloede op 'n strand uitspoel, blyk dit Ranna is met rede geheims......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: irma venter, fiction, mystery

Eerste Gedigte - Antjie Krog

Antjie Krog se debuutbundel, Dogter van Jefta, en die bekroonde Januarie-suite, bekroon met die Eugène Marais-prys, in een bundel uitgegee. Author: Krog, Antjie Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title: Eerste gedigte Pages......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.00 USD
XSeller keywords: antjie krog, poetry, general

Die Gewildste Afrikaanse Gedigte

Leserskring het in samewerking met By en RSG hul lede, lesers en luisteraars gevra om vir hul gunstelinggedigte in Afrikaans te stem. Hierdie boek bevat die 100 gewildste gedigte, soos aangewys deur liefhebbers van die digkuns uit alle uithoeke va......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.00 USD
XSeller keywords: poetry

'n Nuwe Wildernis - Ben Viljoen

Op Oshikango naby die grens tussen Angola en die destydse Suidwes-Afrika breek die hel los. In die loopgrawe krimp jong soldate ineen. Skaars ses maande gelede was die meeste van hulle nog op die skoolbanke, nou sit hulle in die vuurkring van die ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: ben viljoen, fiction, general

Browse Catalog

Entertainment