download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Ettie Bierman Keur 9 - Ettie Bierman

In Die tuiskoms lê ver word Ila Verster se soeke na geluk belemmer deurdat sy vir iemand anders aangesien word. En dan bevind sy haar in doodsgevaar tydens 'n stormagtige nag. In Rooikop te koop verander Jennie Botha se lewe eensklaps toe haar oue......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Ena Murray Omnibus 40 - Ena Murray

Drie van Ena se gunstelingverhale in haar laaste omnibus: In Sonneblomstraat 7 bied 'n sopkombuis se bedrywighede vir Wanya 'n veilige hawe, maar alles verander wanneer haar man uit die tronk vrygelaat word. In Die uurglas loop leeg word Karien se......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Kringe In 'n Bos - Dalene Matthee

'n Houtkapper met 'n rustelose siel. 'n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop . . . In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: general, fiction, dalene matthee

Satyn Omnibus 3 - , Alexa Slabbert

In Ettie Bierman se 'n Man vir môre betrap Cecilia haar verloofde saam met 'n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer 'n man te vertrou nie. 'n Pos as skakelbeampte by die vyfsterhotel Mla......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: general, fiction, alexa slabbert

Kamphoer - Francois Smith

Kamphoer is die ware verhaal van 'n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoëls gegooi is. Met die hulp van 'n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy sy uiteindelik haar lewe aan die genes......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: general, fiction, francois smith

Klawerjas - Adam Small

Klawerjas bevat gedigte wat spreek van deurleefde ervaring, diepe oortuiging en 'n opregte meegevoel met die lot van die veronregtes. Dit is praatverse wat getuig van 'n fyn oor vir die musikaliteit van die alledaagse, die melodie wat spontaan en ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: general, poetry, adam small

Goree - Adam Small

Goree word gesien as Small se mees persoonlike letterkundige werk; hy het dit self beskryf as 'n gefiksionaliseerde outobiografie. Die titel van die teks is ook die naam van die gehuggie naby Robertson waar Small grootgeword het. Die drama gaan oo......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.00 USD
XSeller keywords: general, drama, adam small

The Orange Earth - Adam Small

The Orange Earth is regarded as Small's most personal literary work; he himself described it as a fictionalised autobiography. The title of the text is in fact the name of the hamlet near Robertson where Small grew up. The drama tells the story of......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.00 USD
XSeller keywords: general, drama, adam small

Donkerland - , Kerneels Breytenbach

In 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om ná maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier 'n hoekpaal in te kap en sy plaas af te tree. Hy noem die plaas Donkerland. Dit is hier waar sewe geslagte De Witts die wel......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.00 USD
XSeller keywords: general, historical, fiction

Liefde Op Langebaan - Trish Goosen

Op hul eerste afspraak raak Ben vatterig, en dis die laaste eienskap waarna Lana soek in 'n man. Buitendien, sy het die nuwe dokter op die dorp se oog gevang. Sjef Ben wil opmaak en bied aan om Lana te leer kosmaak. Gou moet Lana keer vir die kook......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Eiland Van Drome - Malene Breytenbach

Psigiater Irene Basson gaan werk by die Nikos-familie se luuksekliniek op 'n Griekse eiland. Die patriarg se kleinseun Nicholas is haar baas en wanneer sy sy halfbroer behandel, leer sy hom baie beter ken. Gou is daar iets tussen hulle, maar móét ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Haar Beste Bruidegom - Dirna Ackermann

Annemé soek haar amper-ouboet De Wet se hulp om man te vang. Hy't al foute gemaak, Annemé ook - daar is mislukte verlowings en egskeidings in hul onderskeie verledes - maar as sy darem met dáárdie vent deurmekaar moet raak . . . Nee, De Wet kan di......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Sondag Op 'n Voëlplaas - Johann Nell

Sondag op 'n voëlplaas is 'n heerlike en holderstebolder indompeling in die raaisels van die lewe, maar dit is ook 'n diepsnydende ondersoek na manlike identiteit en die wyse waarop dit deur 'n plaasverlede gevoed word. Author: Nell, Johann Publi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.00 USD
XSeller keywords: fiction, general, johann nell

Fiela Se Kind - Dalene Matthee

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n "weggooilam" wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die and......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: fiction, general, dalene matthee

Plesierengel - Leon Van Nierop

Tristan Hansen is 'n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en wêreldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliënte haar eie lewe neem, verander die plesierengel in 'n doodsengel, en......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.00 USD
XSeller keywords: general, leon van nierop, fiction

Fort Van Die Kappiedraers - Sarah Du Pisanie

Fort van die kappiedraers: Stieneke Kitshoff het nooit kon dink haar lewe sou oornag so handomkeer verander nie. Skaars 'n week gelede het sy nog geglo Teuns het haar lief . . . dat hy sy buurman, Piet Coetzee, doelbewus oorreed het om haar as goe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: romance, fiction, general

Die Voorskootbataljon - Sarah Du Pisanie

Die voorskootbataljon: Karlien Joubert se jare lange droom om te boer spat aan skerwe toe die prokureur haar oupa se testament aan haar en haar ma verduidelik. Wie is die vreemdeling wat die grootste gedeelte van haar oupa se plaas, Standersfontei......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

My Hartjie, My Liefie - Sarah Du Pisanie

My hartjie, my liefie: Toe Alet Fourie vroegoggend by Walvisbaai se treinstasie afklim, kan sy haar teleurstelling skaars verberg. Wat het haar besiel om 'n onderwyspos op so 'n afgeleë dorpie te aanvaar? Boonop het die skoolhoof, mnr. Erlank, sky......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Meisie In Die Reën - Schalkie Van Wyk

In Meisie in die reën besef Marli Conradie, toe sy ná tien jaar weer vir Hilgard Geldenhuys sien, dat haar tienerliefde vir die man voor wie sy grootgeword het, in die dieper liefde van 'n vrou verander het. Daarmee saam weet sy egter ook dat haar......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Browse Catalog

Entertainment