download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Karoo-kantate - Marié|| Heese

Karoo-kantate is die verhaal van Jeanne Labuschagne - of Jannie Lappies - 'n weeskind van Kaapstad wie se lewe handomkeer verander wanneer die wêreldberoemde dirigent, Arnold Terblanche, haar pragtige sangtalent raaksien en besluit om 'n musiekstu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.00 USD

Blinde Liefde - Elsa Hamersma

Karla word sjef op 'n gasteplaas waar daar onlangs 'n moord gepleeg is, en waar dit boonop spook. Binnekort praat haar hart onsin oor die aantreklike nuwe plaaseienaar. Author: Hamersma, Elsa Publisher: Satyn Illustration: N Language: AFR Title: ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: contemporary, romance, fiction

Omdat Die Hart Onthou - Ettie Bierman

Krizelda moes haar kind alleen grootmaak toe Alwyn geheimsinnig verdwyn ná hul enkele nag saam. Maar nou's hy terug, en dit nogal as haar baas. Sal haar hart kan onthou wat was? Author: Bierman, Ettie Publisher: Satyn Illustration: N Language: AF......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: contemporary, romance, fiction

Die Winskopie - Sarah Du Pisanie

Gerhard Fouché kry snuf in die neus wanneer hy dieselfde verslonste ou oom eers op Lüderitz en later weer op Otavi teëkom. Dat dié ou oom besig is met konkelwerk, is duidelik, maar waarom is die jong seun by hom 'n handlanger? Dalk moet hy maar in......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Jakkalswater - Sarah Du Pisanie

Oom Bennie rig 'n moeilike versoek tot Daan: daar is iemand op Walvisbaai wat op hom wag. Hy moet haar gaan haal, en voordat hulle terugkeer na die plaas Jakkalswater, moet Daan eers met haar trou. Daar is geen ander uitweg nie, dit weet Daan. Wan......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Liefste Koos - Sarah Du Pisanie

Elsa Fourie bevind haarself stoksielalleen op die houtkaai op Swakopmund. Kurt, haar verloofde, het beloof om haar op die hawe te ontmoet, maar hy het soos mis voor die son verdwyn. Uiteindelik besluit sy om sy spoor te volg na Otjimbingwe in die ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Staan Op, My Beminde - Lingua Susanna M

Met die aanhoor van die bepalings van haar vader se testament word Natasha lelik ontnugter: geen verdere oorsese reise vir haar nie, geen luuksehotelle en weelderige vakansies meer nie, geen inkomste nie, en die ergste van alles, sy sou vir die ee......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Bloeisels In Die Wind - Schalkie Van Wyk

Sonja ontmoet die aantreklike Arno Landman. Maar hoe ken haar ouma Hannah dié man, en hoekom reageer sy so geskok op die blote noem van sy naam? Spoedig leer Sonja dat dit nie net jong mense is wat gekasty word deur die pyn van die liefde nie. A......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Rabbedoe Van Rietkuil - Ena Murray

Die baas van die plaas, Wynand, kan hom nie verweer teen sy rabbedoe-"plaasvoorvrou", Nicolette, se betowering nie. Maar sy het 'n bokskampioen van 'n kêrel wat dik briewe aan haar skryf - en om sake verder te kompliseer, daag Wynand se broer ook ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Junior In Saal 7 - Ena Murray

'n Wit leuentjie gee daartoe aanleiding dat almal dink leerlingverpleegster Louwrinda Kemp het 'n verhouding met haar uiters aantreklike nuwe professor in Verloskunde. Maar kort voor lank besef sy dat daar tóg waarheid in hierdie gerug mag steek. ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Nuwe Stemme 5

Die Nuwe stemme-reeks is 'n visoenêre projek waarmee Tafelberg-Uitgewers publikasiegeleenthede skep vir jong digters. Dink maar aan die sukses wat debutante soos Danie Marais, Ronelda Kamfer en Loftus Marais gehad het nadat hulle aanvanklik in Nuw......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.00 USD
XSeller keywords: , poetry

[vii] - Gilbert Gibson

Sewe is die getal van heiligheid, van voltooiing en vervulling, 'n volmaakte sirkel. Gilbert Gibson se vierde digbundel is 'n konfrontasie met die simboliese lading van hierdie getal, 'n woordestryd teen die wete dat voltooiing die einde beteken, ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.00 USD
XSeller keywords: general, poetry, gilbert gibson

Annelize Morgan Omnibus 4 - Annelize Morgan

In Slavin van La Liberté spoel jong skipbreukeling Leia aan die ooskus van Afrika uit, word gevange geneem deur 'n slawehandelaar, en dan verkoop aan die aantreklike graaf Jacques de la Fontaine. In Gister se verlange verneem Rozanne de Savoye, ná......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Sterre Is Vir Ewig - Ettie Bierman

Erin en haar nuwe buurman skop op die verkeerde voet af, en boonop is haar kleinsus verlief op hom. Erin weet hy's 'n meisiemorser. En tog . . . Author: Bierman, Ettie Publisher: Satyn Illustration: n Language: AFR Title: Sterre is vir ewig Page......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, fiction, ettie bierman

Browse Catalog

Entertainment