download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Eensaam Op Wegdraai - Ena Murray

In Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal 'n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil h nie. Die oplossing: hulle soek eerder slf 'n moeder so na hul hart. En die aangewese plek is Soek en ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Geliefde Banneling - Annelize Morgan

In Geliefde banneling moet Theresa, die vaal dogter van Barnard Verhoef, met die losbol-buurman Sias Beneke trou as deel van 'n saketransaksie. Sy het haar pa se wense nog altyd gehoorsaam, maar wat moet sy doen as sy die buurman verfoei? Author:......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: annelize morgan, fiction, romance

Gister Se Verlange - Annelize Morgan

In Gister se verlange verneem Rozanne de Savoye, n twintig jaar in 'n klooster in Frankryk, dat haar moeder nog leef en haar iewers aan die suidpunt van Afrika bevind. Rozanne vertrek na die Kaap de Goede Hoop, waar vele avonture - en moontlik li......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: annelize morgan, fiction, romance

Duwweltjiepad - Elza Rademeyer

In Duwweltjiepad bestaan Rudolf Mulder, die jongste multimiljoenr in die Kaap, se lewe net uit sport, meisies en partytjies. Maar dan beland hy met 'n verlamde onderlyf in die hospitaal. In die hospitaal kruis sy pad n jare weer met di van die ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: elza rademeyer, fiction, romance

Keerkring Van Die Hart - Ena Murray

In Keerkring van die hart het Kasper 'n vergeefse droom oor die hooghartige Liesel. Kan di skugter man tot haar redding kom, al het sy met 'n swierbol getrou? Author: Murray, Ena Publisher: Jasmyn Illustration: N Language: AFR Title: Keerkring v......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Die Tonnel - Ena Murray

In Die tonnel word die verlamde Ilse deur haar vader se testament verplig om langs vele kronkelpaaie te reis voor sy die eindpunt van die lang, duister tonnel kan bereik en haar droomster kan gryp. Author: Murray, Ena Publisher: Jasmyn Illustrati......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

En Die Klippe Sal Uitroep - Ena Murray

In En die klippe sal uitroep is Emile, kroonprins van modelplaas La Rhne, 'n gesogte vangs onder die skone geslag, maar by nuwe verpleegsuster Miempie, 'n kampvegter vir menseregte, loop hy sy rieme styf . . . Author: Murray, Ena Publisher: Jasm......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Toorbos - Dalene Matthee

Karoliena Kapp is 'n alleenkind. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan en sy het die bos aanvaar as haar oermoeder. Sy is mooi en word gou raakgesien deur Johannes, 'n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van armoede losgewi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.00 USD
XSeller keywords: general, fiction, dalene matthee

Talmende Tuiskoms - Louisa Du Toit

In Talmende tuiskoms verlaat Irma die huis om van haar onhoudbare stiefma, Matilda, weg te kom. Dan ontvang sy een oggend op kantoor 'n oproep wat so ernstig is dat sy geen ander keuse het as om na haar ouerhuis terug te keer nie . . . in veel moe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Liefie - Louisa Du Toit

N die dood van haar moeder, wat reeds etlike jare weduwee was, besluit die twintigjarige Liefie Hugo om haar lewe te wy aan die grootmaak van die drie jongeres: Sjimmie, Lettie en Laurie. Sy gee hulle kleinhoewe vlak buite die dorp die naam Die D......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Oliver Strange And The Journey To The Swamps (school Edition) - Diane Hofmeyr

Oliver Strange's life in London is all very normal until his father disappears in the wilds of the Okavango Swamps. When Oliver goes in search of his dad, he soon discovers his knowledge of reading maps and his Swiss Army knife are not enough when......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
10.00 USD

Browse Catalog

Entertainment