download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


My Hart Klop Muffins - Helen Brain

Die 3de in 'n reeks van 6 boeke.1. Rugbyballe en bikini's2. Daar's 'n ou in my aarbei-smoothie3. My hart klop muffins4. Ouens is nes ekstra bagasie5. Liefde is nie tjoklits nie6. Soene op 'n Suzuki Author: Brain, Helen Publisher: Human & Rousseau......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.00 USD
XSeller keywords: helen brain, juvenile fiction, love

Nuwe Stories

Die beste 21 verhale uit die inskrywings vir Human & Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig. Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title: Nuwe Stories Pages: 00208 (Encrypted EPUB) On Sale: 201......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.00 USD
XSeller keywords: fiction

Speurder Kwaaikofski 1: Die Kougomstrik - Jürgen Banscherus

n Opwindende nuwe speurreeks vir beginnerlesers! Kwaaikofski is 'n 9jarige seun met 'n avontuurlike stokperdjie: Hy is 'n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom , want dit help hom dink. Hy haal ook NOOIT sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein a......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.00 USD

Nicky & Lou - Nataniël|

Nataniël se jongste bundel is 'n keuse van 46 stories (15 in Engels en 31 in Afrikaans) uit sy verhoogproduksies sedert 2007, onder meer uit Men who Fly, Egg Whites and Angel Food, Knowing your Microwave and other Magical Moments, Combat. Magiese ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: nataniël|, fiction, general

Wanpraktyk - Andries Samuel

Die gedigte in Andries Samuel se debuutbundel bevat dikwels verwysings na argitektuur. Dit bepaal die struktuur en eerste vlak van die gedigte, maar word ook herlei tot die mens en die self as die "bouwerk" en die gedig as die vorm (argitektuur) w......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.00 USD
XSeller keywords: andries samuel, poetry, general

Katvoet - Riana Scheepers

Riana Scheepers se kortverhaalbundel is 'n sjarmante, onthutsende kombinasie van erotiek en gevaar, 'n bundel waarin die skynbaar alledaagse dikwels aanleiding gee tot irrasionele en selfs wonderbaarlike lewenservarings. Author: Scheepers, Riana ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: riana scheepers, fiction

Algebra Van Nood - Johann De Lange

De Lange se se eerste bundel in byna 13 jaar. Baie van die gedigte is oor kenmerkende De Lange-temas en onderwerpe (die homoërotiek, dwelmgebruik, die skryfkuns) en die deurlopende tematiek van nood word met verrassende skakerings oorgedra. Die ge......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.00 USD
XSeller keywords: johann de lange, poetry, general

Blood At Bay - Sue Rabie

David Roth walks in on a gruesome accident at the Umvoti sugar mill. Then an auditor who insists that he has evidence of foul play at the mill ends up dead. Soon after, David is attacked on the yacht that he is fixing up for his uncle in Durban ha......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.00 USD
XSeller keywords: sue rabie, fiction, suspense

Titaan: 'n Roman Oor Die Lewe Van Michelangelo Buonarroti - Karel Schoeman

'n Roman oor die groot kunstenaar Michelangelo (skepper onder andere van die beelde van Dawid en die Piëta, en die muur- en plafonskilderinge in die Sixtynse Kapel). Dit beeld op impressionistiese en oorsigtelike wyse sy lewe, denke en werk uit, t......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
32.00 USD
XSeller keywords: karel schoeman, fiction, historical

Oorblyfsel / Voice Over: (op Reis In Gesprek Met Magmoed Darwiesj) / (the Nomadic Conversation With Mahmoud Darwish) - Breyten Breytenbach

'n Bundel met gedigte in Afrikaans en Engels: die twee tale staan teenoor mekaar. Breyten noem hierdie siklus verse getransformeerde 'variasies' van Darwish se werk, met sy eie stem daarin vervleg: "Ek beskou hierdie fragmente as lofbetuiging. Mis......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.00 USD
XSeller keywords: breyten breytenbach, poetry, general

Voetstoots: 'n Episode - John Miles

'n Aangrypende roman oor die lotgevalle van 'n mens wat onvoorsiens ingetrek word in 'n samelewing waar geweld net onder die oppervlak lê. August vestig hom op 'n klein Weskusdorp en wanneer Tessa hom vra om haar seuntjie op te pas terwyl sy besi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: john miles, fiction, general

Marico Se Mambas: Jagstories, Liegstories, Spookstories - Piet Swanepoel

Piet Swanepoel neem die leser terug na die Vrystaat en Transvaal van net ná die Groot Trek tot in die 1940's. Dis die wêreld van wilde boere, transportryery, jag, oorlogservarings; liegstories en spookstories. Author: Swanepoel, Piet Publisher: H......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: piet swanepoel, fiction, romance

Stoffel In Afrika - Christiaan Bakkes

Hierdie vyfde boek oor die wel en wee van Stoffel Mathysen - veldkenner, bewaringskundige en safarileier - bied nuwe ervarings. Deesdae neem sy ekspedisies hom ook na Midde-Afrika, tot in die hart van die ware, ongetemde Afrika: gorillasafari's in......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: christiaan bakkes, fiction

Browse Catalog

Entertainment