download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Katastrofes - Breyten Breytenbach

In Katastrofes, Breyten se eerste gepubliseerde prosawerk, is bekende elemente wat in sy digkuns ook figureer. Die gepynigde ek bevind hom in 'n absurde wÍreld waarin alles aan die verrot is, op soek na identiteit, verwesenliking en troos. Author......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.00 USD
XSeller keywords: breyten breytenbach, poetry, general

Die Groen Maan - Christine Le Roux

In Die groen maan gaan dit oor die probleem waarvoor so baie mense te staan kom: of hulle met hul hart of hul kop moet besluit oor die liefde. Author: Roux, Christine le Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title: Die groen m......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: christine le roux, fiction, romance

Die Blou Uur - Christine Le Roux

In Die blou uur, besef die speurverhaalskrywer Klarissa du Toit dat haar man se werk as kriminoloog besig is om 'n wig tussen hulle in te dryf, en sy vertrek na Skotland om oor haar toekoms te dink. Author: Roux, Christine le Publisher: Human & R......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: christine le roux, fiction, romance

Die Glasappel - Christine Le Roux

Die glasappel is 'n heerlike roman waarin humor en eksentrisiteit sjarmant verweef is, en waarin ons vir 'n verandering na die liefde deur die man se oŽ kyk. Die suksesvolle argitek Theo Senekal was tot dusver nog nooit sonder 'n mooi meisie aan s......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: christine le roux, fiction, romance

Frats - Chris Karsten

Hierdie boeiende en ontroerende roman is gebaseer op die lewensverhaal van Saartje Baartman en verken 'n pynlike moment in ons koloniale geskiedenis. Dit vertel die verhaal van Khoena, 'n vrou van Khoi-afkoms, wat vroeg in die 19de eeu onder valse......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.00 USD
XSeller keywords: chris karsten, fiction, general

Abel Se Dogters - Helene De Kock

Abel Buitendag se lewe op sy plaas in die Oos-Vrystaat het 'n stil, onverstoorde gang. Maar sy drie dogters smag na meer warmte en kontak. Sedert hul ma se dood, toe hulle nog klein was, klou hul pa verbete vas aan dit wat verby is. Maar soos hull......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: helene de kock, fiction, general

Sondebok - Irma Venter

Ranna Abramson skuil van die gereg nŠ die dood van drie mans na aan haar. As 'n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex Derksen hul dekmantel as joernaliste om 'n aanval op 'n vrou onder Adriana se beskerming te ondersoek. D......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: irma venter, fiction, mystery

Face-off - Chris Karsten

In the streets of Bruges, the serial killer Abel Lotz is on the prowl again for tattooed skins for his Cosmic Journals. In a Sleep Inn in Bez Valley, Johannesburg, warrant officer Ella Neser finds Abel's trail. But she also has to investigate the ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.00 USD
XSeller keywords: chris karsten, fiction, suspense

150 Stories - Nataniël|

Hierdie versameling sluit byna al NataniŽl se verhoogverhale (Afrikaans ťn Engels) in uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop≤, When I was), sowel as 10 nuwe stories. Author: Na......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: nataniŽl|, fiction

Browse Catalog

Entertainment