download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Catharina - Jeanette Ferreira

'n Diep menslike en epiese sage wat afspeel teen die agtergrond van die Laeveld van die 19de eeu, en die Anglo-Boereoorlog. Author: Ferreira, Jeanette Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title: Catharina Pages: 00388 (Encryp......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD

Speurder Kwaaikofski 9: Die Stinkstorie - Jürgen Banscherus

Bloot 'n roetine-ondersoek, dink Kwaaikofski wanneer Olga hom vra om 'n nuwe saak op te los. Elke oggend verdwyn daar koerante voor haar kiosk. Dit lyk eers nie na 'n uitdaging om die dief vas te trek nie, maar voordat Kwaaikofski weet wat hom tre......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.00 USD

Speurder Kwaaikofski 8: Vuilspel En Nat Voete - Jürgen Banscherus

Olga is ontroosbaar: haar luukse motor is beskadig! Kwaaikofski kom gou agter daar is meer as een motor met krapmerke op. Die leidrade neem hom na die karwassery in Kerkstraat. Maar die eienaar en sy skropborsels en skoonmaakmiddels is dalk baie g......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.00 USD

Speurder Kwaaikofski 7: Speurder Teen Speurder - Jürgen Banscherus

Kwaaikofski het kompetisie: 'n ander speurder krap in sy slaai! Hierdie ou noem homself "Koning" en is heeltemal te groot vir sy skoene. Kwaaikofski kan dit beslis nie daar los nie - hierdie dorp is te klein vir albei van hulle. 'n Speurkompetisie......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.00 USD

Vyf-en-veertig Skemeraandsange: Uit Die Eenbeendanser Se Werkruimte - Breyten Breytenbach

'n Besonderse toevoeging tot die merkwaardige oeuvre van hierdie veelbekroonde meesterdigter. In sy jongste bundel kom die leser weer eens onder die indruk van Breyten Breytenbach se magiese spel met die taal. Author: Breytenbach, Breyten Publish......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.00 USD
XSeller keywords: breyten breytenbach, poetry, general

Cold Stone Jug - The Anniversary Edition - Herman Charles Bosman

Herman Charles Bosman's unique account of the term he served as a young man in Pretoria Central Prison. Convicted for the murder of his step-brother, and initially condemned to hang, he had his sentence commuted to be a regular convict through the......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD

Glipstroom - Anemari Jansen

Maja probeer aanpas by die lewe in 'n padkamp in die Kavango nà haar man Louis, 'n ingenieur, daarheen verplaas word. Author: Jansen, Anemari Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title: Glipstroom Pages: 00304 (Encrypted EPUB......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: anemari jansen, fiction, general

Agter Die Berge - Tryna Du Toit

Agter die berge: Ná 'n skeiding van vyf jaar ontmoet Veronica Eybers weer haar gewese man by 'n kunsuitstalling. Ou emosies en ideale herleef en sy begin haar jarelange kokon van afsydigheid af te skud - maar om uitdagings te aanvaar en meer skepp......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: tryna du toit, fiction, romance

Tryna Du Toit-omnibus 9 - Tryna Du Toit

Agter die berge: Ná 'n skeiding van vyf jaar ontmoet Veronica Eybers wees haar gewese man by 'n kunsuitstalling. Ou emosies en ideale herleef en sy begin jarelange kokon van afsydigheid af te skud - maar om uitdagings te aanvaar en meer skeppend t......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: tryna du toit, fiction, romance

Skaduself - Paula Marais

Thea Middleton is agter tralies vir 'n ondenkbare misdaad. Soos wat sy, haar man Clay en haar oudste dogter Sanusha hul stukkende lewens probeer heelmaak, vorm hul individuele verhale die stukke van 'n tragiese legkaart wat ewig by hulle sal spook......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.00 USD
XSeller keywords: paula marais, fiction, general

By Any Means - Kurt Ellis

Kyle lives with his cousins Captain and Jimmy in his aunt's matchbox house in Sydenham. While Kyle dreams of a football career, Captain is the gang leader of the Godfathers - his goal to save his cousins and his community from poverty by any means......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.00 USD
XSeller keywords: kurt ellis, fiction, general

Somersneeu - Helene De Kock

Hoe lank neem dit om die lewe baas te raak? So wonder Rouke Bruwer meermale. Hy en sy boesemvriende, die neefs Robert en Brett van Coller, takel die lewe elk op 'n eiesoortige manier. Vars uit matriek, is die uitdagings legio. Die vroue in hul lew......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.00 USD
XSeller keywords: helene de kock, fiction, general

Windspoor - Helene De Kock

Laura se bruidegom het kort voor hul troue verdwyn, maar sy kan hom nie laat gaan nie. Author: Kock, Helene de Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title: Windspoor Pages: 00103 (Encrypted EPUB) On Sale: 2013-08-15 SKU-13/ISB......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: helene de kock, fiction, romance

Sewende Somer - Helen De Kock

Ester keer terug na die plek waar sy Zach liefgehad het. Dis tyd dat hy kom opeis wat syne is. Author: Kock, Helen de Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title: Sewende somer Pages: 00114 (Encrypted EPUB) On Sale: 2013-08-15......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: helen de kock, fiction, romance

Browse Catalog

Entertainment