download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Op Vlerke Van Die Wind - Tryna Du Toit

Op vlerke van die wind: Op 'n skeepsreis na Europa leer sy 'n paar interessante mans ken. Watter een uiteindelik 'n blywende plek in haar lewe sal inneem, bly tot die end in die weegskaal. Author: Toit, Tryna du Publisher: Human & Rousseau Illust......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: tryna du toit, fiction, romance

Donkerpoort - Tryna Du Toit

Donkerpoort: Ansie se ontmoeting met John Stevens, 'n begaafde jong kunstenaar, lei tot 'n reeks noodlottige gebeure op Donkerpoort, die spoglandgoed van die ryk Lessings. Author: Toit, Tryna du Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Languag......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: tryna du toit, fiction, romance

Trompie Omnibus 2 - Topsy Smith

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoërskoolseun begin die nuwe skooljaar en Trompie, Blikkies, Dawie en Rooie gaan hoërskool ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.00 USD

Trompie Omnibus 1 - Topsy Smith

Hierdie omnibus bevat die eerste drie boeke van die gewilde Trompie-reeks. In Trompie ontmoet ons die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende. Hy en sy vriende Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamli......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.00 USD

Vuurklip - Marié|| Heese

'n Magiese roman oor die lotgevalle van die Land- en die Seestamme aan die suidkus van Afrika sowat honderdduisend jaar gelede: dis die storie van Ama, jongvrou wat wil Storievrou en Moetievrou word. Maar eers moet sy vróú word. En wie gaan haar h......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: marié|| heese, fiction, general

Hierdie Mens - Wilma Stockenström

Hierdie veel bekroonde skrywer se eerste digbundel in 14 jaar. Dis toeganklike verse, gekenmerk deur 'n ironiese inslag, die toonaard verfrissend speels en lig. Maar die bundel staan ook in die teken van afskeid neem, en 'n sterk bewussyn van die ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.00 USD
XSeller keywords: wilma stockenström, poetry, general

Die Derde Graf - Calvyn Van Niekerk

Gawie Calitz ontdek die afgeleë plaas waar 'n voorsaat in 1927 met 'n diamantfortuin verdwyn het - en dan verdwyn hý ook. Tromp Faber, eks-polisieman en familievriend, kan moontlik 'n selfverwyt oor sy boesemvriend se dood besweer deur Gawie te vi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: calvyn van niekerk, fiction, mystery

'n Kameel, 'n Sprinkaan En 'n Vrot Tamatie - Annelie Ferreira

'n Moderne sprokie oor hoe 'n familie uit die Sahara-woestyn verdwaal het as gevolg van 'n foutiewe GPS en in Gerrie-hulle se voortuin beland - net om die vervelige Koedoesdorp en sy mense vir altyd te verander. Author: Ferreira, Annelie Publishe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
12.00 USD

Speurder Kwaaikofski 6: Honde, Hoede En Hande - Jüngen Banscherus

Gewoonlik ondersoek Kwaaikofski nie sake wat iets met honde te doen het nie - dit is vir beginners. As die stad se ander speurders moet uitvind hy loop agter 'n vermiste hond aan, skaam hy hom morsdood! Maar hierdie keer is dit 'n uitsondering - M......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.00 USD

Speurder Kwaaikofski 5: Die Slinkse Slangslenter - Jürgen Banscherus

Hoe het dit eintlik gebeur dat Kwaaikofski 'n speurder geword het? Kwaaikofski dink terug aan sy eerste saak: Die slinkse slangslenter. Die legendariese saak wat gesorg het dat Kwaaikofski vir Olga ontmoet en ook Carpenters kougom ontdek het! Dit ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.00 USD

Kaar - Marlene Van Niekerk

Die eerste digbundel in 30 jaar van een van Suid-Afrika se belangrikste skrywers. Hierdie omvangryke bundel sluit gedigte in wat wissel tussen pragtig liries en aangrypend menslik tot sterk satiriese protes- en politieke gedigte. Sowel die inhoud ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: marlene van niekerk, poetry, general

Is Weer Sagie - Jan Van Tonder

'n Opvolg op Is Sagie. Die jong Sagie boer steeds saam met sy pa, Barend. Wanneer hy egter tyd kry, bou hy aan 'n huis vir sy geliefde Ansie: hy glo sy sal terugkeer sodra dit klaar is ... Barend raak al hoe meer gekweld oor sy seun se onrealistie......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.00 USD
XSeller keywords: jan van tonder, fiction, general

Meer As Een Grens - Connie Luyt

Ben dra nog swaar aan sy ervarings tydens die grensoorlog. Hy glo hy en Alexa het die perfekte verhouding: Sy vra geen vrae oor sy verlede nie en hy vra ook nie oor hare nie. Dan daag 'n ou weermagkennis van Ben op en Alexa verdwyn sonder waarskuw......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: connie luyt, fiction, general

Skrapnel - Irma Venter

Die opvolg van die gewilde Skoenlapper. Wanneer Alex verdwyn moet Ranna die aand van haar pa se dood onthou om 'n lank vergete misdaad op te los en Alex te help. Author: Venter, Irma Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: irma venter, fiction, general

Score My 'n Gwai - Marlize Hobbs

Miesa en Siena se lewens is van vroeg af vervleg, nog voor Miesa se geboorte. Hierdie is hulle verhaal, oor die jare op die plaas en in die winkel en daarna, nadat Miesa haar weg na die buitewêreld en 'n nuwe lewe gevind het. Author: Hobbs, Marli......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.00 USD
XSeller keywords: marlize hobbs, fiction, general

Browse Catalog

Entertainment