download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Skrapnel - Irma Venter

Die opvolg van die gewilde Skoenlapper. Wanneer Alex verdwyn moet Ranna die aand van haar pa se dood onthou om 'n lank vergete misdaad op te los en Alex te help. Author: Venter, Irma Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: irma venter, fiction, general

Score My 'n Gwai - Marlize Hobbs

Miesa en Siena se lewens is van vroeg af vervleg, nog voor Miesa se geboorte. Hierdie is hulle verhaal, oor die jare op die plaas en in die winkel en daarna, nadat Miesa haar weg na die buitewêreld en 'n nuwe lewe gevind het. Author: Hobbs, Marli......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.00 USD
XSeller keywords: marlize hobbs, fiction, general

Speurder Kwaaikofski 4: Die Aand Van Die Blou Kaalkoppe - Jürgen Banscherus

Kwaaikofski word ontvoer! Sy ontvoerders lyk baie grillerig - hulle het almal maskers op en hulle kaalgeskeerde koppe is blou! Maar dis nie die ergste nie: Een van die booswigte waag dit om vir Kwaaikofski dieselfde haarstyl te gee - en nou lyk hy......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.00 USD

Elize Parker-omnibus: Elke Vrou Vir Haarself; Amber Maan, Oker Son - Elize Parker

Elke vrou vir haarself is 'n meesleurende familiesage oor die lief en leed van die drie Keet-susters wat elk hul eie paadjie moet loop: sterk vroue en 'n donker geheim. Maar die liefde seëvier. Amber maan, oker son neem die leser na uiteenlopende ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: elize parker, fiction, romance

Uur Van Die Sewester - Helene De Kock

Uur van die Sewester gaan oor 'n pottebakker wat tuiskom na haar omswerwinge in Italië en dan ontdek dat daar vreemde dinge aan die gang is in die Oos-Vrystaatse berge. Author: Kock, Helene de Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language:......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: helene de kock, fiction, romance

Die Bruidseisoen: Twee Novelles: 'n Bruid Vir Vier Seisoene En Huwelik In Die Herfs - Helene De Kock

Die Bruidseisoen bestaan uit twee lang novelles: 'n Bruid vir vier seisoene en Huwelik in die herfs. Author: Kock, Helene de Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title: Die bruidseisoen: twee novelles: 'n Bruid vir vier Seiso......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: helene de kock, fiction, romance

Man Van Gister - Helene De Kock

Man van Gister is 'n plaasroman oor die lief en leed van vier jongmense in die Oos-Vrystaat. Author: Kock, Helene de Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title: Man van gister Pages: 00136 (Encrypted EPUB) On Sale: 2013-05-15......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: helene de kock, fiction, romance

Tryna Du Toit-omnibus 8 - Tryna Du Toit

Die twee verhale in hierdie omnibus is "Op vlerke van die wind" en "Donkerpoort". Author: Toit, Tryna du Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title: Tryna du Toit-omnibus 8 Pages: 00364 (Encrypted EPUB) On Sale: 2013-08-20 SK......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: tryna du toit, fiction, romance

Christine Le Roux Omnibus 5: 'n Wêreld Sonder Hom,'n Kwessie Van Tegniek, Bewys Van Liefde - Christine Le Roux

Die drie verhale in hierdie omnibus is 'n Wêreld sonder hom, 'n Kwessie van tegniek en Bewys van liefde. Author: Roux, Christine le Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title: Christine le Roux Omnibus 5: 'n Wêreld sonder hom......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: christine le roux, fiction, romance

Rooi Malvas - Tryna Du Toit

Op 'n deftige troue sien Tina Louw weer vir Philip Serfontein, 'n jeugvriend, maar haar hart behoort aan Hein Venter wat op skei staan. Author: Toit, Tryna du Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title: Rooi malvas Pages: 001......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: tryna du toit, fiction, romance

Die Wit Ringmuur - Tryna Du Toit

Vir Cathy is die wit ringmuur om die geskiedkundige opstal 'n simbool van haar beskermde lewe. Sy wil wegbreek, haar eie paadjie loop en die lewe daarbuite ervaar. Author: Toit, Tryna du Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR T......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: tryna du toit, fiction, romance

Koljander - Carié|| Maas

Wanneer Karen en Ben Strauss se baba gebore word, besef Karen en haar ouers opnuut dat haar broertjie Roux se lang skadu nog altyd oor hulle elkeen val. Sal Karen se kind 'n nuwe begin wees? En wat van Karen, wat glo haar ma het haar nooit vir haa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: carié|| maas, fiction, general

Die Kolonel - Esta Steyn

Die Kolonel is nie net bekend en bemind nie, hy is ook baie bekwaam. Daar word gesê hy kan diewe en dwelms op 'n afstand uitsnuffel. Want sien, die Kolonel is 'n baie slim kat wat niks nonsens vat nie. Author: Steyn, Esta Publisher: Human & Rouss......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
12.00 USD

Browse Catalog

Entertainment