download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Eerste Gedigte - Antjie Krog

Antjie Krog se debuutbundel, Dogter van Jefta, en die bekroonde Januarie-suite, bekroon met die Eugène Marais-prys, in een bundel uitgegee. Author: Krog, Antjie Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title: Eerste gedigte Pages......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.00 USD
XSeller keywords: antjie krog, poetry, general

Die Gewildste Afrikaanse Gedigte

Leserskring het in samewerking met By en RSG hul lede, lesers en luisteraars gevra om vir hul gunstelinggedigte in Afrikaans te stem. Hierdie boek bevat die 100 gewildste gedigte, soos aangewys deur liefhebbers van die digkuns uit alle uithoeke va......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.00 USD
XSeller keywords: poetry

'n Nuwe Wildernis - Ben Viljoen

Op Oshikango naby die grens tussen Angola en die destydse Suidwes-Afrika breek die hel los. In die loopgrawe krimp jong soldate ineen. Skaars ses maande gelede was die meeste van hulle nog op die skoolbanke, nou sit hulle in die vuurkring van die ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: ben viljoen, fiction, general

Dieper Water - Helene De Kock

Op die plaas Diepwater speel die verhaal van Rachel en Hektor Froneman hom af. Hulle is tegelyk minnaars en eggenote, vriende en bitter vyande. Dieper water is 'n familiesage waarin drie liefdesverhale oor drie tydperke vervleg is. Die kompleksite......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: helene de kock, fiction, romance

Groen Koring - Tryna Du Toit

Meegevoer deur hulle jong liefde gee Debbie en Paul hulself oor aan hulle hartsog en verwoes so amper hulle jong lewens in Groen Koring. Author: Toit, Tryna du Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title: Groen koring Pages: 0......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: tryna du toit, fiction, romance

Browse Catalog

Entertainment