download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Karoonag - Deon Meyer

Heerlike verhale uit die pen van Deon Meyer, insluitende die titelverhaal en sy baie gewilde vervolgverhaal "Stiltetyd". Author: Meyer, Deon Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title: Karoonag Pages: 00272 (Encrypted EPUB) O......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.00 USD
XSeller keywords: deon meyer, fiction, mystery

Spoor - Deon Meyer

Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal - die reuse Smith & Wesson Model 500 - teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: "Waar is dit?" Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vinge......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: deon meyer, fiction, mystery

Onsigbaar - Deon Meyer

Lemmer is 'n vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy's die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Maar wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: deon meyer, fiction, mystery

Orion - Deon Meyer

'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om dié moord op te los en 'n testament......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: deon meyer, fiction, mystery

Feniks - Deon Meyer

Kaptein Mat Joubert moet 'n sjarmante rower vastrek wat die een bank ná die ander teister, en terselfdertyd moet hy ook die bloedspoor vat van 'n laksman. Author: Meyer, Deon Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title: Feniks......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: deon meyer, fiction, mystery

Speurder Kwaaikofski 3: Die Pienk Skoolspook - Jürgen Banscherus

Moet ook nie Kwaaikofski se derde speursaak misloop nie! Kommisarek, die skool se opsigter, het 'n groot probleem: hy glo dit spook by die skool. Die afgelope paar aande hoor hy snaakse geluide en sien vreemde, onaardse skaduwees op die skoolterr......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.00 USD

Speurder Kwaaikofski 2: Die Geheim Van Die Vlieënde Koei - Jürgen Banscherus

Hierdie keer is Kwaaikofski in die platteland, maar dit is alles behalwe 'n vakansie! Die dorpie waar hy gaan kuier het 'n goeie speurder dringend nodig. Met sy aankoms gewaar hy 'n vreemde, blou rubberkoei wat deur die lug vlieg. En later vind Kw......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.00 USD

My Hart Klop Muffins - Helen Brain

Die 3de in 'n reeks van 6 boeke.1. Rugbyballe en bikini's2. Daar's 'n ou in my aarbei-smoothie3. My hart klop muffins4. Ouens is nes ekstra bagasie5. Liefde is nie tjoklits nie6. Soene op 'n Suzuki Author: Brain, Helen Publisher: Human & Rousseau......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.00 USD
XSeller keywords: helen brain, juvenile fiction, love

Nuwe Stories

Die beste 21 verhale uit die inskrywings vir Human & Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig. Publisher: Human & Rousseau Illustration: N Language: AFR Title: Nuwe Stories Pages: 00208 (Encrypted EPUB) On Sale: 201......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.00 USD
XSeller keywords: fiction

Speurder Kwaaikofski 1: Die Kougomstrik - Jürgen Banscherus

n Opwindende nuwe speurreeks vir beginnerlesers! Kwaaikofski is 'n 9jarige seun met 'n avontuurlike stokperdjie: Hy is 'n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom , want dit help hom dink. Hy haal ook NOOIT sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein a......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.00 USD

Nicky & Lou - Nataniël|

Nataniël se jongste bundel is 'n keuse van 46 stories (15 in Engels en 31 in Afrikaans) uit sy verhoogproduksies sedert 2007, onder meer uit Men who Fly, Egg Whites and Angel Food, Knowing your Microwave and other Magical Moments, Combat. Magiese ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: nataniël|, fiction, general

Wanpraktyk - Andries Samuel

Die gedigte in Andries Samuel se debuutbundel bevat dikwels verwysings na argitektuur. Dit bepaal die struktuur en eerste vlak van die gedigte, maar word ook herlei tot die mens en die self as die "bouwerk" en die gedig as die vorm (argitektuur) w......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.00 USD
XSeller keywords: andries samuel, poetry, general

Browse Catalog

Entertainment