download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Katvoet - Riana Scheepers

Riana Scheepers se kortverhaalbundel is 'n sjarmante, onthutsende kombinasie van erotiek en gevaar, 'n bundel waarin die skynbaar alledaagse dikwels aanleiding gee tot irrasionele en selfs wonderbaarlike lewenservarings. Author: Scheepers, Riana ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: riana scheepers, fiction

Algebra Van Nood - Johann De Lange

De Lange se se eerste bundel in byna 13 jaar. Baie van die gedigte is oor kenmerkende De Lange-temas en onderwerpe (die homorotiek, dwelmgebruik, die skryfkuns) en die deurlopende tematiek van nood word met verrassende skakerings oorgedra. Die ge......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.00 USD
XSeller keywords: johann de lange, poetry, general

Blood At Bay - Sue Rabie

David Roth walks in on a gruesome accident at the Umvoti sugar mill. Then an auditor who insists that he has evidence of foul play at the mill ends up dead. Soon after, David is attacked on the yacht that he is fixing up for his uncle in Durban ha......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.00 USD
XSeller keywords: sue rabie, fiction, suspense

Titaan: 'n Roman Oor Die Lewe Van Michelangelo Buonarroti - Karel Schoeman

'n Roman oor die groot kunstenaar Michelangelo (skepper onder andere van die beelde van Dawid en die Pita, en die muur- en plafonskilderinge in die Sixtynse Kapel). Dit beeld op impressionistiese en oorsigtelike wyse sy lewe, denke en werk uit, t......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
32.00 USD
XSeller keywords: karel schoeman, fiction, historical

Oorblyfsel / Voice Over: (op Reis In Gesprek Met Magmoed Darwiesj) / (the Nomadic Conversation With Mahmoud Darwish) - Breyten Breytenbach

'n Bundel met gedigte in Afrikaans en Engels: die twee tale staan teenoor mekaar. Breyten noem hierdie siklus verse getransformeerde 'variasies' van Darwish se werk, met sy eie stem daarin vervleg: "Ek beskou hierdie fragmente as lofbetuiging. Mis......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.00 USD
XSeller keywords: breyten breytenbach, poetry, general

Voetstoots: 'n Episode - John Miles

'n Aangrypende roman oor die lotgevalle van 'n mens wat onvoorsiens ingetrek word in 'n samelewing waar geweld net onder die oppervlak l. August vestig hom op 'n klein Weskusdorp en wanneer Tessa hom vra om haar seuntjie op te pas terwyl sy besi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: john miles, fiction, general

Stoffel In Afrika - Christiaan Bakkes

Hierdie vyfde boek oor die wel en wee van Stoffel Mathysen - veldkenner, bewaringskundige en safarileier - bied nuwe ervarings. Deesdae neem sy ekspedisies hom ook na Midde-Afrika, tot in die hart van die ware, ongetemde Afrika: gorillasafari's in......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: christiaan bakkes, fiction

Die Koning Se Wingerd - F. A. Venter

F.A. Venter herskep die bewind van Agab met die gesag en oortuiging van iemand wat diep nagevors en nagedink het. Die roman toon Agab as 'n man wat verslinger word tussen die ou Israelitiese waardes en die afvalligheid van sy tyd. Dit is ook die v......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: f. a. venter, fiction, religious

'n Liedjie Vir Anine - Elsa Winckler

Zander Breedt is 'n gewilde musiekster. Maar roem het 'n wrang smaak - hy voel asof hy teen 'n muur vasbid; die antwoorde waarna hy soek, kry hy nie in sy Bybel nie. En die nuwe aangetroude familielid, Anine, maak dinge nie makliker nie. Author: ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.00 USD
XSeller keywords: elsa winckler, fiction, religious

Kamikaze - Rudie Van Rensburg

Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wat hy n alles oor die SAPD lees . . . Hy't juis 'n ander werksaanbod. En dan kom hy teen die grieseligste booswig ng te staan, en moet blitsig slim skuiwe bedink om die Pion ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: rudie van rensburg, fiction, suspense

Browse Catalog

Entertainment