download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Tweede Kans Op Liefde - Elza Rademeyer

Mynhard Malan verhuis na die plaas Koppie-alleen nadat hy dit by sy vervreemde pa erf. Terwyl hy tydelik op 'n nabygeleŽ kleinhoewe tuisgaan, word sy voete onder hom uitgeslaan. Wat beteken die woelinge binne-in hom wanneer hy aan Tessa Verwey din......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: elza rademeyer, fiction, romance

Spertyd - Elsa Joubert

Hierdie boek is die voltooiing van Elsa Joubert se outobiografiese drieluik wat ingelei is deur 'n Wonderlike geweld (2005) en Reisiger (2009). Dit fokus hoofsaaklik op die skrywer se latere jare, in die aftreeoord in Kaapstad waar sy nou al gerui......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.00 USD
XSeller keywords: elsa joubert, fiction, general

Waar Liefde Begin - Schalkie Van Wyk

Lani Taljaard en haar beste vriendin besluit dis tyd om op hul eie voete te staan. Silwersee is net die regte plek om dit te doen. Lani word uit die staanspoor oorweldig deur dokter Jan-Erik van Eeden se onbetwisbare selfversekerdheid, maar sy hou......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: schalkie van wyk, fiction, romance

Ena Murray Keur 16 - Ena Murray

In Haar grootste offer ontvang Marlene, wat vier maande swanger is, die skoknuus dat haar man wil skei. In Skaduwees van gister veroorsaak nuwe maatreŽls dat matrone Anmar Cloete se pos oorbodig raak. Boonop word haar gewese verloofde as 'n nuwe d......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Ena Murray Keur 15 - Ena Murray

In Die pad terug huis toe beland die model Karina Oosthuizen in 'n grusame motorongeluk. Onverwags is daar iemand wat vir haar toevlug bied in 'n huis by die see. In 'n Vrou soos Salome ontdek die joernalis Jaco Retief 'n weerloosheid in die sange......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Chirurg Van Harte - Susan Pienaar

Dokter Hugo Massyn sluit aan by die span van die Avianto Hospitaal. Dit blyk dat hy nie veel ooghare vir Natasja Engelin het nie. Wat haar betref, kan hy maan toe vlieg - haar beroep as toekomstige hartchirurg is al wat saak maak. Watter rol speel......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: susan pienaar, fiction, romance

Liefde Onbeperk - Luné|| Olivier

Lelanie Ferris wil nie 'n romanse aanknoop tydens haar vakansie in die Kaap nie. Maar Dian Bergh met sy groen oŽ en sterk gestalte toor behoorlik met haar sintuie. Lelanie worstel egter met verskeie vrae: Is sy reg om aan te beweeg nŠ 'n groot ont......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: lunť|| olivier, fiction, romance

Vet Feetjies Vlieg Nie - Kristel Loots

Lucy Lombaard dra XXL-klere, maar sy het die hart van 'n feetjie. Al hoor sy van kleins af vet feetjies kan nie vlieg nie. Billy Bruwer van Media Uniek plaas haar hart in die hoogste versnelling, maar hy stel net belang om haar Funky Feetjie-blog ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.00 USD
XSeller keywords: kristel loots, fiction, romance

Stralerjakkers - Leon Van Nierop

Stralerjakkers was 'n radioverhaal-fenomeen wat daagliks 'n halfmiljoen mense vasgevang gehou het, en 'n magdom navrae het Leon van Nierop laat besluit om dit tot roman te verwerk. Rykmanseun Tiaan Reyneke, pas vrygelaat nŠ twee onskuldige jaar ag......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: leon van nierop, fiction, general

Ena Murray Keur 14 - Ena Murray

In Weerklank van ons liefde beland 'n vrou met geheueverlies in dr. Rudolf van der Merwe se lewe. Al leidraad oor haar identiteit is 'n berig oor 'n onopgeloste moord. In 'n Tyd om te ween kry Rietspruit 'n nuwe dokter, maar Hybre vertrou nie die ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

The Camp Whore - Francois Smith

The Camp Whore is the true story of a woman who was brutally raped during the Anglo-Boer War and left for the vultures. With the help of a number of benefactors she escapes the clutches of death and dedicates her life to the healing of exactly the......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: francois smith, fiction, general

Hartlam

In diť bundel sal jy vergeefs soek na voorspelbaarheid. Want die liefde het vele gesigte, en nie almal is mooi nie. Hierdie versameling topskrywers verken die liefde in vele gedaantes: moederliefde, gewelddadige liefde, verbode liefde, erotiese li......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: fiction, general

Groen Soos Die Hemel Daarbo - Eben Venter

Simon is 'n wÍreldreisiger, vertroud met die reŽls van vryheid en ongebonde plesier. Van Bali tot Melbourne, van Tokio tot Kaapstad, soek hy ontmoetings en ervarings op. Deurentyd keer herinneringe terug: kleintyd in die Oos-Kaap, sy pa, die plaas......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: eben venter, fiction, general

Op Die Spoor Van

'n Reeks geslepe misdadigers kom te staan teen hul eweknieŽ aan die ander kant van die gereg: polisiemanne, privaatspeurders of net gewone mense in ongewone omstandighede. 'n Kortverhaalbundel met o.a. Karin Brynard, Kerneels Breytenbach, Rudie v......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: fiction, mystery, detective

Browse Catalog

Entertainment