download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Breinbliksem - Fanie Viljoen

Liewe leser. Hierdie boek kom met 'n waarskuwing - sien bladsy 1. Neem dit ernstig op. NIE VIR SENSITIEWE LESERS! Author: Viljoen, Fanie Publisher: Tafelberg Illustration: N Language: AFR Title: BreinBliksem Pages: 00126 (Encrypted EPUB) On Sale:......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.00 USD

Die Rugkant Van Die Bruid - Rachelle Greeff

'n Eietydse bundel kortverhale waarin die vrou skerp na vore tree, maar altyd sprekend van die hele uitgelewerde mensdom wie se bestaan alte dikwels verydel word deur teenstrydige, byna ironiese situasies. Rachelle Greeff is met die CNA-debuutprys......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.00 USD
XSeller keywords: rachelle greeff, fiction

Oorkant Op Die Eiland - Louisa Du Toit

In Oorkant op die eiland vertrek Gert en Corrie Pullen oorsee, en hul dogter Janetta gaan kuier saam met haar kÍrel, Isidor, by sy ouerhuis teen die Oranjerivier. Corrie is bekommerd om haar dogter na totale vreemdelinge te stuur. In die weke wat ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: louisa du toit, fiction, romance

Waaisand - Louisa Du Toit

In Waaisand weier jong weduwee Berna om aan die eise van haar wellustige werkgewer toe te gee. Sy word afgedank, en terwyl sy nog wonder waar sy en haar tweelingkleuters 'n nuwe heenkome moet vind, loop sy byna onder 'n voertuig in. Diť gebeurteni......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: louisa du toit, fiction, romance

Tahiti, Verre Land - Ena Murray

In Tahiti, verre land vaar Weda Henkel as verpleegster saam met die toekomstige bruid van Louis de Bougainville op 'n luukse-passasiersboot na Tahiti - maar die liefde het vreemde weŽ . . . Author: Murray, Ena Publisher: Jasmyn Illustration: N La......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Oos Na Die Son - Ena Murray

In Oos na die son word daar op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland meer as 'n paar geheime van die PolinesiŽrs se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom - al ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Die Seewind Se Lied - Elza Rademeyer

In Die seewind se lied besluit Elmien Maritz sy gaan Hartenbos toe. Nie om vakansie te hou nie, maar om die duistere verlede van Schalk Schoeman, die man met wie haar ma kort tevore halsoorkop getroud is, te ondersoek. Sy is nie voorbereid op wat ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: elza rademeyer, fiction, romance

Storms Van Die Liefde - Elza Rademeyer

In Storms van die liefde ontvou 'n liefdesverhaal by Mosselbaai se groot olieboorprojek. Die tergende vraag ontstaan: waar sal Esbeth geluk vind - by Richard, haar vermiste man; by die charismatiese, ryk Gustav; of by De Wet, die verliefde diamant......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: elza rademeyer, fiction, romance

Spoelgoud - Annelize Morgan

In Spoelgoud verhuis Beth in die vroeŽ 1870's na Pelgrimsrus. Hier ervaar sy eerstehands die onsekere geluk en beproewings van 'n delwersgemeenskap - armoede en harde werk is haar voorland, maar dit Ūs 'n nuwe begin . . . Author: Morgan, Anneliz......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: annelize morgan, fiction, romance

Die Uurglas Wentel - Louisa Du Toit

In Die uurgals wentel worstel die inwoners van Victorina, die ietwat verwaarloosde maar steeds sierlike woning, met intense problem soos drankmisbruik, buite-egtelike verhoudings en familietwiste. Dan word die uurglas omgekeer, en saam daarmee alm......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: louisa du toit, fiction, romance

Krake - Peet Van Staden

As hy die finansiŽle state het, kan hy begin. Dan kom die werklike kragmeting: sy stadige, planmatige, geduldige kyk met forensiese X-straalvisie na wat skelm rekenmeesters en regsadviseurs hul base help verdoesel. Hy kyk nie net na wat daar is ni......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: peet van staden, fiction, mystery

Oorsee - Tertius Kapp

Hulle het deur die woesteny geswerwe op soek na nuwe weiveld vir hul skaap en bees. NŠ baie jare het hulle gekom in die land wat deur die Asem op die Water aan hulle gebelowe is. Maar die Vuur onder die Aarde het die versoeking oor hulle pad gebri......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.00 USD
XSeller keywords: tertius kapp, drama, general

Skemeruur - Susanna M. Lingua

Skemeruur, waarin Lynne Steenberg albei haar ouers in 'n motorongeluk verloor, en boonop daarna uitvind dat sy 'n aangenome kind is. En so begin haar soektog na haar regte moeder . . . ťn ware liefde. Author: Lingua, Susanna M. Publisher: Melodi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: susanna m. lingua, fiction, romance

Die Kralebruid - Sarah Du Pisanie

In Die kralebruid word Isa deur die Ouni-stam op 'n eiland grootgemaak en aan 'n ontdekkingsreisiger gegee in ruil vir krale. Hy besef nie hy is volgens tradisie nou met haar getroud nie en sy verstaan nie hoekom hy afsydig is teenoor haar nie. Bo......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: sarah du pisanie, fiction, romance

Browse Catalog

Entertainment