download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Katrientjie - Sarah Du Pisanie

Katrientjie is 'n opwindende verhaal van 'n jong meisie wat vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur 'n bende rowers ontvoer word. Author: Pisanie, Sarah du Publisher: Jasmyn Illustration: N Language: AFR Title: Katrientjie Pa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: sarah du pisanie, fiction, romance

Onrus Op Oshakati - Ena Murray

In Onrus op Oshakati hoop dokter Linda Maartens dat sy kan ontvlug van die donker wolk wat oor haar professionele naam hang, maar dan beland sy in 'n lewensgevaarlike situasie . . . Author: Murray, Ena Publisher: Jasmyn Illustration: N Language: ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Die Man Met Die Geel O - Ena Murray

In Die man met die geel oŽ gee die werkgewers van geheime agent majoor Brand BrŲm aan hom die opdrag om saam met 'n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en hom in die proses sů skandelik te gedra dat hy oneervol uit die weermag on......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Sandroos Uit Meob - Sarah Du Pisanie

As Ansa maar net nooit haar vrouwees in 'n swart nonnegewaad probeer verskuil het nie; as sy net nie 'n leuenweb oor Braam Venter geweef het nie . . . Maar dit was ter wille van suster Theresa, ter wille van oorlewing. Want hoe moes hulle anders u......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: sarah du pisanie, fiction, romance

Ver Pad Na Königsee - Ettie Bierman

Die pragtige Ezette Nel met haar blink, swart hare en besonderse turkoois oŽ, is 'n Afrikaans-onderwyseres by 'n hoŽrskool. Hoewel die skool se druk buitemuurse program baie van haar tyd in beslag neem, het sy twee groot voorliefdes: sy is hartsto......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ettie bierman, fiction, romance

Rooikop Te Koop - Ettie Bierman

Die rooikop-kunstenares Jennie Botha se lewe verander eensklaps toe sy haar ouers in 'n motorongeluk verloor. Skielik bly sy alleen agter in die imposante grasdakhuis op 'n kleinhoewe saam met haar drie blinkoog-bulterriŽrs, hanslam, katte, hoende......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ettie bierman, fiction, romance

Die Tuiskoms Lê Ver - Ettie Bierman

Toe Ila Verster op Nelspruit van die trein afklim, is dokter Johan Retief die eerste man wat sy ontmoet. Hy bied aan om haar swaar tas te dra, maar sy sÍ sy sal regkom, en op hierdie oomblik weet sy nie watter groot rol dokter Retief nog in haar l......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ettie bierman, fiction, romance

Sonneblomstraat 7 - Ena Murray

Die kaartehuis van Niel en Wanya Cloete stort in duie die dag toe Niel, grootbaas van Rock Trust en wonderkind van die finansiŽle beleggingswÍreld, as swendelaar ontmasker word. Duisende beleggers, onder wie ou mense wat hul laaste bietjie spaarge......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Die Uurglas Loop Leeg - Ena Murray

Karien Saayman, wie se lewe altyd so op koers was, se kompas is aan't wankel. Die hospitaal waar sy verpleegsuster is, se Don Juan, dr. Arnold Lutz, het sy oog op haar en sy weet nie hoe om sy onwelkome attensies die hoof te bied nie. Selfs die f......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Die Dae Van Ons Nietigheid - Ena Murray

Die probleem met Lizl Landman is dat sy briljant is. Beeldskoon, blond, 'n gekurfde droom . . . maar te professioneel perfek vir Willem Claassen se ego. Die twee top mediese studente is in ewige kompetisie. En die liefde hou nie van kompetisie nie......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Winterman, Somerhart - Alexa Slabbert

In Alexa Slabbert se Winterman, somerhart is Donna 'n swemdragmodel wat vir die jaarlikse fotosessie van 'n bekende sporttydskrif na die Comores toe gaan. Tifone en ander struikelblokke maak die eilandervaring iets totaal anders as wat sy geantisi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: alexa slabbert, fiction, romance

'n Man Vir Môre - Ettie Bierman

In 'n Man vir mŰre betrap Cecilia haar verloofde saam met 'n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer 'n man te vertrou nie. 'n Pos as skakelbeampte by die vyfsterhotel Mlala Lodge lyk na '......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ettie bierman, fiction, romance

Inboekeling - Hans Du Plessis

Hy word met 'n riem op die werf aangesleep. 'n Seun. 'n Vreemdeling. Van balans af op sy lomp voete, die slaphandhoed diep tot op sy bakore getrek, rooi in die gesig van die riem om sy nek. Die mense wat hom staan en aangaap, is nie vreemdelinge g......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: hans du plessis, fiction, romance

Asbesmiddag - Etienne Van Heerden

'n Romanskrywer en Professor in Skeppende Skryfwerk aan 'n Kaapse universiteit verkeer tussen boeke en is op sy weerloosste en hongerste. In die verslete haarsalon van ene Giuseppe Giuliani, in 'n minder goeie deel van Stellenbosch, ontmoet die sk......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
26.00 USD
XSeller keywords: etienne van heerden, fiction, general

Browse Catalog

Entertainment