download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Ons Oorlog - Klaas Steytler

Ons oorlog verweef intieme familiestories in die groter landskap van die oorlog in die Oranje-Vrystaat, om 'n deurleefde beeld te gee van die stryd tussen Brittanje en die Boererepublieke - die lot op plase, te velde, in konsentrasiekampe en Bloem......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: klaas steytler, fiction, historical

Biegbrief En Ander Verhale - Esta Steyn

Biegbrief bevat verhale sů lewenseg soos 'n Italiaanse rok teen halfprys . . . nee, soos verbrande viskoekies en mash! Author: Steyn, Esta Publisher: Tafelberg Illustration: N Language: AFR Title: Biegbrief en ander verhale Pages: 00224 (Encrypte......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: esta steyn, fiction

Die Dingesfabriek 3: Jannus En Kriek Krimp - Elizabeth Wasserman & Astrid Castle

Oupa Dinges het 'n nuwe uitvinding: 'n laserstraal wat 'n enkele koringkorrel eensklaps so groot kan laat groei dat 'n mens 'n hele brood daarvan kan bak. Maar dinge loop skeef toe diť SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van 'n spieŽl weerkaats......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.00 USD
XSeller keywords: , juvenile fiction, general

Ena Murray Keur 2 - Ena Murray

In Oos na die son word daar op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland meer as 'n paar geheime van die PolinesiŽrs se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom - al ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Ena Murray Keur 1 - Ena Murray

In Satan van Zimbabwe begin die intrige met 'n koerantberig oor 'n bloedlose lyk met erg verswakte organe. Kan dit die volmaakte moord wees, of is daar bonatuurlike kragte ter sprake? In Die man met die geel oŽ gee die werkgewers van geheime age......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Dubbelspel - Wilna Adriaanse

Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die NigeriŽrs, die Russe, Koreane, IndiŽrs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Geld is die eni......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: wilna adriaanse, fiction, mystery

Wag-'n-bietjie-liefde - Susan Pienaar

"Pasop vir mooi mans," so het Amber se ma haar geleer. Maar nou is haar hoŽrskool-crush, Alex, weer in die prentjie en op vakansie naby Bela-Bela moet sy sy sjarme, jaloerse ander vroue en 'n nare insident met 'n njala-ram hanteer. En wat is daar ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: susan pienaar, fiction, romance

Wanneer Passie Blom - Madelie Human

Janie se bedelbriefies aan Kupido het onverwagse resultate: die nuwe eienaar van hŠŠr familieplaas Bloemendal, orgidee-liefhebber Ryno, is glad nie waarvoor sy gevra het nie en kan haar boonop uit haar bloemistewinkel op die plaas skop. Wat is aan......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: madelie human, fiction, romance

Stippellyn - Erika Murray Theron

Sy het gedink dit was verby; 'n hoofstuk van haar lewe wat afgesluit is, maar toe sien sy uit die hoek van haar oog die gestalte by die begrafnisdiens inloop, 'n lang, benerige man met 'n effens ongekoŲrdineerde manier van beweeg. Lana raak oombli......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: erika murray theron, fiction, general

Browse Catalog

Entertainment