download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Karnaval En Lent - T. T. Cloete

Karnaval en Lent word gekenmerk deur die opheffing van die skeiding of grens tussen die digter en die mense en dinge waartussen hy lewe, tot by die punt van volledige vereenselwiging: Die digter staan tussen medeskepper n medevernielers van die a......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
15.00 USD
XSeller keywords: t. t. cloete, poetry, general

Engel Van My Hart - Kristel Loots

In Engel van my hart moet brildraende Breggie Bruwer vir die beroemde oftalmoloog dokter Graham Condor gaan werk, in Londen. In s o veral wil sy mooi wees, maar ai, sy weet hoe onsinnig haar verliefdheid is: dokter Condor weet nie van haar versk......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: kristel loots, fiction, romance

Die Ongelooflike Avonture Van Hanna Hoekom (skooluitgawe) - Marita Van Der Vyver

Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil h dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met 'n akteur met twee seuns getrou en nou is Hanna en haar halfboetie twee broers n 'n stiefpa ryker. En a......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.00 USD

Ridder In 'n Wit Jas - Amelia Strydom

Carli het die werk by die mobiele kliniek in die Karoo bitter nodig, maar op die plaas Sielerus aangekom, loop dinge dadelik skeef. Dodelik aantreklike dokter Eben Greyling wil absoluut ni met 'n vrou opgesaal sit op sy plaas nie. En dan kry Carl......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: amelia strydom, fiction, romance

Met Ander Woorde - Wilna Adriaanse

Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroe oggendure onder 'n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie.......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.00 USD
XSeller keywords: wilna adriaanse, fiction, general

Verworpe Silwer - Ena Murray

In Verworpe silwer fuif Louis Mocke op sy eerste huweliksnag saam met sy vriende in die hotelkroeg. Was sy erfporsie tog die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie Marais? En jaag sy broer, Darius, net spoke op wanneer hy haar waarsku om haar goed ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Eensaam Op Wegdraai - Ena Murray

In Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal 'n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil h nie. Die oplossing: hulle soek eerder slf 'n moeder so na hul hart. En die aangewese plek is Soek en ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Geliefde Banneling - Annelize Morgan

In Geliefde banneling moet Theresa, die vaal dogter van Barnard Verhoef, met die losbol-buurman Sias Beneke trou as deel van 'n saketransaksie. Sy het haar pa se wense nog altyd gehoorsaam, maar wat moet sy doen as sy die buurman verfoei? Author:......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: annelize morgan, fiction, romance

Gister Se Verlange - Annelize Morgan

In Gister se verlange verneem Rozanne de Savoye, n twintig jaar in 'n klooster in Frankryk, dat haar moeder nog leef en haar iewers aan die suidpunt van Afrika bevind. Rozanne vertrek na die Kaap de Goede Hoop, waar vele avonture - en moontlik li......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: annelize morgan, fiction, romance

Duwweltjiepad - Elza Rademeyer

In Duwweltjiepad bestaan Rudolf Mulder, die jongste multimiljoenr in die Kaap, se lewe net uit sport, meisies en partytjies. Maar dan beland hy met 'n verlamde onderlyf in die hospitaal. In die hospitaal kruis sy pad n jare weer met di van die ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: elza rademeyer, fiction, romance

Keerkring Van Die Hart - Ena Murray

In Keerkring van die hart het Kasper 'n vergeefse droom oor die hooghartige Liesel. Kan di skugter man tot haar redding kom, al het sy met 'n swierbol getrou? Author: Murray, Ena Publisher: Jasmyn Illustration: N Language: AFR Title: Keerkring v......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Die Tonnel - Ena Murray

In Die tonnel word die verlamde Ilse deur haar vader se testament verplig om langs vele kronkelpaaie te reis voor sy die eindpunt van die lang, duister tonnel kan bereik en haar droomster kan gryp. Author: Murray, Ena Publisher: Jasmyn Illustrati......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

En Die Klippe Sal Uitroep - Ena Murray

In En die klippe sal uitroep is Emile, kroonprins van modelplaas La Rhne, 'n gesogte vangs onder die skone geslag, maar by nuwe verpleegsuster Miempie, 'n kampvegter vir menseregte, loop hy sy rieme styf . . . Author: Murray, Ena Publisher: Jasm......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: ena murray, fiction, romance

Toorbos - Dalene Matthee

Karoliena Kapp is 'n alleenkind. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan en sy het die bos aanvaar as haar oermoeder. Sy is mooi en word gou raakgesien deur Johannes, 'n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van armoede losgewi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.00 USD
XSeller keywords: general, fiction, dalene matthee

Browse Catalog

Entertainment