download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Eiland Van Drome - Malene Breytenbach

Psigiater Irene Basson gaan werk by die Nikos-familie se luuksekliniek op 'n Griekse eiland. Die patriarg se kleinseun Nicholas is haar baas en wanneer sy sy halfbroer behandel, leer sy hom baie beter ken. Gou is daar iets tussen hulle, maar móét ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Haar Beste Bruidegom - Dirna Ackermann

Annemé soek haar amper-ouboet De Wet se hulp om man te vang. Hy't al foute gemaak, Annemé ook - daar is mislukte verlowings en egskeidings in hul onderskeie verledes - maar as sy darem met dáárdie vent deurmekaar moet raak . . . Nee, De Wet kan di......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Sondag Op 'n Voëlplaas - Johann Nell

Sondag op 'n voëlplaas is 'n heerlike en holderstebolder indompeling in die raaisels van die lewe, maar dit is ook 'n diepsnydende ondersoek na manlike identiteit en die wyse waarop dit deur 'n plaasverlede gevoed word. Author: Nell, Johann Publi......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.00 USD
XSeller keywords: fiction, general, johann nell

Fiela Se Kind - Dalene Matthee

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n "weggooilam" wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die and......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.00 USD
XSeller keywords: fiction, general, dalene matthee

Plesierengel - Leon Van Nierop

Tristan Hansen is 'n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en wêreldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliënte haar eie lewe neem, verander die plesierengel in 'n doodsengel, en......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.00 USD
XSeller keywords: general, leon van nierop, fiction

Fort Van Die Kappiedraers - Sarah Du Pisanie

Fort van die kappiedraers: Stieneke Kitshoff het nooit kon dink haar lewe sou oornag so handomkeer verander nie. Skaars 'n week gelede het sy nog geglo Teuns het haar lief . . . dat hy sy buurman, Piet Coetzee, doelbewus oorreed het om haar as goe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: romance, fiction, general

Die Voorskootbataljon - Sarah Du Pisanie

Die voorskootbataljon: Karlien Joubert se jare lange droom om te boer spat aan skerwe toe die prokureur haar oupa se testament aan haar en haar ma verduidelik. Wie is die vreemdeling wat die grootste gedeelte van haar oupa se plaas, Standersfontei......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

My Hartjie, My Liefie - Sarah Du Pisanie

My hartjie, my liefie: Toe Alet Fourie vroegoggend by Walvisbaai se treinstasie afklim, kan sy haar teleurstelling skaars verberg. Wat het haar besiel om 'n onderwyspos op so 'n afgeleë dorpie te aanvaar? Boonop het die skoolhoof, mnr. Erlank, sky......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Meisie In Die Reën - Schalkie Van Wyk

In Meisie in die reën besef Marli Conradie, toe sy ná tien jaar weer vir Hilgard Geldenhuys sien, dat haar tienerliefde vir die man voor wie sy grootgeword het, in die dieper liefde van 'n vrou verander het. Daarmee saam weet sy egter ook dat haar......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Somer Van Betowering - Schalkie Van Wyk

In Somer van betowering leer ken ons 'n stinkryk heks met 'n hart van goud, 'n potjierol-kluisenaar met die empatie van 'n reus, 'n beeldskone meisie met die liefde van 'n vrou, en die man van haar drome met 'n hart vol vyandigheid. Dit is die boe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Die Grondbaron - Schalkie Van Wyk

In Die grondbaron koop Erika Marais en haar kunstenaarbroer, Henno, die pragstuk van 'n huis, Drie Eike, op hul tuisdorp van weleer met die oog daarop om 'n losieshuis daarvan te maak. Hulle het egter skaars daar ingetrek, of dit blyk dat die verk......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Die Ongebore Uur - Ena Murray

In Die ongebore uur het Inge Buchner, agterkleindogter van dr. Albert Meissner, een doel voor oë: om te sorg dat daar eendag weer 'n dokter met die van Meissner aan die hoof van die kliniek staan. Dis dié dat sy in haar tweede jaar medies besluit ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Dokter Julene - Ena Murray

In Dokter Julene verlaat Julene Meissner die veilige hawe van die Meissnerkliniek om haar by haar biologiese pa in Switserland aan te sluit. Nóg hy nóg sy vrou van veertig jaar het egter van dié dogter se bestaan geweet . . . Julene besef gou dat ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Die Meissner-kliniek - Ena Murray

In Die Meissner-kliniek ontmoet die leser die stigter van die eksklusiewe privaat kliniek, dokter Albert Meissner - ook bekend as Godfather - en die gedugte span dokters wat vir hom werk. So lojaal is hulle teenoor hom, en so toegewyd tot hul taak......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Sushi En Sjampanje - Kristel Loots

Jacki se lewe is 'n flippen flop. Sy's werkloos, kêrelloos - selfs Facebook is haar nie goedgesind nie! Haar ma het kinders by dosyne en daar's nie plek vir Jacki tuis nie. Van sushi en sjampanje is daar g'n sprake nie. Maar dan hoor sy van Funky ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
17.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Die Vierletterwoord - Nelia Engelbrecht

Toe Clarissa se pa, wat al vir twee jaar vermis is, skielik vir haar 'n SMS stuur, voel dit asof haar fynuitgewerkte planne vir Gr.11 meteens verkeerd loop. Sy kom agter dat mense donker geheime met hulle saamdra . . . Maar dat háár geheim eers mo......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.00 USD
XSeller keywords: love, romance, juvenile fiction

Die Dingesfabriek 2: Jannus En Kriek Onder Die See - Elizabeth Wasserman

Oupa Dinges het die eier van 'n oer-seemonster in sy laboratorium, waar hy dit moet ondersoek. Jannus en Kriek hoop natuurlik dat dit nog lewend is, want dan moet dit mos een of ander tyd uitbroei? Oupa se plan is om dit terug te neem na waar dit ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.00 USD

Die Dingesfabriek 1: Jannus En Kriek Op Die Maan - Elizabeth Wasserman

Jannus en Kriek se oupa is 'n avonturier, 'n uitvinder en 'n baie onvoorspelbare man. Hulle weet nooit watter wonderbaarlike goeters in sy Dingesfabriek aan't broei is nie. In dié boek neem hy hulle al die pad maan toe - net vir die middag! Auth......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.00 USD

Browse Catalog

Entertainment