download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Hiervandaan - Dana Snyman

Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy familie - en van sy land, Suid-Afrika. Hy reis agter stories uit die verlede, van die eerste Snyman, seun van 'n Duitse pa en 'n slavin-ma. Soos hy mense langs die pad ontmoet, word d......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: , fiction, dana snyman

Die Einde Van Die Wêreld: En Hoe Om Dit Te Oorleef - Johannes Bertus De Villiers

Daar is al oorgenoeg eindes vir die wÍreld voorspel. Hoe sal dit nou regtig gebeur? Johannes de Villiers ondersoek die profesieŽ van Nostradamus en Siener van Rensburg, ons ontstuimige son, natuurrampe, meteoriete en eindvisies eie aan https://www......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
26.00 USD
XSeller keywords: deceptions, hoaxes, con artists

Louisa Du Toit Omnibus 7 - Louisa Du Toit

In Talmende tuiskoms verlaat Irma die huis om van haar onhoudbare stiefma, Matilda, weg te kom. Dan ontvang sy een oggend op kantoor 'n oproep wat so ernstig is dat sy geen ander keuse het as om na haar ouerhuis terug te keer nie . . . in veel moe......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Elza Rademeyer Omnibus 6 - Elza Rademeyer

Die verhale in hierdie omnibus is Duwweltjiepad, Klopdans van die liefde en 'n Stukkie van jou hart. Author: Rademeyer, Elza Publisher: Tafelberg Illustration: N Language: AFR Title: Elza Rademeyer Omnibus 6 Pages: 00512 (Encrypted EPUB) On Sale:......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Een Nag In Vegas - Elize Mitchell

Arbeidsterapeut Telani ontmoet Simon in Las Vegas en wanneer hulle by 'n kapelletjie beland, glo sy dis als speletjies. Maar hulle is werklik getroud, en Simon oortuig haar dat sy disleksiese seuntjie tuis haar hulp benodig. In Kaapstad leer sy di......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Sluimerliefde - Susan Pienaar

Karli en haar vriend Henk se Golden Gate-naweek ontspoor weens hul aanhangsels wat moes saam. Hulle was goeie vriende, maar nou glo Karli Henk is 'n rokjagter, en haar vatterige kÍrel maak amok met Henk se meisie . . . Waarom kan sy dan nie ophou ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Om Joune Te Wees - Schalkie Van Wyk

Kayla en haar tant Annelize se rumoerige nuwe hippie-bure en die koms van Briand, 'n kuiergas van langsaan, gooi Kayla se lewe deurmekaar. Wie wil hulle uit hul huis verdryf met die geraas, en waarom is tant Annelize so gekant teen Briand met die ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Te Eenders, Te Anders - Elsa Winckler

Aileen het die perfekte perseel gevind vir haar p‚tisserie, maar die eienaar is als wat sy verfoei, eiewys en humeurig - hulle sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie. Tog . . . niemand se soene is naastenby so opwindend soos wanneer hy net naby h......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: contemporary, romance, fiction

Locum Vir Liefde - Malene Breytenbach

Weduwee Laura aanvaar 'n locum-pos in Ierland en sien weer die sjarmante Ierse dokter Kyle Barrymore, wat sy op 'n Russiese skeepsreis ontmoet het. Haar lewe word bedreig, skynbaar deur die plofbare Ierse politieke situasie, en sy leer die krag va......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: contemporary, romance, fiction

Schalkie Van Wyk Keur 10 - Schalkie Van Wyk

Die verhale in hierdie omnibus is Die grondbaron, Somer van betowering en Meisie in die reŽn. Author: Wyk, Schalkie van Publisher: Melodie Illustration: N Language: AFR Title: Schalkie van Wyk Keur 10 Pages: 00512 (Encrypted EPUB) On Sale: 2013-0......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Sarah Du Pisanie Omnibus 7 - Sarah Du Pisanie

Die verhale in hierdie omnibus is My hartjie, my liefie, Die voorskootbataljon en Fort van die kappiedraers. Author: Pisanie, Sarah du Publisher: Jasmyn Illustration: N Language: AFR Title: Sarah du Pisanie Omnibus 7 Pages: 00504 (Encrypted EPUB)......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

As Die Wind Kom Draai - Hans Du Plessis

Soos in sy roman Die pad na Skuilhoek loop Hans du Plessis met As die wind kom draai op die spore van die vroeŽ Voortrekkers die onverkende tegemoet, en bring 'n verhaal wat soos 'n rosyntjiebos opspruit uit hierdie land se harde grond. Author: P......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
20.00 USD
XSeller keywords: general, historical, fiction

Moord Op Griekwastad: Die Storie Van Die Steenkamp-treurspel - Charné|| Kemp

Dit moorde op die klein dorp Griekwastad het Suid-Afrika in 2012 tot die murg geskok. Deon, Christel en hul jong dogter Marthella is vermoor. Klein Don is ongeskonde. 'n Jong, wit seun word verdink van die moord. Hy word aangekla. En so skeur Gri......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: general, true crime, charnť|| kemp

Klimtol - Etienne Van Heerden

Die verweefde verhale van Ludo Loeloeraai, die yo-yo-kampioen, Snaartjie Windvogel (die vioolspeler uit In stede van liefde, wat op Matjiesfontein grootword en as 'n sekswerker in die Kaap beland), Elsabť en Doris Steyn, en Eenslie Maree, die Adel......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: general, fiction, etienne van heerden

Môre Lê Ver - Ena Murray

Verwende rykmansdogter Tania Erasmus se gemaksugtige bestaan word op sy kop gekeer toe 'n vreemdeling onverwags by haar verlowingspartytjie opdaag. Author: Murray, Ena Publisher: Jasmyn Illustration: N Language: AFR Title: MŰre lÍ ver Pages: 0013......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Wanneer Die Nuwe Dag Breek - Ena Murray

Toe die jong Elfie en die wÍreldwyse Renier die eerste maal ontmoet, het hul albei geweet hulle het hul lewensmaat gevind. Maar hulle moes eers deur die lewe gelouter word voordat hulle mekaar werklik kon waardeer . . . Author: Murray, Ena Publis......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Oase Van Geluk - Ena Murray

Om saam met jou jonger suster bekend te staan as die dorp se twee aantreklike oujongnooiens, is miskien nie so sleg nie. Maar as jou sus skielik halsoorkop verlief raak en trou, is dit seker net normaal dat mens self ook begin smag na romanse en d......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Browse Catalog

Entertainment