download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


'n Lipstiek-lewe - Kristel Loots

Op haar een-en-dertigste verjaarsdag besluit Roxy: van nou af wil sy 'n lipstiek-lewe h, 'n roekelose skelrooi https://www.tradebit.comt een-en-dertig is die eerste tree ondertoe. Almal dink in elk geval sy is flirty en uitgesproke en haar kolleg......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
16.00 USD
XSeller keywords: general, fiction, kristel loots

Hartland - , Kerneels Breytenbach

Hartland vertel die verhaal van drie Afrikaanse families, van die bloedlyn wat hulle bind, en die manier waarop botsende drome en ambisies hulle voortdryf na 'n onvermydelike ontmoeting met die noodlot. Die moderne lewe met sy maalkolk van sosiale......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
22.00 USD
XSeller keywords: sagas, fiction, kerneels breytenbach

Ettie Bierman Keur 8 - Ettie Bierman

Die verhale in hierdie omnibus is Bitter bloeisels, Daar kom 'n tyd en Kaptein Casanova. Author: Bierman, Ettie Publisher: Jasmyn Illustration: N Language: AFR Title: Ettie Bierman Keur 8 Pages: 00512 (Encrypted EPUB) On Sale: 2012-12-06 SKU-13/I......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
18.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Ruisdal Se Nuwe Chirurg - Serena Steyn

Op universiteit was Magdali verlief op verkeerde-kant-van-die-spoor Dolf. Nou is albei dokters en Dolf is terug uit die buiteland. Magdali is geskei van haar man, en steeds verlief op Dolf, maar hy's afstandelik en het skynbaar talle meisies. Sal ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Lydia En Die Loodgieter - Anita Du Preez

Kunsdosent Lydia woon heerlik op haar eie in Observatory . . . totdat die loodgieter haar wasbak kom regmaak,want hy's 'n fees van 'n man! Een van haar skilderye word gekies vir 'n uitstalling in Parys, en daar moet Lydia besluit: haar mooi, slim ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Fluisterliefde - Ettie Bierman

Partykeer praat die liefde met 'n fluisterstem, maar Beamari se lewe saam met haar rugbyman op hul piesangplaas is so besig dat sy nie altyd goed ingestem is op nuanses nie. Die noodlot gryp in en skielik is daar twee nuwe stemme - een stug en bef......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Vuur Op Die Horison - Engela Van Rooyen

Vuur op die horison is 'n meesleurende roman wat strek van 1846 tot 1903, met die Anglo-Boereoorlog as brandpunt. Generasies en kontinente word omspan: die leser word meegevoer na o.m. die Suid-Afrikaanse goud- en diamantvelde, Victoriaanse Engela......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: general, historical, fiction

Wie Met Vuur Speel - Deon Meyer

By 'n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Na 'n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Weens populere aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman! Author: Meyer, Deon Publisher......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: general, detective, mystery

Amper Einstein - Christien Neser

Die geek-klub. Dis hoe die ander na Leonard se brugbouspan verwys: hy, Jarred, Hannelore en Greeff. Hoogste punte in Wiskunde impliseer jy moet inskryf vir ekspo's en olimpiades. As alle vakke maar net soos Wiskunde was: ordelik , logies, vanselfs......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.00 USD
XSeller keywords: general, family, juvenile fiction

Danda - Chris Barnard

Danda het net agt dae om by sy pa uit te kom, anders verloor hy alles. Sonder om vir enigiemand behalwe Ou-Faans van sy planne te vertel, vertrek hy vroegoggend op sy tuisgemaakte vlot na die hawe waar sy pa en di se skip is. Hy was nog nooit so ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
13.00 USD
XSeller keywords: general, adventure, action

Wolwedans In Die Skemer - Leon Van Nierop

Wanneer Sonja Daneel n 'n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy ontmoet die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik - maar gou besef sy dat niemand in die hotel is wat hy of sy voorgee om te wees nie. Skokke......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: general, detective, mystery

Sê Groete Vir Pappa - Ena Murray

In S groete vir Pappa bedank Reino Vos as predikant nadat sy vrou, Chrisma, hom onverwags tydens 'n sinodesitting verlaat. Hy word hoof van die Sonopkinderhuis en kom weer in kontak met Rita Venter, gewese vrou van Flip, die man saam met wie Rei......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.00 USD
XSeller keywords: general, romance, fiction

Tik - Piet Steyn

Kat verloor dit heeltemal. Die tik, die seun met die haelgeweer, die kind sonder ouers en die dooies agter hom in die eetsaal . . . alles ontplof in hom en verduister alle rede. Die ou wond by sy oor klop soos blootgelegte hart; hy kom regop agt......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
21.00 USD
XSeller keywords: general, detective, mystery

Wolf, Wolf - Eben Venter

Eben Venter se roman is 'n diepsnydende ondersoek na die verhouding tussen pa en seun, na die ontreddering van 'n man wat bitter min uit die verlede kan neem om hom toe te rus vir 'n lewe in 'n snel veranderende bestel. Intens. Ontstellend. 'n Mee......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
23.00 USD
XSeller keywords: general, fiction, eben venter

Browse Catalog

Entertainment