download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Liefs Nie Op Straat Nie - John Miles

John Miles se gevierde debuut. Hier is kort-kortverhale wat fokus op geweldpleging en skokkende gebeurtenisse, asof dit uit alledaagse dagbladberigte geneem is. Dit is gedetailleerde verhale wat raakpunte het met tradisionele spanningsverhale, maa......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.25 USD
XSeller keywords: john miles, fiction

Trekkerswee - Totius

Trekkerswee is Ň lang, verhalende gedig waarin Ň geÔdealiseerde, eenvoudige en landelike Afrikaner-bestaan vol Calvinistiese piŽteit, vryheid en nasionalisme ontwrig word deur die ontdekking van goud, die Anglo-Boereoorlog en verstedeliking. Auth......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
12.79 USD
XSeller keywords: totius, poetry, general

Tuiste In Eie Taal - J. C. Steyn

In Tuiste in Eie Taal is Steyn die eerste belangrike akademikus van die tydperk wat die aard van bedreigings vir Afrikaans se toekomstige posisie omvattend identifiseer en ontleed. Die groot gevaar is eerder dat hulle in die proses van oopskryf, e......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
25.58 USD
XSeller keywords: j. c. steyn, fiction, historical

Klassiek Reeks: Op Soek Na Generaal Mannetjies Mentz - Christoffel Coetzee

Daar loop gerugte van twee honde en 'n jakkals, gruwelike gediertes, wat snags vreet aan mens en dier in die poorte deur die berge van die Brandwaterkom. Waar iemand die Kakie-eskorts in die poorte voorlÍ en wreedaardig straf - maar ook die hensop......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.74 USD
XSeller keywords: christoffel coetzee, fiction, general

In Die Buitenste Ruimte - Danie Marais

In die buitenste ruimte bring 'n ontroerende liefdesgeskiedenis op 'n toeganklike wyse na die jong, moderne leser. Hoewel die bundel gewortel is in 'n Afrikaanse leef-, praat en dinkwÍreld, open dit ook interessante perspektiewe op Šnder wÍrelde. ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
11.70 USD
XSeller keywords: danie marais, poetry, general

Klassiek Reeks: Mahala - Chris Barnard

Nege jaar lank het Delport vir hom weggekruip. Maar toe, een laatmiddag in Caipemba, het Malia Domingo opgedaag. Rondom die vae herinneringe van moord het Chris Barnard 'n roman gebou - 'n roman wat sy vertrekpunt het in die soort situasie wat gew......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.74 USD
XSeller keywords: chris barnard, fiction, romance

Eilande - Dan Sleigh

EILANDE is mťťr as net 'n boek. Dis 'n magistrale roman, 'n oerteks wat saam met die Dagjoernaal van Jan van Riebeeck gelees behoort te word. Dis eintlik 'n gebeurtenis wat 'n andersmaak bring vir elkeen wat dit onder hande neem. Maar dis ook 'n h......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
27.00 USD
XSeller keywords: dan sleigh, fiction, historical

Raaiselkind - Annelie Botes

'n Verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek. Sentraal in hierdie aangrypende gegewe staan twee onvergeetlike vrouekarakters: Ingrid Dorfling, ma van Alexander, wat die grense van wanhoop oorskry in haar verbete stryd om die kind wat hu......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.01 USD
XSeller keywords: annelie botes, fiction, general

Krismis Van Map Jacobs - Adam Small

Na sewe jaar word 'n gevreesde bendeleier Map Jacobs op parool uit die tronk vrygelaat en op almal se lippe is die vraag, het Map verander of is hy steeds die ou Map? Die drama speel hom af na die gedwonge verskuiwings vanuit die Kaap na die vlakt......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.18 USD
XSeller keywords: adam small, drama, general

Volmink - Hennie Aucamp

Volmink is sekerlik 'n hoogtepunt in Hennie Aucamp se oeuvre. Dit is 'n manjifieke voorbeeld van 'n boek wat lokale waarnemings saambring met 'n wyer blik op die wÍreld. Sy verhaal "Vir vier stemme" geld vandag steeds as een van die indrukwekkends......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.25 USD
XSeller keywords: hennie aucamp, fiction

My Kubaan - Etienne Van Heerden

My Kubaan was Van Heerden se eerste kortverhaalbundel - 'n belangwekkende bydrae wat hom midde-in die destydse oplewing van die Afrikaanse kortverhaal geplaas het. Die beste tekste in hierdie bundel het 'n digtheid en vormbewustheid wat hom uitwys......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
19.01 USD
XSeller keywords: etienne van heerden, fiction

Die Singende Gras - Freda Linde

Die singende gras is in 1974 met die Scheepersprys vir Jeuglektuur en in 1976 met die W.A. Hofmeyr-prys bekroon. Author: Linde, Freda Publisher: Tafelberg Illustration: N Language: AFR Title: Die Singende Gras Pages: 00151 (Encrypted EPUB) On Sal......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
14.25 USD

Browse Catalog

Entertainment