download process

ebooks



Shopper Award

Publish

Merchants on tradebit get a free subdomain with their account - fully customizable
Sign up

Entertainment eBooks


Die Uitspraak (eboek) - Beverly Lewis

Rose Kauffman is verloof aan Silas Good, 'n jong, gewilde Amish-man, maar hoekom hunker haar hart steeds na Nick Franco? Sal Rose met Silas trou ten spyte van haar worsteling met haar romantiese gevoelens vir Nick? En gaan Hen, Rose se ouer suster......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: mennonite, amish, general

Die Reunie (eboek): N Skokkende Diagnose En 'n Geheim Sal Hul Lewens Vir Altyd Verander - , Gary Smalley

Te midde van diepe droefheid vier die Baxters saam fees. Hulle besef dat liefde altyd oorwin en dat God selfs in die donkerste nag in beheer is. DIE RENIE is 'n verhaal van God se genade en vernuwing. Hy sal altyd oorwin, ongeag hoe moeilik omsta......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: romance, general, christian

Om Bly Te Wees (eboek): Wanneer 'n Feesviering In 'n Tragedie Eindig, Stort Haar Lewe In Duie - , Gary Smalley

In OM BLY TE WEES kom die Baxters te staan voor seer en verlies, maar 'n troue bring weer vir almal 'n rede om te glimlag. Brooke en haar gesin moet hul terugslae verwerk en die toekoms tegemoetgaan. Maar die verlies van 'n baie spesiale vrou in h......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: romance, general, christian

Die Tuiskoms (eboek): Hy Het Weggedraai Van Alles Af, Maar Sy Familie Weier Om Moed Op Te Gee - , Gary Smalley

DIE TUISKOMS is 'n verhaal van vergifnis en 'n huis waarheen verlore en geknakte geliefdes kan terugkeer. Dit is die derde boek in die VERNUWING-reeks. Author: Kingsbury, Karen Author: Smalley, Gary Publisher: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Illustratio......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: romance, general, christian

Ingrypende Genade (eboek) - Karen Kingsbury

Mary Madison het as kind onnoembare gruwels gely, en as jong vrou draai die gemeenskap die rug op haar. Maar wanneer sy by 'n kruispad in haar lewe kom, is daar net een Persoon wat haar kan verlos en 'n leeftyd se liefde en hoop gee sodat sy lewen......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Om Te Onthou (eboek): Herinneringe Bring Genesing Te Midde Van Tragedie - , Gary Smalley

Ashley Baxter is daarvan oortuig dat niemand haar kan liefh nie. Totdat vier Alzheimer-pasinte die krake in haar hart vind en haar help onthou wat en Wie die belangrikste in die lewe is. Author: Kingsbury, Karen Author: Smalley, Gary Publisher:......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: romance, general, christian

Om Vry Te Wees (eboek) - , Gary Smalley

Wanneer Kari Baxter Jacobs ontdek dat haar man 'n buite-egtelike verhouding het en 'n egskeiding wil h, besluit sy om hom steeds lief te h en getrou te bly aan haar huwelik, ongeag wat dit van haar vra. Wanneer 'n ou liefde opdaag, word sy egter......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: romance, general, christian

N Pad Vol Dorings (eboek) - Beverly Lewis

Rose Kauffman is 'n gelowige jong meisie wat haar invalide ma versorg en graag in die geheim perd ry saam met haar dierbare vriend Nick, die biskop se volwasse pleegseun wat weier om by die kerk aan te sluit. Intussen werk sy ook af en toe by 'n E......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
8.99 USD
XSeller keywords: mennonite, amish, general

Wanneer Vreugde Kom (eboek): N Verhaal Van Verlies, Vergifnis En 'n Nuwe Begin - Karen Kingsbury

WANNEER VREUGDE KOM is die hartroerende verhaal van 'n vrou se verval in die skadu's van depressie, haar man se soeke na begrip en 'n kosbare kind se onwrikbare geloof. Author: Kingsbury, Karen Publisher: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Illustration: N ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Briewe Aan God (eboek) - , John Perry

Vir Tyler is God 'n vriend, leermeester en sy grootste penmaat. Hy hanteer sy siekte deur sy gebede in die vorm van briewe aan God te skryf en dit daagliks te pos. Wanneer die posman Brady McDaniels Tyler se eerste hemelgerigte brief kry, weet hy ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
6.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Engel Op Die Drumpel (eboek): N Verhaal Van Keuses, Liefde En Lewe - Helene De Kock

In Huis Exodus geld net een rel: Moenie jou probleme myne maak nie! Marli Jooste ontdek dit sommer met die intrapslag. Binne die eerste semester al begin Marli se wreld so vinnig draai dat dit haar wil afgooi. ENGEL OP DIE DRUMPEL deur die g......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
5.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Onvoorwaardelik (eboek): Selfs In Die Lewe Se Donkerste Oomblikke Oorwin Die Liefde Alles - Eva Marie Everson

Samantha Crawford, 'n bekroonde kinderboek-illustreerder, het skynbaar alles wat die lewe kan bied. Tot sy die persoon wat die diepste in haar hart l, verloor. Tussen die hartseer en wanhoop vind sy weer 'n nuwe lewensdoel saam met 'n ou vriend. ......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
7.99 USD
XSeller keywords: general, christian, fiction

Reflections Of A Peacemaker: A Portrait In Poetry - Mattie J.t. Stepanek

I write about anything that touches the essence of my existence. What I witness, what I feel, what I think, what I fear, what I treasure. I write about life, which is our greatest gift." --Mattie Stepanek, 1990-2004 Mattie J. T. Stepanek lived and......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
9.99 USD

Destined: The Encounter - Lady Cheena

"You insure my safety... I'll insure your answers." An enemy's vow uttered on the battlefield creates a crack in Vicenzo's world that pushes the Spryten warrior to seek the truth - in the arms of his enemy. So begins the tale of Destined: the Enc......

ePub format
apps only,
non-refundable!

Download
3.99 USD
XSeller keywords: general, science fiction, fiction

Browse Catalog

Entertainment